Page 1 of 1

Voetspore Aand

Posted: Tue Oct 09, 2012 6:55 am
by KALAHARI SEUN
Dagse almal.

Upington Lions Klub hou 'n lekker Motorfees die naweek. Vrydag aand begin ons met 'n geseligheid saam met Johan Bardenhorst van Voetspore. Ete ingesluit.

Saterdag is daar iets vir almal. Vir die dames is daar 'n Liefie Rally en dan vir die manne is n lekker 4x4 hindernis saam met Johan.

Hoop om al die Noordkapers daar te SIEN!!!!!!!

PS. PM my julle email adresse as daar van julle belangstel.

Re: Voetspore Aand

Posted: Tue Oct 09, 2012 12:29 pm
by Hoppy
Dis die moeite werd, het al so Voetspore ding bygewoon, vat geld saam, hulle het hulle eie klere reeks, jammer bietjie ver vir my!