New Isuzu
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
New Isuzu
Saw this in PE. Looks kinda neat. The 4x4 system is activated by rotating the "microwave" knob to 4H or 4L.
- Attachments
-
- IMG-20121025-00106.jpg
- (157.14 KiB) Downloaded 917 times
-
- IMG-20121025-00105.jpg
- (160.36 KiB) Downloaded 917 times
-
- IMG-20121025-00104.jpg
- (189.01 KiB) Downloaded 917 times
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: New Isuzu
huh !!!
wats met daai agter ligte ??
sal maar n draai moet gaan maak by Delta ... het mos juis leer ry op n Isuzu bakkie.
wats met daai agter ligte ??
sal maar n draai moet gaan maak by Delta ... het mos juis leer ry op n Isuzu bakkie.
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: New Isuzu
Hulle het 'tape' geplak om die eintlike prentjie te probeer vermom. Jy sal sien dat al die 'badges' ook toegeplak word
Ek hou nie baie van die chroom om die ligte nie - hulle het dit van die Republiek van Blingola af ingebring
Ek hou nie baie van die chroom om die ligte nie - hulle het dit van die Republiek van Blingola af ingebring
Nothing is impossible - it just costs more
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: New Isuzu
Die voertuig word eers volgende jaar ge-launch. Dis net 'n toets voertuig. Hulle doen laaste paar toetse om seker te maak die eerste batch wat op die lyn is het min as moontlik teething probleme.Dodging wrote:Hulle het 'tape' geplak om die eintlike prentjie te probeer vermom. Jy sal sien dat al die 'badges' ook toegeplak word
Ek hou nie baie van die chroom om die ligte nie - hulle het dit van die Republiek van Blingola af ingebring
Die chrome gaan nie daar wees nie. Die neus het 'n bonnet guard opgehad en die chrome is maar net daar om soos die plakkers, nie die voertuig te laat uitken nie. Maar enige iemand met internet het al gesien hoe die nuwe Isuzu gaan lyk, so toe ek die wa gesien het, het ek geweet dis 'n Isuzu.
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: New Isuzu
Jis, daar TATA lyk amper soos die nuwe Isooz
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.