Atlantis - Sondag - 18 Maart
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Atlantis - Sondag - 18 Maart
Hallo manne
Ek wil bitjie uit kom en gaan ry! Een keer elke twee maande werk nie vir my nie
Was nog net eek keer by Atlantis en dis sommer n tjol storie daai. Enige iemand lus vir Atlantis Sondag??
Laat weet asb ASAP Moet permitte organise!!!

Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ons maak vordering
1. SideKick & Spikkels + Back seat drivers x 2 (Captain Awesome)
2. Charles & Aneen + kind (D4D 2x4)
3. Stekel & Alana (V6 Vigo)
4. Schalk & Marzaan + Kinders (Jeep Grand Cherokee)

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
So SW wanneer gaan jy onthou van daai troue??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Nee, niks meer van daai tot November nieThysdJ wrote:So SW wanneer gaan jy onthou van daai troue??
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Jis, miskien join ek julle, sal nog bevestig later.
Sal eers kyk hoe mamma se dinge lyk, haar pars is so bietjie besiger as myne.
Maar ja, ek is nogal lus vir so duine uitstappie. :)

Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Thanks for the invite Stephan... maar was laas Saterdag by Atlantis en gaan hierdie Sondag berge toe... Duine was baie warm Saterdag so sorg vir baie koue drinkgoed en suntan lotion... Sand was baie los, maar ek sien reen is voorspel vir Vrydag so miskien sal dit bietjie kompak..... Daar is iewers n topic met die GPS co-ordinates van sekere ry plekke by Atlantis... Dis maklik om in sirkels rond te ry en nie by die beste plekke uit te kom as jy nie gereeld daar ry nie. Geniet dit....
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
GI Jane wrote: baie koue drinkgoed
En onthou die permitte...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Jissie Thys, ek bedoel Energade, koeldrank en water......ThysdJ wrote:GI Jane wrote: baie koue drinkgoed
En onthou die permitte...
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Geen reen sofer nie . . .GI Jane wrote:Thanks for the invite Stephan... maar was laas Saterdag by Atlantis en gaan hierdie Sondag berge toe... Duine was baie warm Saterdag so sorg vir baie koue drinkgoed en suntan lotion... Sand was baie los, maar ek sien reen is voorspel vir Vrydag so miskien sal dit bietjie kompak..... Daar is iewers n topic met die GPS co-ordinates van sekere ry plekke by Atlantis... Dis maklik om in sirkels rond te ry en nie by die beste plekke uit te kom as jy nie gereeld daar ry nie. Geniet dit....
Het die GPS co-ordinates van al die ry plekke ja Moes dit noudiedag als vir Stubs bymekaar sit so dis tien teen een wat jy gesien het.
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Jissie Val!! I know..GI Jane wrote:Jissie Thys, ek bedoel Energade, koeldrank en water......ThysdJ wrote:GI Jane wrote: baie koue drinkgoed
En onthou die permitte...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ja, ek drink gewoonlik ook net energade en sap as ek duine toe gaan...... :) ...
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
As julle by die "Atlantis contact details" thread gaan kyk sal dit daar wees, Christiaan Kuun was so gaaf om dit vir ons daar op te sit.GI Jane wrote: Daar is iewers n topic met die GPS co-ordinates van sekere ry plekke by Atlantis... Dis maklik om in sirkels rond te ry en nie by die beste plekke uit te kom as jy nie gereeld daar ry nie. Geniet dit....
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Uit ondervinding kan ek wel se, dat Charles dalk na 12 die middag kan begin sukkel as die sand so bietjie losser begin raak.SideKick wrote:Ons maak vordering
2. Charles & Aneen + kind (D4D 2x4)
Ek het met my 2.7 wat se revs lekker hoog kan hardloop gewoonlik so bietjie begin sukkel na 12 wanneer die son die sand so bietjie warm gebak het.
Maar natuurlik is dit mos lekker om so man ook saam te he, die 2x4 verbaas 'n mens baie keer.
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Bees, so ek verneem jy's nou in 100%?Bees wrote:Uit ondervinding kan ek wel se, dat Charles dalk na 12 die middag kan begin sukkel as die sand so bietjie losser begin raak.SideKick wrote:Ons maak vordering
2. Charles & Aneen + kind (D4D 2x4)
Ek het met my 2.7 wat se revs lekker hoog kan hardloop gewoonlik so bietjie begin sukkel na 12 wanneer die son die sand so bietjie warm gebak het.
