Page 1 of 1

Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 10:56 am
by rinkhals68
Dag se aanal die Hilux manne,

Ek het so 3 weke die Kaap verruil vir Gauteng (party ouens se welkom, ander vra is jy mal) , maar feit is ek is nou hier!
Het gereken een van die beste maniere om nuwe pelle te maak is om in te skakel by mense wat dieselfde dinge as ek geniet - buitelewe, kamp en ons Hilux bakkies!

so as daar enige Jhb of Pretoria manne is wat die "kapenaar" hier kan laat welkom voel en inskakel by n kamp naweek of sommer net n lekker gtg laat hoor asb van julle!

Rinkhals (dries)

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 11:45 am
by ChrisF
SIMPATIE Dries !

aaklige dorp daai. maar ek is seker n paar HILUX manne sal help om dit bietjie op te helder. :)

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 12:00 pm
by ROOFER
Voorspoet Dries :!: geniet dit :?: :?:

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 12:11 pm
by OOOOMS
Hi Dries, en welkom hier in GP....... :wave:

Jammer jy het nou eintlik die een gister gemis, naby Harties: viewtopic.php?f=51&t=25505&start=90" onclick="window.open(this.href);return false;

Gewoonlik gedra Cassie homself, maar sy koppie het bietjie modder gesien....toe is dit tickets..... :lol: :lol: :lol:

Maar kyk gerus oppi forum, vir die volgende event hier: viewtopic.php?f=51&t=21701&hilit=gauteng+events" onclick="window.open(this.href);return false;

Die volgende event is by Moegatle 28 July 2012 :wink2:

Daar mag dalk ook iets in tussen kom :thumbup:

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 1:22 pm
by legend35
welkom hier.sodra ons ietsie reel moet jy ons join.Jy sal geniet wat die klomp gautengers aanvang :thumbup:

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 4:57 pm
by rinkhals68
Dankie manne, ek kyk uit vir daai invites, gaan einde Julie oop hou vir daai GtG.

Sien uit daarna om in te skakel en deel te word van julle klomp ouens.....en seker ek gaan dit geniet!

Lekker aand!

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 6:43 pm
by OOOOMS
Dries, hier is die begin van die thread:
viewtopic.php?f=51&t=25779" onclick="window.open(this.href);return false;

:D:

Re: Kaapse Hilux op Gautengse paaie- help!!!!

Posted: Sun Jun 17, 2012 7:23 pm
by specrite
rinkhals68 wrote:Dag se aanal die Hilux manne,