Page 1 of 1

My platkar Pajero IO

Posted: Mon Dec 12, 2011 5:39 pm
by Hiluxbakkie
Dis swambo se kar, of ons elke dag kar, baie ligter as sfa :evil:
Kompleet 4x4 met lowrange, net 'n bietjie laag vir 4x4.
Geniet hom, dis treat om nou en dan in die sfa te klim wanneer ek weer petrol geld gekry het :evil: :mrgreen:

Image