Page 1 of 1

Henk se bakkie

Posted: Sat Dec 31, 2011 6:33 pm
by Henk Bakkie
Min 18 jaar oue bakkies kan nog so sag op die oog wees :thumbup:

Re: Henk se bakkie

Posted: Sun Jan 01, 2012 12:45 am
by Mud Dog
Sowaar! En dis nogal 'n mooi wa wat jy daar het, Henk! ...... Lyk sommer beter en heeltemal tuis daar tussen die bosse! :thumbup: :thumbup:

Geniet hom! ;-)

Re: Henk se bakkie

Posted: Sun Jan 01, 2012 9:16 am
by CasKru
Baie netjies

Re: Henk se bakkie

Posted: Sun Jan 01, 2012 11:40 am
by The Legend
Henk

Ek stem saam.Die ou sfa bakkies is vir my nog die mooiste bakkie wat Toyota ooit gebou het.Geniet hom.