Mudflaps/Stonguards

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Malan
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 30, 2007 3:39 pm
Location: Worcester Wes Kaap

Mudflaps/Stonguards

Post by Malan »

Hi

Ek is opsoek na die "stywe" tipe mudflaps vir my '92 Hilux het by Toy agente uitgevind die prys is R 540. Is dit maar die prys of kan ek dit dalk erens anders kry?

Groete
Malan
leonbrink
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 85
Joined: Wed Sep 26, 2007 8:29 am
Town: Pretoria East
Vehicle: Hilux
Real Name: Leon Brink

Re: Mudflaps/Stonguards

Post by leonbrink »

Hi,
Ek is deur die oefening. Moet nie eers sukkel nie, koop die regte goed, dit lyk beter en hou ook. Die prys lyk reg, is omtrent wat ek betaal het so 2 jaar terug.
Groete

Leon
Hilux 4.0 V6 4x4
Image
Post Reply

Return to “The Workshop”