Page 1 of 1

Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 10:07 am
by GeorgeJvR
What do you think of these?

http://www.sleeoffroad.com/products/tundra_sliders.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 10:45 am
by Rieks
George - that looks very interesting - just wonder if they strong enough for our conditions.

But I do like the way it looks!!

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 11:45 am
by Traveler
I believe they will be strong enough.
Rocks in Africa and rocks in America are all hard. And if it can carry a Tundra, they will giggle at a Hilux. What gives this design strength in my mind is the fact that it attaches the full length of the chassis, and not just in 3 or 4 positions.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 12:06 pm
by GeorgeJvR
Yes but they used close to 5mm steel. The weight is what worries me..........

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 12:31 pm
by Traveler
GeorgeJvR wrote:Yes but they used close to 5mm steel. The weight is what worries me..........
Unfortunately strong rock sliders will tend to be heavy. It is a trade off.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 12:35 pm
by GeorgeJvR
Yes but will it be the same as say ONCA or the other brands,
or would you say heavier?

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 12:36 pm
by Traveler
I think this design will be heavier.

Looking for sliders George?

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 12:55 pm
by MOFASA
What does the average set of rock sliders weigh????

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 1:27 pm
by GeorgeJvR
Traveler wrote:I think this design will be heavier.

Looking for sliders George?
:thumbup:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 1:29 pm
by GeorgeJvR
MOFASA wrote:What does the average set of rock sliders weigh????
No idea.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 1:45 pm
by Royco
My Stofpad sliders are about 26kg each.
Heavy, but solid!! :thumbup: :thumbup:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 1:55 pm
by MOFASA
What about something like this

Made from 70mm pipe with a 3mm wall, 10mm mounting brackets.
Should be around the 25kgs per slider for the DC.....

Maybe to heavy :?: :?: :think: :think:

Please guys this is just a design i thought of and exact measurements were NOT used...... :think:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 2:54 pm
by GeorgeJvR
Thanks Roy
Saw some Fortuner Sliders from Stofpad.... Pitty they don't fit the IFS.

SWAMBO wants steppies as well "3year old....Ek wil self ......."

I'l remove those tupperware tonight and see.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 3:11 pm
by Royco
I know what you mean.... :roll:
When I removed the running boards and replaced with the Stofpad sliders, I got a lot of moans!
The running boards were a lot lower, and work well as steps (for 5yr olds!) - probably why they get bent!

Good luck with your search! :thumbup:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 3:17 pm
by GeorgeJvR
Seeing that i can't find something for the IFS. I'll be doing a DIY project soon

I'm thinking 50mm x 3mm square tubing + 50 mm x 3 mm round tubing + 50 x 8mm flat bar.....

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 3:44 pm
by WayneSchalk
Im over due to build mine, found this pic on the forum.


And it is what I WANT!!!!

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 3:47 pm
by GeorgeJvR
:thumbup:
Wayne
More or less what i have in mind, just ad a stepping plate and replace the round tube closest to the body with square tube

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 4:04 pm
by Traveler
Contact Dolf at Gerbers 4WD, he will build as you require.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 4:37 pm
by MOFASA
Traveler wrote:Contact Dolf at Gerbers 4WD, he will build as you require.
Heard loads about them...... Guy i work with knows him personaly.....
Still need to go check them out.... :thumbup:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 4:49 pm
by WayneSchalk
GeorgeJvR wrote::thumbup:
Wayne
More or less what i have in mind, just ad a stepping plate and replace the round tube closest to the body with square tube
Jip, the one closest to the body will be square,

And this is a pic of how Pieter did his Brackets, I will do something similar.

SE Steel quoted R840 for

1 x 6m round tube 3mm
1 x 6m Square tube 3mm

And scorpion exhaust in Krugersdorp will do the bends for R100 or so :thumbup:
Im very tempted to do mine this weekend if I find the time

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 6:11 pm
by pietpetoors
George wil jy jou rocksliders so maak?
Image

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 9:45 pm
by Traveler
Pieter, daai lyk op 'n druppel soos Stofpad se rocksliders??



