Page 1 of 1

Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 11:28 am
by OOOOMS
Will definately not miss this :thumbup:
Kroondal.pdf
(55.35 KiB) Downloaded 210 times

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 11:37 am
by george
Hoe lus raak ek nou vir kaiings en pap.

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 11:56 am
by Blaps
Ek het netnou by Kroondal meule n brekkie geëet, die ou tannie se kos is uitstekend. Die ou meule is in n restuarant omskep en op die menu is so n klein geskiedenis van die plekkie. Was jy al daar Mark?

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 11:58 am
by OOOOMS
Blaps wrote:Ek het netnou by Kroondal meule n brekkie geëet, die ou tannie se kos is uitstekend. Die ou meule is in n restuarant omskep en op die menu is so n klein geskiedenis van die plekkie. Was jy al daar Mark?
Ongelukkig nie, as ons na my neef toe gaan....is dit braai, braii, braai :lol: :lol: :lol:

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 12:01 pm
by Blaps
Volgende keer moet jy eers daar stop voor jy na jou neef toe gaan, en dan spoil jy sy braai braai braai!!!

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 1:22 pm
by OOOOMS
Blaps wrote:Volgende keer moet jy eers daar stop voor jy na jou neef toe gaan, en dan spoil jy sy braai braai braai!!!
Jong, daai Gerrie sal mos moeilik raak..... :lol: :lol:

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 4:55 pm
by hilex08
ek is nog elke jaar daar !

iets om NIE te mis NIE!

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Fri Jun 15, 2012 6:15 pm
by OOOOMS
hilex08 wrote:ek is nog elke jaar daar !

iets om NIE te mis NIE!
Lekker sien julle daar, Hennie :thumbup:

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Sun Jun 24, 2012 9:30 am
by OOOOMS
Hennie, ek't jou nie gekry nie....anyway my 'heavy' het die eerste quilt op auction gekoop..... :thumbup:

Toppie, het jy vleig gekry ? My yskas is proppen...vol :yahoo:

Vir die vat nie kon gaan nie, dit was 'n heerlike outing :thumbup: Die Saterdag wat kom, is daar nog vleis verkope, die laaste een vir die jaar :thumbup:

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Mon Jun 25, 2012 6:53 am
by Toppie
Dis die vinnigste vleis verkope wat ek in my lewe gesien het. 10 min en al daai vleis was verkoop. (Dis ook die vinnigste wat ek van 'n hoop geld ontslae geraak het
)

Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)

Posted: Mon Jun 25, 2012 8:04 am
by OOOOMS
Toppie wrote:Dis die vinnigste vleis verkope wat ek in my lewe gesien het. 10 min en al daai vleis was verkoop. (Dis ook die vinnigste wat ek van 'n hoop geld ontslae geraak het
)
Daai is waar :mrgreen: