Page 1 of 1

OP soek na BRNO 7x64

Posted: Wed Feb 01, 2012 9:02 am
by Frederick
Ek try maar my luck hier ook:
Ek is op soek na 'n BRNO 7x64. Ek weet dit is nou CZ maar my ander gewere is nog uit die BRNO stal en sal dit graag almal dieselfde wil hou. Ek sal kontant betaal en het toegewyde jagterstatus en al die akkreditasies so ek sal nie sukkel met die lisensie nie.

Kontak my gerus

Re: OP soek na BRNO 7x64

Posted: Wed Feb 01, 2012 10:05 am
by Borntofish
Wat van n Brno 270? Of moet dit die 7x64 wees.

Re: OP soek na BRNO 7x64

Posted: Wed Feb 01, 2012 12:23 pm
by Frederick
Eintlik soek ek baie graag 'n 7X64 maar ek sal na 270 ook kyk. Ek maak mmos bymekaar of wat?

Re: OP soek na BRNO 7x64

Posted: Tue Apr 17, 2012 3:05 pm
by mikem
:bye: Ek het 'n BRNO 7x64 wat ek wil verkoop. ZZK Montecarlo. Soos nuut, baie min gebruik. Baie akkuraat 40mm sirkel op 100m! Teleskoop, herlaai toerusting en oorspronklike karton verpakking en ammunisie. Bel my 0836536491 Mike

Re: OP soek na BRNO 7x64

Posted: Tue Apr 17, 2012 3:57 pm
by Frederick
Hi Mike

Ek het gebel en vir jou voicemail gelos.
Frederick