Johno, you will NEVER be sorry for a visit to Gerbers. Dolf is really approachable, and he will not say no for work.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 9:56 pm
by OOOOMS
GeorgeJvR wrote:Seeing that i can't find something for the IFS. I'll be doing a DIY project soon

I'm thinking 50mm x 3mm square tubing + 50 mm x 3 mm round tubing + 50 x 8mm flat bar.....
Maak net seker daar is x3 mounting punte verkieslik aan die chassis :wink2:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 9:59 pm
by Traveler
Stem saam, minimum 3.
Ek het gevind die 2 brackets van Stofpad is BAIE sterk, maar die materiaal van die rockslider self kan nie die gewig dra nie. 3 brackets sou beter gewees het.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 10:08 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:Stem saam, minimum 3.
Ek het gevind die 2 brackets van Stofpad is BAIE sterk, maar die materiaal van die rockslider self kan nie die gewig dra nie. 3 brackets sou beter gewees het.
Ja tot ONCA se rock sliders op mamma se Tuna het x3 chassie brackets :wink2:

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 10:18 pm
by Traveler
OOOOMS wrote:
Traveler wrote:Stem saam, minimum 3.
Ek het gevind die 2 brackets van Stofpad is BAIE sterk, maar die materiaal van die rockslider self kan nie die gewig dra nie. 3 brackets sou beter gewees het.
Ja tot ONCA se rock sliders op mamma se Tuna het x3 chassie brackets :wink2:
En jy het gesien by Chloorkop, Rhinopark en Heidelberg hoe het my rocksliders op die bracket gebuig dat ek deur die venster moes klim om hulle terug te buig want die deur kon nie oop nie.

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Aug 22, 2012 10:32 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:
OOOOMS wrote:
Traveler wrote:Stem saam, minimum 3.
Ek het gevind die 2 brackets van Stofpad is BAIE sterk, maar die materiaal van die rockslider self kan nie die gewig dra nie. 3 brackets sou beter gewees het.
Ja tot ONCA se rock sliders op mamma se Tuna het x3 chassie brackets :wink2:
En jy het gesien by Chloorkop, Rhinopark en Heidelberg hoe het my rocksliders op die bracket gebuig dat ek deur die venster moes klim om hulle terug te buig want die deur kon nie oop nie.
Jaaaaaa.....maar ek dink dis omdat jy bietjie oorgewig is....dat hulle gebuig het :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 7:36 am
by Traveler
OOOOMS wrote:Jaaaaaa.....maar ek dink dis omdat jy bietjie oorgewig is....dat hulle gebuig het :dance1: :dance1: :dance1:
Hoe bedoel meneer dan nou? :dontknow: :dontknow: :dontknow: :dontknow: :dontknow: :dontknow:


Meneer het dan die rocksliders vir my teruggebuig...... :whip:

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 7:41 am
by GeorgeJvR
Pieter nie heel te mal nie. Ek het 'n skets gedoen maar kan hom on gelukkig nie scan nie...

My grootste probleem is die Mounting aan die drywers kant agter (brandstof tank, Brake lines...)
Het enige iemand fotos van wat daar gedoen kan word?
Voor wil ek die X-member se 4 boute aan elke kant gebruik.


Ek sien die Chassis is +/- 4mm dik
Wat van as ek 4 gate onder en 4 gate voor boor (gesien van die kant van die voertuig) en dit dan 'tap' om 'n 4mm plaat 90grade gebuig +/- 1M lank
teen die chassis vas te bout? dan kan ek maklik 3/4 mounting maak
sof1245-450-5.jpg
(258.75 KiB) Downloaded 244 times

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 9:07 am
by pietpetoors
Heinrich, Ja daai is stofpad sin.
Mark, stem saam op Vigo moet jy 3 brackets he want die Vigo se sliders is langer en die bakkie is swaarder, maar op ons modelle IFS is 2 brackets genoeg.

George, ek sal prentjie vat vandag, maar wat jy doen is maak bracket wat U-vorm is wat van onder oor die chassis raam skuif. Aan die een kant sweis jy 'n moer op die bopunt vas en aan die anderkant maak jy net 'n gat regoor die moer.
Dan skuif jy die U oor die chassis, tussen die chassis en pyp deur en as hy daar is draai jy 'n bout aan die bokant in wat hom verhoed om af te skuif en wat hom vasklamp.
Hoop dit maak sin.
Wat van as ek 4 gate onder en 4 gate voor boor
Persoonlik hou ek nie van gate boor in jou chassis nie, is ook baie makliker om 'n bracket te maak wat om die chassis gaan.

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 9:57 am
by Uys
Traveler wrote:Ek het gevind die 2 brackets van Stofpad is BAIE sterk, maar die materiaal van die rockslider self kan nie die gewig dra nie. 3 brackets sou beter gewees het.


Heinrich.

Het jy enige fotos hiervan? Ek sal dit baie graag wil sien , die die eerste keer wat ek dit hoor.

Uys

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 10:19 am
by GeorgeJvR
230820121031.jpg
230820121031.jpg (38.46 KiB) Viewed 6138 times
230820121030.jpg
230820121030.jpg (36.74 KiB) Viewed 6137 times
230820121032.jpg
230820121032.jpg (39.49 KiB) Viewed 6136 times


Die voor U mountings / X member en die Linker agterste U mounting is nie die probleem nie wat my pla is die
Drywer kant se agterste U mounting.
Hoe kom die tussen die Tank en Chassis deur?

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 10:58 am
by GeorgeJvR
Here is the design i have in mind...
This is with no specific measurements and free hand
Untitled-1.jpg

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 11:14 am
by OOOOMS
George, daai is mooi :thumbup:

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 11:43 am
by GeorgeJvR
Thanks Mark
Hy kort net die high lift punte.

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 11:55 am
by OOOOMS
GeorgeJvR wrote:Thanks Mark
Hy kort net die high lift punte.
Nie noodwendig nie.....as hy sterk genoeg is kan jy mos die jack daar onder druk anyway. Kaans dat jy dit ooit gaan nodig he is seker of hopelik nooit ;-)

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 12:11 pm
by Traveler
Uys wrote:
Traveler wrote:Ek het gevind die 2 brackets van Stofpad is BAIE sterk, maar die materiaal van die rockslider self kan nie die gewig dra nie. 3 brackets sou beter gewees het.


Heinrich.

Het jy enige fotos hiervan? Ek sal dit baie graag wil sien , die die eerste keer wat ek dit hoor.

Uys
Uys, ek sal moet kyk of ek het. Dit was die wande van die sq tubing wat gebuig het. En as hy eers 1 maal gebuig het, dan hou hy aan buig op presies dieselfde plek.

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 2:12 pm
by GeorgeJvR
:frustrated:
Ek kan net 48 x 2mm round tubing kry nie 50 x 3mm soos ek wou nie en die 90deg weld on bends is 48 nie 50 nie
So ek oorweek nou omdie 48 x 2mm te gebruik vir de step deel en 50 x 50 x 3mm vir die slide deel
En dan 60mm x 8mm vir die mountings siende dat niemand 50 x 8mm flat bar het nie

:frustrated: :frustrated:
Enige raad?

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 2:33 pm
by GeorgeJvR
Sorry, met 3x mountings

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 3:49 pm
by NardusJVR
Broer, ons sal die een oor n paar koues moet bespreek die naweek!

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 3:55 pm
by GeorgeJvR
Bly om te sien jy offer om te help........... :yahoo: :celebrate: :D:

Re: Rock Sliders

Posted: Thu Aug 23, 2012 3:59 pm
by GeorgeJvR
4x 90deg weld on bends 48mm R53
6M 60 x 8 flatbar -
6M 50 x 50 x 3 square tubing -
10 cutting discs -
1 grinding disc - R754

I had to order the 48 x 3mm round tubing.

Re: Rock Sliders

Posted: Fri Aug 24, 2012 8:39 am
by GeorgeJvR
George, ek sal prentjie vat vandag, maar wat jy doen is maak bracket wat U-vorm is wat van onder oor die chassis raam skuif.

Pieter kon jy al daai kiekie vat? :beg:

Re: Rock Sliders

Posted: Fri Aug 24, 2012 9:06 am
by pietpetoors
Eerstes is die agterste bracket en die ander die voorste bracket

Sien die agter bracket waar nut aan bracket gesweis is, is aan tenk se kant die nut. Die ander brackets is die flatbar ent eenvoudig langer as die chassis hoogte met bout deur
Agter 2
Agter 2
rock-sliders (5).JPG (76.45 KiB) Viewed 6084 times
Agter 1
Agter 1
rock-sliders (7).JPG (64.48 KiB) Viewed 6084 times
Voor 2
Voor 2
rock-sliders (1).JPG (63.88 KiB) Viewed 6084 times
Voor 1
Voor 1
rock-sliders (8).JPG (85.36 KiB) Viewed 6084 times

Re: Rock Sliders

Posted: Fri Aug 24, 2012 10:10 am
by GeorgeJvR
Dankie Pieter, met ander woorde hy clear die rem pypies jy hoef dit nie te suif nie?

Re: Rock Sliders

Posted: Fri Aug 24, 2012 10:18 am
by pietpetoors
Ja hy gaan net mooi agter verby, as jou flatbar dun genoeg is natuurlik, kan nie onthou of daai 5 of 6mm is nie, maar is beslis nie 8mm
nie

Re: Rock Sliders

Posted: Fri Aug 24, 2012 10:26 am
by GeorgeJvR
Dankie ek gaan dadelik gaan kyk wat ek moet kry.
Dalk gou vir die ingeneurs vra om die U's te buig uit 60 x 5mm

Re: Rock Sliders

Posted: Wed Oct 24, 2012 12:50 pm
by GeorgeJvR
viewtopic.php?f=41&t=27922" onclick="window.open(this.href);return false;