Page 1 of 1

Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 2:47 pm
by pietpetoors
I received new toys today
A remote controlled controller which you can use to switch your LED strips on and off and you can even dim them.
It works with RF so you can switch it on from a distance and do not have to have line of sight.

You just install the controller inline and it can take up to 8A they say.
You can get it at http://www.4x4direct.co.za/shop at R90.00 each

Image

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:24 pm
by SWARTLUX
Pieter,Hoe ver vang die remote op?Ek like die idee baie!!Hoeveel stelle LED's kan jy op so een boksie koppel ek weet as jy dit dan dim sal almal gelyk dim maar wat is die max hoevelheid wat jy kan opsit?

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:27 pm
by Johannes van die See
Ek hou ook van die een, hulle gaan vinnig verkoop.
Ek dink ek moet sommer vinnig vir my twee vat.

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:32 pm
by pietpetoors
Ek het hom nog nie buite getoets nie, maar in die huis was ek so 8 meter van hom en in 'n ander vetrek sodat die muur tussen die remote en die controller was en hy het steeds gewerk

As die 5050 LED strip 0.720A per meter is sal jy darem so 9 meter op een controller kan werk.
Met transformers wil mens nie meer as 85% van sy kapasiteit gebruik nie, dalk is dit wys om hier dieselfde te doen.

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:32 pm
by Johannes van die See
Pieter het jy die manual saam gekry.....
Ek wil weet of dit current controlled of voltage controlled dimmers is asb.....

Ek wil ook weet of die RF frequincy kan stel, sal nie baie slim wees as mens twee stelle van die controller op jou
bakkie het vir verskullinde aplikasies maar die frequincy is die selfde nie, gewoonlik het die toestelle n dip switch om verstellings te maak, weet jy of jou produkte dit het?

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:47 pm
by pietpetoors
Hoekom moet jy altyd die moeilike vrae vra? Gaan sit in die hoek
Die ding dim en hy sit aan en af.
Glo nie freq kan stel nie sien nie 'n knop nie

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:52 pm
by CasKru
pietpetoors wrote:Hoekom moet jy altyd die moeilike vrae vra? Gaan sit in die hoek
Die ding dim en hy sit aan en af.
Glo nie freq kan stel nie sien nie 'n knop nie
Daai sal in die binnekant van die twee units wees en dit sal iets lyk soos die
Image

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 3:59 pm
by Johannes van die See
Dankie Cassie, daai is die goetes waavan ek praat ja.......

Pieter, as jy nou klaar gepak het vir jou hiking trip, en jyt klaar n paar ligies getoets vanaand, en mamma soek jou nie dadelik in die bed nie, maak gou een unit oop en kyk of daar dip switches binne is asb......

Dankie

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 4:47 pm
by ChrisF
Pieter die ouens praat te veel ... :)


Stuur n paar vir Thys, ek sal een neem asb. (Thys laat weet maar wanneer ek jou weer by Engen kry :) )


(Pieter ons gaan nie nog posgeld hierop uitgee nie, ek sal wag vir die volgende batch goed wat jy Kaap toe stuur)


Jy het nie dalk n 400W inverter MET skroef plek om dit vas te maak nie ? My een is nou nie eintlik maklik om te monteer nie ....

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 5:00 pm
by pietpetoors
Nee, hulle kan nie stel nie maar ek sien elke remote het 'n ander kode agterop.
Sien ook remote is waterdig/splashproof.

Chris ek het ongelukkig nie inverters nie .
Ek is volgende week heel week in Namibië, maar ek stuur vandaand vir Hoppy 'n pakkie, kan ek joune sommer saam met dit stuur

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 5:04 pm
by Johannes van die See
Pieter, nog n vraag
Kry mens net een remote by, wat as hy kastoe is, kan jy n plaasvervanger met selfde kode kry of is dit goedkoper om maar weer n nuwe kompleet unit te koop?

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 5:16 pm
by ChrisF
Pieter stuur hom saam asseblief.

Ek doen solank n EFT vir jou. DANKIE


Pieter betaal ek oor aan die klub se rekening ?

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 5:24 pm
by pietpetoors
Acc Name: Extraordinaire Systems
Acc No: 622 839 661 86
Bank: First National Bank
Branch Code: 250655
Branch: Langebaan
Type: Cheque

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Wed May 23, 2012 5:30 pm
by ChrisF
Dankie, geld is oorbetaal.

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 9:34 am
by OOOOMS
Julle moet net nie by die selle kamp plek opdaag met die goed nie.... :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 10:51 am
by RiyadhFortuner
can one use this on normal spots as well, or do you get a specific one for spots

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 10:56 am
by Johannes van die See
RiyadhFortuner wrote:can one use this on normal spots as well, or do you get a specific one for spots
What is the wattage of your spots?
These units can drive up to 8A

W=VxI
If you have 2 x 55W spots your total is 110W, your battery voltage is 12V, so

I=W/V
I=110/12
I=9.1Amps

So for 2 x 55W Spots this unit will not be strong enough, sorry!

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 10:58 am
by Johannes van die See
But

You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:00 am
by CasKru
RiyadhFortuner wrote:can one use this on normal spots as well, or do you get a specific one for spots
No... don't think so. The 7A current limit is the problem

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:07 am
by george
Johannes van die See wrote:But

You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
moet jy nie in die hoek sit nie :twisted: Jy maak nou 'n wereld van opsies oop :idea:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:16 am
by RiyadhFortuner
I dont have any at the moment, but I am planning on getting some. Thanks for the bit of math to work it thats great. I am not really interested in the dimming feature either. I just find to be able to operate a spot with a remote alot more convenient to fit as there is no need to run a wire thru' the firewall for a switch and if I am standing outside of the vehicle and I switch them on if needed

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:29 am
by Johannes van die See
george wrote:
Johannes van die See wrote:But

You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
moet jy nie in die hoek sit nie :twisted: Jy maak nou 'n wereld van opsies oop :idea:
Ek sal later in die hoek gaan sit........

Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.

Ek like ook die idee dat ek lekker in my roofie kan gaan le en dan met die druk van n knopie al die ligte buite kan afsit of aansit as die kinders wil loop piepie......

Daar is soveel opsies ou pel, die is n wonderlike stukie toerusting waarmee mens baie kan doen en dit gaan soos soet koek verkoop!

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:40 am
by OOOOMS
Die kinner pie-pie idee inni nag klink goed :thumbup:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:43 am
by Johannes van die See
OOOOMS wrote:Die kinner pie-pie idee inni nag klink goed :thumbup:
Mark nou klink jy weird.....

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:44 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:Die kinner pie-pie idee inni nag klink goed :thumbup:
Mark nou klink jy weird.....
:o: :lol: :lol: :lol:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:49 am
by Johannes van die See
Het julle manne nog nooit gehoor........

"Liefie, waar sit mens die lig aan?"

Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:51 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Het julle manne nog nooit gehoor........

"Liefie, waar sit mens die lig aan?"

Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........
Moet seg, jy sal nogals'n goeie salesman maak..... :mocking: :mocking:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 11:57 am
by Johannes van die See
OOOOMS wrote:
Johannes van die See wrote:Het julle manne nog nooit gehoor........

"Liefie, waar sit mens die lig aan?"

Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........
Moet seg, jy sal nogals'n goeie salesman maak..... :mocking: :mocking:
Nee jong ek is te duur, sal maar vir myself moet werk eendag en vroeg aftree soos jy! :thumbup:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:04 pm
by Stef
Johannes van die See wrote: Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.
Vir die doel kan jy 'n gewone hek remote met RX ook gebruik. Sit net 'n bi-stable flip-flop op die output om die relay te werk.

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:06 pm
by Johannes van die See
Wat kos die hek remote?

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:17 pm
by Royco
Johannes van die See wrote:
george wrote:
Johannes van die See wrote:But

You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
moet jy nie in die hoek sit nie :twisted: Jy maak nou 'n wereld van opsies oop :idea:
Ek sal later in die hoek gaan sit........

Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.

Ek like ook die idee dat ek lekker in my roofie kan gaan le en dan met die druk van n knopie al die ligte buite kan afsit of aansit as die kinders wil loop piepie......

Daar is soveel opsies ou pel, die is n wonderlike stukie toerusting waarmee mens baie kan doen en dit gaan soos soet koek verkoop!
:thumbup: My laitie het al baie oefening gekry - hy weet al... :cooldude:
Maar ek hou van jou idee....

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:18 pm
by ThysdJ
Stef wrote:'n bi-stable flip-flop
'n 2-stal plakkie?? :twisted: :twisted:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:44 pm
by Stef
ThysdJ wrote:
Stef wrote:'n bi-stable flip-flop
'n 2-stal plakkie?? :twisted: :twisted:
Net so...een vir aan en nog een vir af... :mrgreen:

Maar soos dit vir my lyk het jy nog nie batterye nie.... :twisted:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:56 pm
by Johannes van die See
Stef wrote:
ThysdJ wrote:
Stef wrote:'n bi-stable flip-flop
'n 2-stal plakkie?? :twisted: :twisted:
Net so...een vir aan en nog een vir af... :mrgreen:

Maar soos dit vir my lyk het jy nog nie batterye nie.... :twisted:
Stef wanneer reel jy weer van daai 350ah batterye, myne werk lekker dankie maar nog een langs hom sal net beter lyk!

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 1:58 pm
by Stef
Johannes van die See wrote:Stef wanneer reel jy weer van daai 350ah batterye, myne werk lekker dankie maar nog een langs hom sal net beter lyk!
Bly jy's tevrede :thumbup: Hier is nog drie wat moet huis toe gaan maar lyk nie nie of hulle se base hulle wil hê nie :mocking:

Vra ma vir 2 stal plakkies....

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:00 pm
by OOOOMS
Stef wrote:
Johannes van die See wrote:
Stef wanneer reel jy weer van daai 350ah batterye, myne werk lekker dankie maar nog een langs hom sal net beter lyk!
Bly jy's tevrede :thumbup: Hier is nog drie wat moet huis toe gaan maar lyk nie nie of hulle se base hulle wil hê nie :mocking:[/quote]Dankie ek sal x2 vat :thumbup:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:05 pm
by Johannes van die See
Mark jys te vinnig vir jou ouderdom!

Stef lyk my Mark wil Thys se batterye gaps, ek sal die een vat wat oorbly as dit reg is met jou, laatweet maar asb!

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:12 pm
by Stef
Die laaste een is Truckin s'n :wink2:

Ek hou hulle maar net "gecycle"

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:17 pm
by Johannes van die See
Stef wrote:Die laaste een is Truckin s'n :wink2:

Ek hou hulle maar net "gecycle"
Okay so Boetie en Thys moet nou hulle mind op maak of hulle daai batries wil he of nie......... :twisted:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:22 pm
by ThysdJ
Hands off!! :boss: :boss: :punch:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:40 pm
by Johannes van die See
:laugh2: :laugh2:
Sorry Mark, you loose, nou moet ek net vir Boetie oortuig :thumbup:

Re: Remote controlled controller for LED strip

Posted: Thu May 24, 2012 2:47 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote::laugh2: :laugh2:
Sorry Mark, you loose, nou moet ek net vir Boetie oortuig :thumbup:
Naaai....julle slaap.... :banned: