Page 1 of 1

bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Tue Apr 17, 2012 12:22 pm
by Vlak vark
Ek beplan om dalk weg te gaan die lang naweek 27/4/12, ek sien die forum is maak stil, so sal maar sien?

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Tue Apr 17, 2012 2:28 pm
by OOOOMS
Vlak vark wrote:Ek beplan om dalk weg te gaan die lang naweek 27/4/12, ek sien die forum is maak stil, so sal maar sien?
Nou waar wil jy rondloop, die wildtuin is op jou stoep.... :mocking:

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Tue Apr 17, 2012 5:22 pm
by Vlak vark
En op die agter stoep kyk ek uit op die olifants en timbavati. :cooldude:

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Wed Apr 18, 2012 10:09 am
by venom38
rust de winter naweek :-)

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Wed Apr 18, 2012 11:40 am
by andrevt
shelly beach

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Wed Apr 18, 2012 6:50 pm
by ChrisF
Baviaans :)

Lekker LAAAAAANG naweek :) :)

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Thu Apr 19, 2012 12:41 pm
by Wegbreek
The plan was to visit the Eastern Cape area of Ugie, Maclear, Lady Grey and Elliot for the long weekend ...... but hubby's leave was cancelled for the 30th! :evil:

Might visit Baviaans from 27 - 29th.

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Thu Apr 19, 2012 1:30 pm
by Borntofish
Of to Kosi bay for a fishing trip.....

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Thu Apr 19, 2012 1:51 pm
by Stubs
off to Brandvlei, Carp, Bass fishing, near Worcester WC.....Tierskloof 4x4 trail also....nice.....

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Thu Apr 19, 2012 3:05 pm
by Blaps
27 is SWAMBO se verjaarsdag, so die dag sal om haar draai. 28 en 29 werk ek, en 30 in Sasolburg vir besigheid en die 1ste werk ek aan die LUX.
EENDAG is EENDAG wil ek ook voel hoe dit is om n LAAAANG naweek te hê.

In die stryd om te OORLEEF vergeet ons om te LEWE
Maar met n baie dankbare hart tel ek my seëninge

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Thu Apr 19, 2012 6:19 pm
by ChrisF
Ben dat sy nou op "hensop dag" moet verjaar.

wel ten weet sy haar verjaarsdag sal altyd n vakansie dag wees .....

Re: bly almal by die huis 27/4/2012

Posted: Thu Apr 19, 2012 6:37 pm
by Hoppy
Gaan n laaang draai in die Karoo ry, baie stofpad, baie sterre en min mens...