Page 1 of 1

My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 3:39 pm
by HighRider
My HIlux - Camil Suspension On BF Goodrich MudTerrain's...

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 3:45 pm
by jacques kotze
HighRider wrote:My HIlux - Camil Suspension On BF Goodrich MudTerrain's...
Welkom Rudie,
Ek dink die foto's van jou bakkie het erens verloor.

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 3:50 pm
by Family_Dog
jacques kotze wrote:
HighRider wrote:My HIlux - Camil Suspension On BF Goodrich MudTerrain's...
Welkom Rudie,
Ek dink die foto's van jou bakkie het erens verloor.

Naahh... it's there, just hasn't reached Senekal yet! ;D :mrgreen:


-F_D

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 4:17 pm
by jacques kotze
Family_Dog wrote:
jacques kotze wrote:
HighRider wrote:My HIlux - Camil Suspension On BF Goodrich MudTerrain's...
Welkom Rudie,
Ek dink die foto's van jou bakkie het erens verloor.

Naahh... it's there, just hasn't reached Senekal yet! ;D :mrgreen:


-F_D
Sorry,
Als kom eers later hier by my in die Oos Vrystaat :D: :D:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 4:26 pm
by Sebata
beautiful truck :thumbup: :thumbup:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 4:29 pm
by CasKru
Daai is mos 'n stunning bakkie

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 4:32 pm
by OOOOMS
Baie welkom, en jou trokkie lyk stunning :thumbup:

Hoop jy geniet dit hier saam almal :wink2:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 5:32 pm
by Donkey
Blerry nice :thumbup: , welcome :clap:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 6:40 pm
by Family_Dog
OK Ouens, hou nou op om die gek te speel!!

Jacques, hulle terg vir jou, daar's geen foto daar om te sien nie! :mrgreen:


-F_D

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 6:45 pm
by jacques kotze
Family_Dog wrote:OK Ouens, hou nou op om die gek te speel!!

Jacques, hulle terg vir jou, daar's geen foto daar om te sien nie! :mrgreen:


-F_D
I'll take you're word for it :D:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 9:09 pm
by Family_Dog
I might be wrong, however... how will we ever know!

Image


-F_D

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 9:19 pm
by JJBotes
Baie mooi Hilux daai . . . . . . . :thumbup:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 9:30 pm
by Doom
Welkom Rudie by die mal Familie oppie Forum.

Welkom Rudie,
Ek dink die foto's van jou bakkie het erens verloor.


Naahh... it's there, just hasn't reached Senekal yet! ;D :mrgreen:


-F_D

Sorry,
Als kom eers later hier by my in die Oos Vrystaat :D: :D:
Hier is sekere plekke in Nam waar jy moet Time travel doen om die dinge te verstaan en dit smaak my is dieselfde in sekere plekke van die Vrystaat :lol:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 9:41 pm
by jacques kotze
Doom wrote:Welkom Rudie by die mal Familie oppie Forum.

Welkom Rudie,
Ek dink die foto's van jou bakkie het erens verloor.


Naahh... it's there, just hasn't reached Senekal yet! ;D :mrgreen:


-F_D

Sorry,
Als kom eers later hier by my in die Oos Vrystaat :D: :D:
Hier is sekere plekke in Nam waar jy moet Time travel doen om die dinge te verstaan en dit smaak my is dieselfde in sekere plekke van die Vrystaat :lol:
Daai het jy reg :lol: :lol:

Re: My HIlux

Posted: Tue Apr 10, 2012 11:38 pm
by Mud Dog
Welcome aboard, Rudie! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

I see you've had replies from one or two of the many jokers in the pack! :D: ;-)