Page 1 of 1

Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Posted: Mon Jan 02, 2012 12:33 pm
by Rooikappie
Ek wil 'n GoPro Hero 2 kamera kry, maar is nie seker waar kan ek die beste prys kry.
Tot so ver is R3999 nog die beste prys, selfs om dit "online" te koop is nie beter nie.

Het gewonder of daar iemand is met 'n GoPro in sy Hilux?
Dankie
Lourens ^
Voorspoed vir 2012 ... >>

Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Posted: Mon Jan 02, 2012 11:03 pm
by zepplin
I saw footage from a Go Pro recently & did some research on similar products. Finally settled on a Drift HD 170. Half the price, same quality, more features & VERY happy with it. Check it out first.
http://www.actioncameras.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Posted: Tue Jan 03, 2012 6:41 am
by CasKru
Rooikappie wrote:Ek wil 'n GoPro Hero 2 kamera kry, maar is nie seker waar kan ek die beste prys kry.
Tot so ver is R3999 nog die beste prys, selfs om dit "online" te koop is nie beter nie.

Het gewonder of daar iemand is met 'n GoPro in sy Hilux?
Dankie
Lourens ^
Voorspoed vir 2012 ... >>
Smaak my jy sal hom hier kan kry vir so R2500. http://www.bhphotovideo.com/c/product/8 ... ition.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Image

Ek het al voorheen goed by hulle bestel en daar is niks fout met hulle diens nie :thumbup:


As jy dalk in die Drift HD belangstel soos hierbo voorgestel lyk dit na so R1500 .... http://www.bhphotovideo.com/c/product/7 ... amera.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Image

Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Posted: Tue Jan 03, 2012 8:01 am
by Rooikappie
Baie dankie vir die info.
Ek het gaan kyk na die link vir GoPro , maar wanneer ek dit bestel en betaal , voeg hulle automaties $115 by vir posgeld en versekering. Dan is dit nie meer 'n "bargain " nie.

Ek het gaan kyk vir Drift HD170 en ek sal vandag verder kyk vir meer inligting en ek sien dit is ook in SA beskikbaar. Sal dit graag wil sien voordat ek dit bestel.

Dankie
Lourens

Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.

Posted: Tue Jan 03, 2012 8:17 am
by zepplin
You can have a look at mine if you like - I'm also in Table View. 0 8 two 9 two 6 0 8 5 one.