Maar natuurlik is dit mos lekker om so man ook saam te he, die 2x4 verbaas 'n mens baie keer.
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ek staan nou eers so op 65%....
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Laat ek jou se Ian, my 2.7 hardloop sommer limiter as hy moet maar uit sal ek hom laat kruip. LOL ja die ouens vat maar bietjie meer strain as die groter enjins. maar lekker bly lekker
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
So jy gaan ons sondag kom wys?Hilux 1 wrote:Laat ek jou se Ian, my 2.7 hardloop sommer limiter as hy moet maar uit sal ek hom laat kruip.
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Julle ouens gaan stofpoep daar in die sand.. hy is BAIE poeiersag... en pasop die kruine is skerp gewaai.. m.a.w. baie air-time, en julle weet wat dit beteken... Lekker baie werk vir Hoppy Maandag... en sy shop staan klaar volgende week vol, van MY Hilux..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
1. SideKick & Spikkels + Back seat drivers x 2 (Captain Awesome)
2.
3. Stekel & Alana (V6 Vigo)
4. Schalk & Marzaan + Kinders (Jeep Grand Cherokee)
One down . . . Bees, ek dink jy't hom bang gemaak!
2.
3. Stekel & Alana (V6 Vigo)
4. Schalk & Marzaan + Kinders (Jeep Grand Cherokee)
One down . . . Bees, ek dink jy't hom bang gemaak!
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
SideKick wrote:So jy gaan ons sondag kom wys?Hilux 1 wrote:Laat ek jou se Ian, my 2.7 hardloop sommer limiter as hy moet maar uit sal ek hom laat kruip.
ek het ongelukkig n dope aan anders was ek daar.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Jy kan mos maar rook ln die duine niemand sal op jou split nieek het ongelukkig n dope aan anders was ek daar.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Vir hoe laat is die relings?? Ek kan ook saamgaan , maar net in die oggend.
Hoe laat en waar?
Hoe laat en waar?
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ons kry mekaar half 9 by die ingang Sondag. Ek gaan nou gaan permitte soek. Moet ek vir jou ook een kry?Rooikappie wrote:Vir hoe laat is die relings?? Ek kan ook saamgaan , maar net in die oggend.
Hoe laat en waar?
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Dankie,
Ek sal self reel vir permit as ek dit kan maak.
Sal eers die GP wil kyk.
Sien julle later.
Ek sal self reel vir permit as ek dit kan maak.
Sal eers die GP wil kyk.
Sien julle later.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Love your weather predictions Stephan.... but for some or other unknown reason I spent a lot of time with windscreen wipers on today..... Promise I won't say something like "I told you so".... Enjoy the dunes... In spite of the "No Rain" hope the sand is somewhat compacted.....SideKick wrote:Geen reen sofer nie . . .GI Jane wrote:Thanks for the invite Stephan... maar was laas Saterdag by Atlantis en gaan hierdie Sondag berge toe... Duine was baie warm Saterdag so sorg vir baie koue drinkgoed en suntan lotion... Sand was baie los, maar ek sien reen is voorspel vir Vrydag so miskien sal dit bietjie kompak..... Daar is iewers n topic met die GPS co-ordinates van sekere ry plekke by Atlantis... Dis maklik om in sirkels rond te ry en nie by die beste plekke uit te kom as jy nie gereeld daar ry nie. Geniet dit....
Het die GPS co-ordinates van al die ry plekke ja Moes dit noudiedag als vir Stubs bymekaar sit so dis tien teen een wat jy gesien het.
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
GI Jane wrote:Love your weather predictions Stephan.... but for some or other unknown reason I spent a lot of time with windscreen wipers on today..... Promise I won't say something like "I told you so".... Enjoy the dunes... In spite of the "No Rain" hope the sand is somewhat compacted.....SideKick wrote:Geen reen sofer nie . . .GI Jane wrote:Thanks for the invite Stephan... maar was laas Saterdag by Atlantis en gaan hierdie Sondag berge toe... Duine was baie warm Saterdag so sorg vir baie koue drinkgoed en suntan lotion... Sand was baie los, maar ek sien reen is voorspel vir Vrydag so miskien sal dit bietjie kompak..... Daar is iewers n topic met die GPS co-ordinates van sekere ry plekke by Atlantis... Dis maklik om in sirkels rond te ry en nie by die beste plekke uit te kom as jy nie gereeld daar ry nie. Geniet dit....
