Page 1 of 1

Andries Sfa lexus conversion

Posted: Mon Nov 12, 2012 11:03 pm
by BlumTRD
N paar pics van Andries ontvang via selfoon van sy Lexus conversion .
Hy is n member hier en sal sekker later nog fotos oplaai .
Dis n baie netjiese conversion . :thumbup:

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Mon Nov 12, 2012 11:10 pm
by BlumTRD
uploadfromtaptalk1352754578282.jpg
uploadfromtaptalk1352754595578.jpg

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Tue Nov 13, 2012 9:05 pm
by Andries
Nog so paar foto's.

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Wed Nov 14, 2012 12:42 am
by Mud Dog
Indrukwekkend! Baie mooi en netjies gedaan! :thumbup: :thumbup: ;-)

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Wed Nov 14, 2012 12:59 am
by Donkey
:drool:

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Wed Nov 14, 2012 7:27 am
by Ou Legend
Magtag manne dis baie netjies,ek skoon jaloers!!

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Thu Nov 15, 2012 3:46 pm
by mark watson
andries very nice idea with the crossover pipe , i can appreciate the time and effort put in , looking good.

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Thu Nov 15, 2012 5:17 pm
by MOFASA
WOW :drool: :drool:

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Thu Nov 15, 2012 8:04 pm
by Andries
. dankie vir die positiewe terugvoer, kan iemand my dalk se waar kan ek geel silicon air pyp kry ek soek 45' EN 90' bends.Moet nog oil cooler, radiator en hp feul pomp en electric fan koop. Enige voorstelle sal waardeer word. Hier by ons in die Oos-Kaap weet niemand van silicon pyp nie. Wat se soort olie moet ek in die engine gooi?Dankie. :lmao: :beg: :beg:

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Thu Nov 15, 2012 8:21 pm
by cprinsloo
Baie mooi!! Hoe lyk dit met 'n paar fotos van binne asb?

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Fri Nov 16, 2012 5:50 pm
by Blitzkrieg
Hi Andries,eks besig met dieselfde conversion. Ek het SHELL Helix 15W40 in my Lexus.
Watse fan/fans gaan jy installeer? Voor of agter die radiator?

Moet se, jou engine bay lyk blerrie goed! Eks mal oor die mooi cover bo op die enjin, waar kry jy dit?

Sterkte!!
Jaco.

Re: Andries Sfa lexus conversion

Posted: Fri Nov 16, 2012 9:11 pm
by Andries
Ek moet nog besluit waar gaan ek die fan sit en watse een ek gaan gebruik. Wat se radiator moet ek gebruik? Moet ook nog 'n fuel pomp kry. Die cover het ek saam met die engine gekry.