Page 1 of 1

Gps help asb

Posted: Fri Jul 20, 2012 11:13 am
by Bos Vark
Ek wil vir my n gps aanskaf, maar is nie seker watter een nie. Het gekyk na die nuvi50, sal ek hom kan gebruik vir overlanding, ens. Enige hulp sal wardeer word.

Re: Gps help asb

Posted: Fri Jul 20, 2012 11:19 am
by OOOOMS
Hi Jaco, die NUVI 50 is 'n baie goeie koop.....beste imho :thumbup:

Ek's self lus vir een, hy het breadcrumbs wat voldoende is ens. Ja jy sal hom 99% van die plekke kan gebruik, behalwe in die swembad..... :lol: :lol:

Re: Gps help asb

Posted: Fri Jul 20, 2012 11:24 am
by Johannes van die See
Ek het onlangs die Montana 600 aan geskaf en sal nie vir een oomblik terugkyk nie.

Hy is deel van die top range all in one Garmins, kan Topo maps laai, Marine Charts, water dig, hand held of auto mount, Litium Iron battery of AA penlights, eish, lang lys dinge, maar hy doen alles wat ek van n GPS verwag. Al drawback is hy is duur, vanaf R5500, dan moet jy nog R1200 spandeer vir die Topo Maps want hy kom nie met pre-loaded maps nie.

As die geld reg is kan jy nie verkeerd gaan met n Montana nie!

Re: Gps help asb

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:18 pm
by zepplin
Just the name 'Montana' makes me think it's made by Ford!! Does it leak oil on your dash??

Re: Gps help asb

Posted: Fri Jul 20, 2012 1:21 pm
by Polarbear2008
Meeste van Garmin se GPSe doen breadcrumbs. Toe my Nuvi 710 2 jaar terug gekalf het, het Garmin my die (toe current) 1400 aangebied. Hy het genoeg memory gehad (omtrent 1 gig met mini sd opsie) bluetooth vir die foon en iets soos 10 000 breadcrumbs. Boonop lekker groot skerm ook...

Ek weet egter nie wat tans die 1400 vervang het nie.

Re: Gps help asb

Posted: Fri Jul 20, 2012 3:25 pm
by Zandyl
Ek weet egter nie wat tans die 1400 vervang het nie.

Die NP200. :tease: :tease:

Re: Gps help asb

Posted: Sun Jul 22, 2012 12:04 am
by OOOOMS
Zandyl wrote:
Ek weet egter nie wat tans die 1400 vervang het nie.

Die NP200. :tease: :tease:
:lol: :lol: :roll: Funny Jaco :mrgreen:

Q? Can one download 'trax' to the Nuvi 50?