Throttle-boy het in 2010 - begin 2011 so motor in my direkteur se jeep wrangler ingebou - stoot so 600 Hp uit!
Hy het hom direk by Mopar gekoop en ingevoer.
Re: For the jeep lovers
Posted: Mon Feb 06, 2012 2:29 pm
by ToyX4
die forum is stukkend
Re: For the jeep lovers
Posted: Mon Feb 06, 2012 2:32 pm
by ToyX4
Hans, is daar nie n video of twee op youtube van daai silwer jeep van jou baas nie.
Op die video is hy, maar net vir n paar sekondes -
Eish maar die manne kan blykbaar nie behoorlik 4x4 nie as ek dinge so kyk nie lyk of die een sy jeep lekker beskadig het met die afkom.(Riaan se 1ste video)
Re: For the jeep lovers
Posted: Mon Feb 06, 2012 2:48 pm
by ToyX4
Ma se hare, maar daai Hemi praat mooi!!!
Re: For the jeep lovers
Posted: Mon Feb 06, 2012 2:52 pm
by witmamba
Ja, en nou wil hy nog 'n supercharger ook op gooi!!!