Explain LED Cold and LED Warm White Light
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Explain LED Cold and LED Warm White Light
When talking about LED Cold and Warm White Light, what is the difference?
When revering to 3500K, 6500K, 10000K etc is it the switching speed of the LED driver that is being specified?
Light Guru's your feedback please.
When revering to 3500K, 6500K, 10000K etc is it the switching speed of the LED driver that is being specified?
Light Guru's your feedback please.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
Warm White is closer to the light effect from a normal incandescent filament globe. Cool White is more a harsh - but apparently brighter - light, similar to many fluorescent lights, although these also come in cool, daylight and warm white modes.
For outside use, Cool White is perfect, but I don't like the harshness of it inside a house. The higher the "K" factor, the more blue the light is.
-F_D
For outside use, Cool White is perfect, but I don't like the harshness of it inside a house. The higher the "K" factor, the more blue the light is.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
Makes sense thanks oom Eric!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
Maw spierwit of gelerig
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
"K" dink ek staan vir Kalvin, dit is die term wat gebruik word om lig se helderheid te meet. Ek dink daglig is so iets soos kom ons se bv 7500 k (net n voorbeeld,weet nie hoeveel dit regtig is nie) Met die word al die ligte se K vergelyk met die van daglig. Die is nou as ek als reg verstaan het soos aan my verduidelik is.
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
The Lumen or Lux as some refer it to, of a warm white and cool white is the same, to the visible eye the warm white looks dimmer, but measured with a light meter and the same wattage it is the same.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
Oksy so cool light is cool en as ek wil cooler wees moet ek cool light kies.
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
Cool white is cool as jy van goggas en muskiete hou :roll: :roll: :roll:Johannes van die See wrote:Okay so cool light is cool en as ek wil cooler wees moet ek cool light kies.
Vir die veld of buite lewe is warm white beter :!:
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Explain LED Cold and LED Warm White Light
bietjie off topic.
Jy kan die "White Balance" (colour temperature) stel op vandag se kameras.
Meestal los ons dit op Auto, en weet nie eens wat dit doen nie.
Jy kan ook na die tyd die WB stel in pakkette soos LightRoom.
Die middelste foto is "reg". In die een het ek die WB 2 000 Kelvin laat sak, en in die ander het ek dit 2 000 Kelvin gelig. Dit is DRASTIES ! Meestal is die verstelling maar net 100 of 200 Kelvin .....
As jou fotos "geel" uitkom is DIT hoe jy dit reg stel.
OF, as die slim manne kunstig raak. Stel die WB "verkeerd" op die kamera, en gebruil in filter op die flash om die effek te neutraliseer - dan kry jy artistieke effekte op die agtergrond, waar die flash nie uitkom nie. Maar die voorwerp in die voorgrond is "reg". Die manne kry nogal mooi effekte op die manier

Daai is nou behulpsame informasie, nou sien ek ook waar die verskul le, nice!
Wel vir spots is cool seker beter as warm en vir camp weer anders om soos Mark se want anders lok
jy goggas.
Almal se info is behulpsaam, maar dankie Chris vir die mooi foto's ook wat dit beter beskryf.