Page 1 of 1

How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 10:15 am
by pietpetoors
I dont know Cape Salmon (Geelbek) at all. A friend got one from a friend and since he sees me as the fish braai specialist I were invited to his place this weekend to braai his fish for him.

I have no cooking clue, never braaied one of these.
Is it a fish you can braai?
How do one prepare this thing?

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 10:20 am
by OOOOMS
Smaak my jy is bietjie in 'npickle-jar..... :mocking: :mocking: :mocking:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 10:45 am
by ThysdJ
Vlek hom, vel kant na onder bietjie sout en peper en moenie hom te vinnig braai nie, draai hom van tyd tot tyd, maar nie aanmekaar nie.. Ek sou hom van die een kant af laat amper deur braai en dan net omdraai om die bokant te seel...

Jy kan fensie raak met sousies en bottertjies en goete, maar ek glo net sout en peper bring die ware smaak uit..

jy sal weet as hy reg is hy sal met jou praat... geniet hom.. :thumbup: :thumbup:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 11:01 am
by oom dan
geelbek is good stuff have you tried tin foil with a little olive oil salt & pepper cooks quickly stays moist

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 11:07 am
by GI Jane
It is very tasty if cooked properly on a braai...I agree with Thys... cook it slowly with skin side down on the braai... baste it with butter and lemon juice mixture and a bit of garlic if you like garlic.... and when the fish looks like the flakes can seperate a bit, not totally then turn it over for a short time... the skin should be nice and crispy... but make sure the fire is not too hot otherwise it just burns the outside and the flesh is still raw... Enljoy it...

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 11:28 am
by Stubs
Listen to Auntie Val she won us the best Potjie pot on our Advanced Bootcamp weekend, she knows her stuff, just shame she never shared the white wine.... :disgust:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 11:56 am
by GI Jane
You know the rules.... white wine for the pot... NO drinking before the night drive!!!!!!!

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 12:01 pm
by niclemaitre
Except Geelbek is also on the SASSI red list these days...

http://www.wwfsassi.co.za/?m=5&s=10" onclick="window.open(this.href);return false;

:-(

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 12:41 pm
by pietpetoors
Ja Nic I understand you may only catch two per day or something

Thanks Thys, Aunty Val and Oom Dan, so it seems like I can just braai it the same as snoek.

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 1:09 pm
by ThysdJ
Soo ja Pieter, net soos snoek.. :thumbup: :thumbup:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 2:39 pm
by oom dan
stuart we must twist the auntie's arm for potjie recipes often wondered if a fish potjie is possible geelbek nogal

pieter check your mails!!!

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Fri Mar 09, 2012 2:46 pm
by Hoppy
geelbek is lekker om te bak in die pan, maar soos hulle se, braai hom net soos snoek, nie te gaar nie.

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Sun Mar 11, 2012 9:53 pm
by pietpetoors
Thanx guys, the vissie was very lekker. Braaid it like a snoek, but it is a thicker fish than a snoek so I could see why Thys said you should braai it very slow.

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:42 am
by Niel
Pieter, enige vis moet altyd stadig braai op die kole :thumbup:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:44 am
by ThysdJ
Niel wrote:Pieter, enige vis moet altyd stadig braai op die kole :thumbup:
behalwe Brekfis!!

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Tue Mar 13, 2012 8:47 am
by george
ThysdJ wrote:
Niel wrote:Pieter, enige vis moet altyd stadig braai op die kole :thumbup:
behalwe Brekfis!!
Nou hoe eet jy dan in die bos :tease:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Tue Mar 13, 2012 1:51 pm
by Rolbos
Pieter,
Smeer bietjie olyf lolie, gooi sout en peper op en sit hom stadig op die kole. Nie te lank nie anders braai hy droog. As hy wit is bo-op en begin borrel, is al klaar te lank op die vuur. Braai hom op kole !! Geniet dit, een van die lekkerste visse om te braai.

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Tue Mar 13, 2012 1:59 pm
by ThysdJ
Oom Louis, ek sien jy hang bietjie op die forum rond.. :twisted: :twisted: nice man!! Jy moet ook bietjie daar by die beplande roetes vir die Weskaap loop kyk voor jy weer 'n outing mis. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Posted: Tue Mar 13, 2012 2:08 pm
by pietpetoors
Dankie Louis, ek doen ook nogal daai Olyfolie ding.
Ek doen dit in die laaste tyd sommer met al die vis wat ek braai, bietjie Olyfolie en dan of swart peper of suurlemoenpeper.

Die sout ding doen ek voor die tyd, ek gooi hom growwe sout, laat hom trek vir so 20 minute, spoel af en dan laat ek hom winddroog raak vir nog 20 minute.