Het die GPS co-ordinates van al die ry plekke ja Moes dit noudiedag als vir Stubs bymekaar sit so dis tien teen een wat jy gesien het.
That's the weather for Atlantis. Not CT.
I know it's raining here, but not there . . .
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Cape Town:
Atlantis:
Atlantis:
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ooops sorry assumed that because it was so close to Cape Town that it would have rained there as well.... so I stand corrected....
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Hallo
Ek wil net vir almal dankie se.
Die dag het, volgens my, goed uitgedraai. Was lekker om so bietjie stront en darem ook so bietjie sense met almal te praat.
Ek moet se, ek geniet my nuwe wa vreeslik baie in die duine, al het ek een keer so effens vas gesit.
Maar my V6 is darem nogsteeds beter as Schalk se Jiep met sy 8 proppe.
Ons kameras was almal vol pap batterye, so die fotos sal seker maar min wees.
Maar ja, weereens dankie.
Ek wil net vir almal dankie se.
Die dag het, volgens my, goed uitgedraai. Was lekker om so bietjie stront en darem ook so bietjie sense met almal te praat.
Ek moet se, ek geniet my nuwe wa vreeslik baie in die duine, al het ek een keer so effens vas gesit.
Maar my V6 is darem nogsteeds beter as Schalk se Jiep met sy 8 proppe.
Ons kameras was almal vol pap batterye, so die fotos sal seker maar min wees.
Maar ja, weereens dankie.
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Note to fellow MODS:
Seems like we should quarantine this thread for a lack of photographic evidence....
Seems like we should quarantine this thread for a lack of photographic evidence....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
I second that... one more vote... so we can quarantine it due to lack of proofThysdJ wrote:Note to fellow MODS:
Seems like we should quarantine this thread for a lack of photographic evidence....
To God be the glory
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Don't worry be happy.
There are one or 2 photos.
I am sure " Captain Awesome " will post them soon.
There are one or 2 photos.
I am sure " Captain Awesome " will post them soon.
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ja nee.
Dankie vir almal wat gekom het. Was lekker gewees om weer bitjie te speel en die mense weer te sien. Stekel wat vroulief by die huis gelos het om alleen te verf Jy is braaver as meeste van ons mans!!! Schalk wat nou vir die eerste keer saam met ons kom ry het. Daai 4.7l V8 klink maar baie mooi!!! (Al is hy n Jeep :wink2: ) Bees, lekker soos altyd!
Het self ook op een plek gesukkel. Kon daai dog leg nie op hom nie
Sal bitjie by my back seat driver more hoor of sy fotos het want ja, batt wou nie werk nie so ek het niks. Sal laat weet!!!
Dankie vir almal wat gekom het. Was lekker gewees om weer bitjie te speel en die mense weer te sien. Stekel wat vroulief by die huis gelos het om alleen te verf Jy is braaver as meeste van ons mans!!! Schalk wat nou vir die eerste keer saam met ons kom ry het. Daai 4.7l V8 klink maar baie mooi!!! (Al is hy n Jeep :wink2: ) Bees, lekker soos altyd!
Het self ook op een plek gesukkel. Kon daai dog leg nie op hom nie
Sal bitjie by my back seat driver more hoor of sy fotos het want ja, batt wou nie werk nie so ek het niks. Sal laat weet!!!
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ek moet ook maar net vir die record sê, die SFA was weer baas (Al kon ek nie die Dog Leg uit kom nie)Bees wrote:Maar my V6 is darem nogsteeds beter as Schalk se Jiep met sy 8 proppe.
Die V6 Toyota en die V8 Jeep was maar altwee deur Cpt Awesome uitgetow
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Atlantis - Sondag - 18 Maart
Ook maar net omdat Captain nie verder as die uittrek punt teen die duin kon op kom nie, , ek moes die pad gelyk skraap en toe kon die Jiep nogsteeds nie oor die knoppie kom nie.SideKick wrote:
Die V6 Toyota en die V8 Jeep was maar altwee deur Cpt Awesome uitgetow
Maar ja, dankie vir die uitsleep.
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing