LEVEL-IT, HILUX FACE-LIFT
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
LEVEL-IT, HILUX FACE-LIFT
Hi, gee bietjie raad. Wil graag die levelling kit laat insit. My Bakkie is stock standard op die stadium, sal op 'n later stadium 'n replacement bumper opsit. LA Sport of Wroffroad se model ? Sal graag hoor van negatiewe en positiewe van alby fitters.
- Shimano
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 286
- Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
- Town: Strand Cape Town
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
- Real Name: Wynand
- Club VHF Licence: HC125
Re: LEVEL-IT, HILUX FACE-LIFT
Hi Stephan,
Die topic is al n paar kere bespreek kyk na die link of doen n search op die forum vir Vigo spacers vir meer inligting.
viewtopic.php?f=94&t=21961
Die topic is al n paar kere bespreek kyk na die link of doen n search op die forum vir Vigo spacers vir meer inligting.
viewtopic.php?f=94&t=21961
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: LEVEL-IT, HILUX FACE-LIFT
Dankie man !