wintersdag-fotos uit my agterplaas
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
wintersdag-fotos uit my agterplaas
na al die reen so n mooi dag
- Attachments
-
- agterplaas_2012_08_17_1357 (Medium).JPG
- (71.45 KiB) Downloaded 423 times
-
- agterplaas_2012_08_17_1356 (Medium).JPG
- (47.69 KiB) Downloaded 423 times
-
- agterplaas_2012_08_17_1355 (Medium).JPG
- (47.8 KiB) Downloaded 423 times
-
- agterplaas_2012_08_17_1354 (Medium).JPG
- (64.04 KiB) Downloaded 423 times
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
Re: wintersdag-fotos uit my agterplaas
Te pragtig, lyk asof jy naby die Alpe woon
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: wintersdag-fotos uit my agterplaas
Wat n voorreg om so n mooi uitsig vanaf jou woon plek te he.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: wintersdag-fotos uit my agterplaas
aai , maar julle valies is soveel nader aan lekker plekke
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
Re: wintersdag-fotos uit my agterplaas
Ongelukkig werk dit maar so.....Keiler wrote:aai , maar julle valies is soveel nader aan lekker plekke
Jy kan nie als inni lewe he nie
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: wintersdag-fotos uit my agterplaas
Vir elke mens is iets anders belangrik;
My een vriend het hier by ons n huis laat bou, hy het heelwat ekstra vir die erf betaal omdat hy n uitsig oor Stellenbosch se berge het, sy vriend van die vrystaat kom kuier toe en hy is toe heel spoggerig met sy uitsig, sy vriend kyk so oor die balkon en se; " Jislaaik ou tjom, as die berge nou nie in die pad was nie sou jy darrem n bef..kte uitsig gehad het!"
Ons is gelukkig, maar ons moet baie weer trotseer vir daai uitsig.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "