Page 1 of 1

Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 7:54 pm
by pietpetoors
Don't know if anyone has seen these, perhaps I am just behind the time.
One of my suppliers sent me a picture and I ordered some with my last order.
What is your opinion about this?

The idea is that it illuminates the ground under the door when you open the door.

The price I still have to see what I can do. I think I paid too much for these.
I ordered it and two weeks later received an offer from another supplier at half the price.
I know these are very good quality but do not know the quality of the other supplier yet, will have to test it first.
If I sell these the price will be about R650 per set. If the other supplier's quality is the same, we look at about R280 a set of two.

I like the idea that it comes complete with a hole saw.

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 7:56 pm
by CasKru
Aan die een kant like ek dit erg kwaai veral as mens die club logo daar kan in kry maar aan die ander kant dink ek eish....

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 8:15 pm
by blom
hel Pieter
daai liggies sal erg lekker werk vir "rocklights" onder my rig
ek sal hulle for free toets !!!
:beg:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 8:23 pm
by pietpetoors
Aan die een kant like ek dit erg kwaai veral as mens die club logo daar kan in kry maar aan die ander kant dink ek eish....
My thoughts exactly. Ek kan steeds nie besluit of ek dit sal instaleer of nie, maar dink tog dit is vrek oulik

Ek kan hoor wat die hoeveelhede oet wees, maar het idee as jy hulle spesiaal gaan maak gaan ons kyk na 1000 eenhede.

Blommie ek sal slaap daaroor

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 8:28 pm
by jacques kotze
Nee wat, ek hardloop myself eerder dood teen n toilet deur voor ek so iets in my bakkie sit. :silent:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 8:47 pm
by Mud Dog
blom wrote:#hel Pieter
daai liggies sal erg lekker werk vir "rocklights" onder my rig
ek sal hulle for free toets !!!
:beg:
Blomma, die LR enes werk bietjie verskillend as daai wat Pieter wys ...... pleks van 'n lig spuit hulle die LR logo met olie oppie vloer! :twisted: :twisted: ;-)

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:18 pm
by pietpetoors
Nee wat, ek hardloop myself eerder dood teen n toilet deur voor ek so iets in my bakkie sit. :silent:
Dankie Jacques, dit is die tipe kommentaar wat ek wil hoor. Help nie ek wil iets probeer kry waarin net 'n handjie vol mense gaan belangstel nie.

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:27 pm
by george
pietpetoors wrote:
Nee wat, ek hardloop myself eerder dood teen n toilet deur voor ek so iets in my bakkie sit. :silent:
Dankie Jacques, dit is die tipe kommentaar wat ek wil hoor. Help nie ek wil iets probeer kry waarin net 'n handjie vol mense gaan belangstel nie.
Jip voel dieselfde.Net te pyl

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:43 pm
by Mud Dog
Have a look on the 2nd page of this thread where I fitted some courtesy lights under the doors, essentially for Swambo, but it works so well and has often come in handy with some other elderly passengers at night. I would do it again to my next vehicle!

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 10:08 pm
by pietpetoors
I think courtesy lights are wonderful, I think some people are just put off by the logo.

Andy, when you do your next one, get one of my remote switches and put the courtesy lights on that. So when you comes close to your vehicle you can switch it on with the remote even before you reach the car

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Tue Jul 03, 2012 10:58 pm
by zepplin
You could sell dozens of them on the Landy forum if the logo read 'Mind the oil'!!

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 12:32 am
by Johannes van die See
As ek een kan kry wat se "Die eienaar gaan jou moer!" as n dief my deur oop maak sal ek hom koop!
Andersins is dit bietjie te veel gepimp vir my.......

Soos Cassie se, as jy dit n private message of logo kan maak sal dit nice wees maar as dit net n gewone brand name soos Toyota is sal jy minder belangstelling kry, een ding is verseker, die blou bul ondersteuners sal die tiepe goete koop.

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 12:34 am
by Johannes van die See
Hoe werk die ding, is dit LAZAR tech of net n lens met die logo op?

