Wie doen wat die naweek?
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Wie doen wat die naweek?
So wat doen julle wat lekker is die naweek?
Ons gesinnetjie gan more deur ry Taaibos toe vir die naweek lekker rus en 4x4!
Ons is 3 Toyotas daar die naweek en GEEN landrovers nie!
Kan nie wag nie!
Ons gesinnetjie gan more deur ry Taaibos toe vir die naweek lekker rus en 4x4!
Ons is 3 Toyotas daar die naweek en GEEN landrovers nie!
Kan nie wag nie!
Re: Wie doen wat die naweek?
Ons gaan Braai, Braai, Braai
....Lanklaas gebraai
....Lanklaas gebraai
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Wie doen wat die naweek?
Is die naweek in Gauteng. Gaan die dogter help trek van ek weet nie waar na 'n ander plek.
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: Wie doen wat die naweek?
Die naweek is ek weg van die tuin roete...
Visvang en sleg word.....
Pa se Braai en ma se Slaai.....
:roll: En natuurlik so n klein wiskey vierkantig in die oë kyk... :shifty:
Visvang en sleg word.....
Pa se Braai en ma se Slaai.....
:roll: En natuurlik so n klein wiskey vierkantig in die oë kyk... :shifty:
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Wie doen wat die naweek?
Anita gaan vir meisie kind in whk kuier, ek gan Saterdag die nuwe stock uitpak en Sondag saam die seuns kurpers vang by Burh Baby.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Wie doen wat die naweek?
River rafting
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Wie doen wat die naweek?
- Moed die spacers voor in die bakkie sit
- Will met die bumper vir agter begin
- Bakkie was
- Braai saam met vriende
- Braai met skoon pa....
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Wie doen wat die naweek?
River rafting down the Breede with Mr Hoppy family and friends..... yippeee....Hoppy wrote:River rafting
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Wie doen wat die naweek?
Bakkie + Karavaan + Dop + Tjop + Dogter +Vrou + Skoonma + Broer + Vriende met LR = Naweek by Skurwe Kop net voor Robertson op gat sit en rus en My Dogter bietjie vas hou en swem met haar - pa sien skaars sy dogtertjie in die aand.
Kan nie Wag nie wil sommer vannaand al sleep maar nou ja ons moet seker werk ook.
Kan nie Wag nie wil sommer vannaand al sleep maar nou ja ons moet seker werk ook.
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie doen wat die naweek?
We're going to Elandsbaai on the west coast, and then on Sta evening we are going to "vreet kreef" at the Muisbosskerm near Lambertsbaai. Eat all you can seafood... yummie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Wie doen wat die naweek?
Ry met die Ford of met Adoons?
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Re: Wie doen wat die naweek?
Nou toe, moet nie dat die tyd jou te veel vang nie :wink2:Gysie wrote:Bakkie + Karavaan + Dop + Tjop + Dogter +Vrou + Skoonma + Broer + Vriende met LR = Naweek by Skurwe Kop net voor Robertson op gat sit en rus en My Dogter bietjie vas hou en swem met haar - pa sien skaars sy dogtertjie in die aand.
Kan nie Wag nie wil sommer vannaand al sleep maar nou ja ons moet seker werk ook.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie doen wat die naweek?
Ons ry teerpad and en miskien so bietjie mooi gladde grondpad.. so die Hilux is reg daarvoor... en hy kan 'n groter doggy-bag inlaai..Hoppy wrote:Ry met die Ford of met Adoons?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Wie doen wat die naweek?
Sit dakrak op die canopy.
Vervang filters en olie.
Fix 'n kraak op die agterbumper.
Gee miskien die bumpers 'n laag verf.
As die couriers perform, dan sit ek 'n stel Rancho shocks in Dreadnought.
En braai 'n gestopte elandfillet.
Vervang filters en olie.
Fix 'n kraak op die agterbumper.
Gee miskien die bumpers 'n laag verf.
As die couriers perform, dan sit ek 'n stel Rancho shocks in Dreadnought.
En braai 'n gestopte elandfillet.
Know what you don't know.
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Wie doen wat die naweek?
Ons gaan kamp"ook net Toyota's" by bosfontein.Die landy rus so bietjie,hulle is besig om al die bearings in die diff te vervang,terwyl dit nou oop is,is dit nou die beste tyd om dit te doen.
Re: Wie doen wat die naweek?
Agge nee.....Marius Smit wrote:Ons gaan kamp"ook net Toyota's" by bosfontein.Die landy rus so bietjie,hulle is besig om al die bearings in die diff te vervang,terwyl dit nou oop is,is dit nou die beste tyd om dit te doen.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Wie doen wat die naweek?
kan maar net so wel Kan nog nie glo daai shafts is so goedkoop nieMarius Smit wrote:Ons gaan kamp"ook net Toyota's" by bosfontein.Die landy rus so bietjie,hulle is besig om al die bearings in die diff te vervang,terwyl dit nou oop is,is dit nou die beste tyd om dit te doen.
Ek gaan maar bakkie was (die modder wat oor is na die reen Sondag by Kempton), kar was. BRAAI met 'n kapteintjie of 3... miskien dalk daai buite lig bedraad....sal maar sien hoe voel ek