Page 1 of 1

HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend - Sorted!!!

Posted: Mon Jun 04, 2012 4:18 pm
by Kagiso
HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend
Mannneeeeeee en Maninne

Oompie sit met 'n probleempie en en vra blatant sommer julle hulp [as dit kan]

Die Sendeling op Seronga se Land Rover se "ACE-Pump" het gebreek [as afgedraai] en hy sit nou ...
ek het die onderdeel gekoop vanoggend - MAAR DHL wyer om dit te vervoer wanet ek is nie as 'n "Uitvoerder" geregistreer nie [I MUST have an "Exporters Code"] ... wat ek nie het nie

Is daar IEMAND wat Botswana se kant toe gaan binne 'n dag of wat? As ons die onderdeel in Ghanzi, Maun of Shakawe [by Mohembo grenspos] kan kry -- OF BETER NOG - tot in Seronga [dan kan jy GRATIS daar kamp en Willi sal jou met bootrit op di eOkavango vat [ook verniet]

As ons net die pomp by Willie kan kry ??
Die ding weeg so rofweg 2Kg en is kleiner as 'n Alternator [saam met sy boks wat ik vir hom gemaak het - so koolkop saaiz sallik se ....]
o-ja .. jy lek olie maar ons het hom in dik plestiek toegedraai )

Kontak oompie samblief: nul agt vier nul-agt-vier 8 sewe 5 5..

Re: HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend

Posted: Mon Jun 04, 2012 10:06 pm
by TheToy
Daar gaan twee voertuie deur na Bots toe die 21 as jy nog nie reg gekom het nie.

Stuur ma vir my n pm en ek sal graag help.

Re: HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend

Posted: Tue Jun 05, 2012 7:38 am
by Tokkie
Ek het n trok wat Saterdag/Sondag verby Nata gaan.
Laat weet as ek kan help.

Re: HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend

Posted: Wed Jun 06, 2012 11:48 am
by Kagiso
Hallooooooo Ammal

BAIE DANKIE -- die part het "lift" gekry saam met Uitreikgroep wat die naweek tot in Sepupa uitreik - BAIE DANKIE ammal vir die saam dink saam bid ens..
Groetnisse eers

oompie