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 6:16 am
by CasKru
Wat ek nou ook hier sit en dink is as mens dit dalk soos 'n mini projector kan aanwend en in plaas van die hoflikheids-liggie onder die deur kan mens dit gebruik om die club logo wanneer mens in die aand op GTG kuier iewers op 'n muur projekteur vir almal om te kan sien

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 6:49 am
by blom
:think:
man julle het almal die kat aan die gat beet
daai liggies is vir my fighting machine se rocklights bedoel
sodat ek nie in die nag in die oliekol gly en my blerrie heeup breek nie
:twisted:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 6:55 am
by Bugzy
[quote="Mud Dog] Blomma, die LR enes werk bietjie verskillend as daai wat Pieter wys ...... pleks van 'n lig spuit hulle die LR logo met olie oppie vloer! :twisted: :twisted: ;-)[/quote]
Clasic Andy :lmao: :lmao:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 7:43 am
by ToyX4
Ek dink die Citi Golf en Ford Focus ST crowd sal die liggies koop

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 8:02 am
by pietpetoors
is dit LAZAR tech of net n lens met die logo op?
Johannes, ja dit is laser
Cassie, ek het ook nogal gedink mens kan dit erens teen 'n muur skein, soos in 'n kroeg of soos jy noem by club byeenkoms of so.

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 8:25 am
by Stef
Johannes van die See wrote: een ding is verseker, die blou bul ondersteuners sal die tiepe goete koop.
Ons Blou Bul supporters sien nog redelik goed innie donker...en AS ons seerkry huil ons nie daaroor soos die winde van Suid (of windverwaaide spanne) nie... :tease:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 8:43 am
by jacques kotze
Stef wrote:
Johannes van die See wrote: een ding is verseker, die blou bul ondersteuners sal die tiepe goete koop.
Ons Blou Bul supporters sien nog redelik goed innie donker...en AS ons seerkry huil ons nie daaroor soos die winde van Suid (of windverwaaide spanne) nie... :tease:
Dankie Stef :thumbup: :thumbup: :taunt:
Ek dink as dit net n gewone liggie is sal ek dit ook oorweeg, maar as daar enige iets geskryf is of n logo van enige aard is stel meer belang in aambuie as in die liggies.

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 8:44 am
by pietpetoors
maar as daar enige iets geskryf is of n logo van enige aard is stel meer belang in aambuie as in die liggies.
Wat van 'n liggie met 'n prentjie van ambui vir jou?

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 9:26 am
by Mud Dog
:laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Wed Jul 04, 2012 10:42 am
by jacques kotze
pietpetoors wrote:
maar as daar enige iets geskryf is of n logo van enige aard is stel meer belang in aambuie as in die liggies.
Wat van 'n liggie met 'n prentjie van ambui vir jou?
You're so kind, I'll pass thanks :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Thu Jul 05, 2012 11:40 am
by BlumTRD
Yes ek like die idea

Sal self dit like

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Thu Jul 05, 2012 12:21 pm
by Rieks
zepplin wrote:You could sell dozens of them on the Landy forum if the logo read 'Mind the oil'!!
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Ek dink nie ek sal belangstel nie!1 Maar Pieter, as jy dit kan smous aan AutoStyle, sal jy dalk n sent of twee kan maak

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Thu Jul 05, 2012 12:52 pm
by BenRich
Certain areas around the Far East Rand and Lens would like them.... :taunt:

I would not put them onto any vehicle I own Piet.

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:29 pm
by pietpetoors
I decided not to import and sell these
I have one of the two sample sets left. The first guy who is willing to pay R300.00 plus postage can have it.

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:48 pm
by OOOOMS
Sold :!: :shh:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Fri Jul 20, 2012 12:53 pm
by Johannes van die See
Mark
Se tog net jy koop hom omdat jy die hole cutter nodig het asb!

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Fri Jul 20, 2012 1:02 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Mark
Se tog net jy koop hom omdat jy die hole cutter nodig het asb!
Dog hy kom met een....... :cry:

Nee dis vir my buite muure...... :roll: :roll: :roll:

Re: Car Logo Door Courtesy Lights

Posted: Fri Jul 20, 2012 10:37 pm
by Thabogrobler
Nooit my bru!

Ons oud-Welkom en Virginia manne sal mos nooit kan nee se vir so lekker cherrie-optel ding nie!