KZTE - Elektriese probleem

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

KZTE - Elektriese probleem

Post by louis fourie »

Ek het so 3 weke terug my engine 'n bietjie skoon gespuit. Ek het 'n ent gery nadat ek die hele kar skoongemaak het. Later toe ek weer wou ry, toe is dit asof die battery dood is. Ek haal toe negatiewe pool af, meet die battery 2 dae later. Lang storie kort - hy start asof niks fout was nie.

Gister ry ek deur dieperige water, en toe kon die altenator liggie aan vir so 'n oomblik. Vanoggend se staft is sonder probleme, maar toe begin die moeilikheid. Vanaand toe ek wil huis toe na werk - so dood soos 'n mossie. Moes die ding run start en dan vrek die ding elke nou en dan.

Waar kan ek begin soek?
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by Donkey »

A good place to start is the main fuses, like the 100A, 80A - ALT in the fuse box in the engine bay :thumbup:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by Thabogrobler »

:eh: Errrr....

Taai ene! Begin maar eerste by die earth? Op die enjin, op die bakwerk, ens. Klink of iets erens los is, kan wees dat 'n draad vasknyp en so biejie beweging dan maak dit weer kontak? ? ? ?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by frik »

louis fourie wrote:Ek het so 3 weke terug my engine 'n bietjie skoon gespuit. Ek het 'n ent gery nadat ek die hele kar skoongemaak het. Later toe ek weer wou ry, toe is dit asof die battery dood is. Ek haal toe negatiewe pool af, meet die battery 2 dae later. Lang storie kort - hy start asof niks fout was nie.

Gister ry ek deur dieperige water, en toe kon die altenator liggie aan vir so 'n oomblik. Vanoggend se staft is sonder probleme, maar toe begin die moeilikheid. Vanaand toe ek wil huis toe na werk - so dood soos 'n mossie. Moes die ding run start en dan vrek die ding elke nou en dan.

Waar kan ek begin soek?
Louis ek het self een van die bakkies en op n stadium het hy my baie k$%^k gegee met elekriese probleme. Soos iemand hier gese het in jou fuse box is daar n paar relays . Die rooi een ek dink dis die 80 A. Haal die ding uit en vat contact cleaner en was die female part uit met n kwas of spuit die hele relay box met die contact cleaner.
Iets waarna jy moet kyk en ongelukkig kan ek jou nou se dis nie n aangename takie nie dankie my seun het die geduld en lus gehad . Binne in die kajuit by jou petrol bedaal is n ding hy lyk ook soos n realy box.

Vir een of ander rede het myne water op die box gekry en al wat ek kon dink was die aircon het kondensaat gemaak en sodoende op hom gedrup. Erens op die forum of die ander 4x4 forum het ek fotos gesit van hoe die ding lyk.

Hy was letterlik groen van copper roes. Hoom uitgehaal skoon gemaak en walla nog nooit weer n probleem gehad nie .
Om jou n idee te gee wat het gebeur. EK kom soms in my garage dan is Yster se ligte aan my eerste reaksie was ek soek die sondebok wat laaste met hom gery het tot my verbasing is die ligskakelaar af. Wel so het ek n paar keer pap battery gekry.
Toe wou my electric vensters nie werk nie of net een van hulle sulke snaakse goed onverklaarbaar. En glo my asb moet nie jou tyd mors om hom na Toyota toe te vat nie behalwe as jy geld in die asblik wil gooi.

Soos ek gese het die relay box onder jou dashboard en die een voor by jou battery

Sterkte
Everything keeps going right Toyota
Coenraad21
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Mon Aug 15, 2011 7:25 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Fortuner 3.0 D4D
Real Name: Coenraad
Club VHF Licence: X103

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by Coenraad21 »

Louis,

Haal die Mud Terrains af en sit All Terrains op. Die MT spat te veel. :taunt:
Coenraad
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by Thabogrobler »

frik wrote:
louis fourie wrote:Ek het so 3 weke terug my engine 'n bietjie skoon gespuit. Ek het 'n ent gery nadat ek die hele kar skoongemaak het. Later toe ek weer wou ry, toe is dit asof die battery dood is. Ek haal toe negatiewe pool af, meet die battery 2 dae later. Lang storie kort - hy start asof niks fout was nie.

