Page 1 of 1

Waterpomp

Posted: Wed May 02, 2012 3:25 pm
by stephanvaneeden
My platkar is 'n Audi. Lekker maar een ding pla. Wat maak 'n waterpomp oppak of lek. My Audi het nog nie 40 000 km op nie, en hy het sy 3 de waterpomp vandag gekry.
Die kar is onder 'n onderhoudsplan, so die ding word vervang sonder groot kwessies. Moet ek vrae begin vra ? Watse vrae ?

Re: Waterpomp

Posted: Wed May 02, 2012 4:15 pm
by OOOOMS
stephanvaneeden wrote:My platkar is 'n Audi. Lekker maar een ding pla. Wat maak 'n waterpomp oppak of lek. My Audi het nog nie 40 000 km op nie, en hy het sy 3 de waterpomp vandag gekry.
Die kar is onder 'n onderhoudsplan, so die ding word vervang sonder groot kwessies. Moet ek vrae begin vra ? Watse vrae ?
Vra jouself....'Hoekom het ek 'n Audi gekoop en nie eerder 'n Toyota nie......' :mocking:

:dash: :dash: :dash:

Re: Waterpomp

Posted: Wed May 02, 2012 4:17 pm
by stephanvaneeden
Spoed !!!!! en hulle het my baie vir 'n Renault gegee, wat ek moes swaai.

Re: Waterpomp

Posted: Wed May 02, 2012 4:20 pm
by OOOOMS
stephanvaneeden wrote:Spoed !!!!! en hulle het my baie vir 'n Renault gegee, wat ek moes swaai.
:lol: :lol: :lol:

Watse Audi is dit?

Re: Waterpomp

Posted: Wed May 02, 2012 5:30 pm
by Mud Dog
Dissie lekker nie! :eh: Maak bietjie navraag of dit 'n algemene probleem is met daai model Audi ... miskien is daar 'n forum waar jy kan vra. As dit algemeen is, is daar seker 'n ontwikkelings fout met die pomp. Benader ook jou Audi handelaar met jou kommernisse. Netnou is die onderhoudsplan klaar en dan moet jy hoes. :(

Re: Waterpomp

Posted: Thu May 03, 2012 8:12 am
by stephanvaneeden
Mark - dis 'n A4
Andy - dis waarvoor ek versigtig is, die onderhoudsplan gaan nie vereewig hou nie. Sal die ding maar opneem met Audi SA. Dankie vir die terugvoer.

Re: Waterpomp

Posted: Thu May 03, 2012 9:09 am
by OOOOMS
Seems like a common problem.....do a quick search 'audi a4 water pump problem'

http://forums.audiworld.com/showthread.php?t=2374335" onclick="window.open(this.href);return false;
and
http://www.google.co.za/search?rlz=1C1A ... mp+problem" onclick="window.open(this.href);return false;

seems like the plastic impeller is the culprit.... :wink2: