namibie julie 2012

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

namibie julie 2012

Post by andrevt »

wie van julle forum ouens gaan nou namibia toe? ...en dalk waarheen?
ons gaan etosha, sesfontein ,twyfelfontein,doras krater ens dan huistoe
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

andrevt wrote:wie van julle forum ouens gaan nou namibia toe? ...en dalk waarheen?
ons gaan etosha, sesfontein ,twyfelfontein,doras krater ens dan huistoe
Gaan julle by Windhoek verby?
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: namibie julie 2012

Post by andrevt »

joes beerhouse verseker vir n tafel
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

andrevt wrote:joes beerhouse verseker vir n tafel
Great....sien dan hier: viewtopic.php?f=14&t=25862&hilit=windhoek" onclick="window.open(this.href);return false;

Dan is ons amper quits..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: namibie julie 2012

Post by andrevt »

markie
my skoonouers kom hiernatoe as jy hom ka saamstuur
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

andrevt wrote:markie
my skoonouers kom hiernatoe as jy hom ka saamstuur
Dankie Andre, ek gaan 12h00 daai kant toe en sal sommer probeer reel met hulle :thumbup:
fx1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Thu Aug 19, 2010 5:23 pm
Town: pretoria
Vehicle: toyota
Real Name: barry
Location: Garsfontein

Re: namibie julie 2012

Post by fx1 »

Ons gaan ai-ais - visrivier canyon - luderitz - saddle hill toe
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

Andre, wanneer gaan julle in Windhoek wees? (min of meer?)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

fx1 wrote:Ons gaan ai-ais - visrivier canyon - luderitz - saddle hill toe
Julle is darm maar lucky....julle moet dit regtig geniet :thumbup:
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: namibie julie 2012

Post by andrevt »

markie
so die 12 13 de se kant
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

andrevt wrote:markie
so die 12 13 de se kant
Chap, ek laai dit by Coal plek af soos bespreek :thumbup:
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: namibie julie 2012

Post by andrevt »

goodstuff
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

andrevt wrote:goodstuff
Done, dankie Andre :thumbup: :thumbup:
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: namibie julie 2012

Post by Doom »

OOOOMS wrote:
andrevt wrote:markie
so die 12 13 de se kant
Chap, ek laai dit by Coal plek af soos bespreek :thumbup:
@Mark, duisende dankies :thumbup: :thumbup: (let op: dankies, nie drankies!)

Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelings. Ek ry Vrydag die 13de( :shock: ) deur Henties toe vir my Sondag arbeid en dan verskuif ek Sondagmiddag na Swakop en Maandagaand/Dinsdagoggend na Walvisbaai vir huisbesoeke. Vir die res van die week gaan ek besig wees tussen Usakos, Karabib, Uis, Omaruru (wanneer waar weet ek nog nie - werk gewoonlik soos 'n lucky packet ;-) ). As dit dalk makliker gaan wees, moet jy vir my net laat weet. :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

Doom wrote:

Plesier Willem anytime :mrgreen:

Goeiste, maar jy het 'n lekker job :thumbup:
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: namibie julie 2012

Post by Doom »

@Mark, duisende dankies :thumbup: :thumbup: (let op: dankies, nie drankies!)

Andre, byvoorbaat dankie. Jy kan my 'n lui gee die dag voordat julle in WHK is, of net 'n sms stuur dan bel ek jou vir verdere reelings. Ek ry Vrydag die 13de( :shock: ) deur Henties toe vir my Sondag arbeid en dan verskuif ek Sondagmiddag na Swakop en Maandagaand/Dinsdagoggend na Walvisbaai vir huisbesoeke. Vir die res van die week gaan ek besig wees tussen Usakos, Karabib, Uis, Omaruru (wanneer waar weet ek nog nie - werk gewoonlik soos 'n lucky packet ;-) ). As dit dalk makliker gaan wees, moet jy vir my net laat weet. :thumbup:
Plesier Willem anytime :mrgreen:

Goeiste, maar jy het 'n lekker job :thumbup:
Jip ek stem, behalwe as jy by 'n ou oom se siek bed staan, omdat hy daarin le omdat hy geval het en sy nekwerwel gebreek en hy totaal verlam is, juis hy wat sy hele lewe 'n wildbewaarder in die Etosha en Visrivier/Sossusvlei was. En dan moet ek vir hom se dat God het hom lief...
Dit is moeilik, al bly hy in Omaruru/Uis/Usakos of waar ook al.

Dit laat my elke dag weer opnuut op my kniee gaan en die Here dank vir my vooregte wat ek so mildelik uit sy hand ontvang.

En watter voorreg is dit nie om in so 'n omgewing te kan leef nie!!! :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: namibie julie 2012

Post by andrevt »

:thumbup:
markie
die pakkie is van jou af eers randfontein toe,toe met n geleentheid vereeniging toe,toe saam met ons via botswana, namibia deur die etosha,sesfontein,palmwag,omarura en toe uitendelik by willem in windhoek afgelaai
ImageImageImageImageImageImage

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: namibie julie 2012

Post by OOOOMS »

andrevt wrote::thumbup:
markie
die pakkie is van jou af eers randfontein toe,toe met n geleentheid vereeniging toe,toe saam met ons via botswana, namibia deur die etosha,sesfontein,palmwag,omarura en toe uitendelik by willem in windhoek afgelaai
Baie dankie Andre, sjou nou het die dash cover reeds klomp myle op...... :lol: :lol: :lol:

Het Willem vir jou 'n pakkie terug na ZA gegee vir my?

@Willem.....kom ons sien hoe goed jou geheue is "jong man" :?:
Post Reply

Return to “Open Discussion”