Gister ry ek deur dieperige water, en toe kon die altenator liggie aan vir so 'n oomblik. Vanoggend se staft is sonder probleme, maar toe begin die moeilikheid. Vanaand toe ek wil huis toe na werk - so dood soos 'n mossie. Moes die ding run start en dan vrek die ding elke nou en dan.

Waar kan ek begin soek?
Louis ek het self een van die bakkies en op n stadium het hy my baie k$%^k gegee met elekriese probleme. Soos iemand hier gese het in jou fuse box is daar n paar relays . Die rooi een ek dink dis die 80 A. Haal die ding uit en vat contact cleaner en was die female part uit met n kwas of spuit die hele relay box met die contact cleaner.
Iets waarna jy moet kyk en ongelukkig kan ek jou nou se dis nie n aangename takie nie dankie my seun het die geduld en lus gehad . Binne in die kajuit by jou petrol bedaal is n ding hy lyk ook soos n realy box.

Vir een of ander rede het myne water op die box gekry en al wat ek kon dink was die aircon het kondensaat gemaak en sodoende op hom gedrup. Erens op die forum of die ander 4x4 forum het ek fotos gesit van hoe die ding lyk.

Hy was letterlik groen van copper roes. Hoom uitgehaal skoon gemaak en walla nog nooit weer n probleem gehad nie .
Om jou n idee te gee wat het gebeur. EK kom soms in my garage dan is Yster se ligte aan my eerste reaksie was ek soek die sondebok wat laaste met hom gery het tot my verbasing is die ligskakelaar af. Wel so het ek n paar keer pap battery gekry.
Toe wou my electric vensters nie werk nie of net een van hulle sulke snaakse goed onverklaarbaar. En glo my asb moet nie jou tyd mors om hom na Toyota toe te vat nie behalwe as jy geld in die asblik wil gooi.

Soos ek gese het die relay box onder jou dashboard en die een voor by jou battery

Sterkte
Die is raad om te bookmark!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:

Thabo - jy is 100% reg.

Frik

Dankie, ek gaan loer. Ek het weer die battery se negatief Vrydagaand afgehaal - Sat weer terug gesit - gestart asof daar nooit 'n probleem was nie. Ek weet die ECU reset as mens die negatief van die battery ontkoppel. Ek hoop nie my probleem lê daar nie:o

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by louis fourie »

frik wrote:
Iets waarna jy moet kyk en ongelukkig kan ek jou nou se dis nie n aangename takie nie dankie my seun het die geduld en lus gehad . Binne in die kajuit by jou petrol bedaal is n ding hy lyk ook soos n realy box.

Vir een of ander rede het myne water op die box gekry en al wat ek kon dink was die aircon het kondensaat gemaak en sodoende op hom gedrup. Erens op die forum of die ander 4x4 forum het ek fotos gesit van hoe die ding lyk.
My probleem is terug. My Lux staan nou al van gister af. Die normale negatiewe pool af het nie gewerk nie :( .

Frik

Is die "relay box" waarvan jy gepraat het soos die een in die foto? Agter op die box staan daar 4x4 control unit :crazy:
Relay - 4x4 Control unit.jpg
Relay - 4x4 Control unit.jpg (78.72 KiB) Viewed 1644 times
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by Thabogrobler »

Louis, ek dink is die moeite werd om daai boks oop te maak en te kyk?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:Louis, ek dink is die moeite werd om daai boks oop te maak en te kyk?
Thabo

Ek het hom oopgemaak. Geen fout daar nie. Ek het die starter uit en geen fout, maar.....

die laaste wat ek doen is om die battery te toets - die fout lê toe daar :frustrated: . Ek het 'n jaar terug 'n Raylite ingesit en hoekom sal die battery dan dood wees?????? :o:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE - Elektriese probleem

Post by Thabogrobler »

louis fourie wrote:
Thabogrobler wrote:Louis, ek dink is die moeite werd om daai boks oop te maak en te kyk?
Thabo

Ek het hom oopgemaak. Geen fout daar nie. Ek het die starter uit en geen fout, maar.....

die laaste wat ek doen is om die battery te toets - die fout lê toe daar :frustrated: . Ek het 'n jaar terug 'n Raylite ingesit en hoekom sal die battery dan dood wees?????? :o:
Mmmmmm......
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Post Reply

Return to “The Workshop”