90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assistance

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assistance

Post by Johannes van die See »

Hi

I bought one of Skrik Niks's 90L Fridge/Freezers and the first time I used it it worked fine.
The second time I tried to use it it wouldn't work :evil:

What happened was that when I connect the 12V Power (from fully charged dual batteries) it would start the compressor
with the "on light" illuminating, then after approximately two seconds the "on light" would turn off and the compressor stops.
I recycled the power several times after which I got the same results.

I then started playing with the Danfoss Controller settings and came upon some strange correctors which I had no clue what it means. Basically I fiddled with those settings and thereafter the compressor kicked in and worked continuously as it should with the temp going down to the set minimum temperature of -10 deg.

My question is, does anyone know more about these strange settings and correctors and what it does, or is there anyone out
there with an instruction manual to assist with these settings.

Thanks in advance.

J
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by jacques kotze »

Ek het ook n 90l camp master by skrik niks gekoop, waar is die settings wat jy van praat? myne het net die twee knoppies wat as jy altwee gelyk druk dan kan jy die temp op en af stel en dan het hy n klein switch wat stel tussen pro freeze & economy. Dis al settings wat myne het.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Jacques
As jy die boonste knoppie van die twee in hou vir n paar sekondes dan skakel die conroller oor na
ander settings toe. Ek het ook nie daarvan geweet nie tot ek alles probeer het om die ding werkend te kry, toe kom
ek op die snaakse karakters af en eers toe ek met dit begin rond speel en veranderinge maak het die kompressor
weer begin werk.
My kommer is nou dat ek nie presier weet wat ek verander het nie, die ding werk nou reg, maar ek MOET weet
wat ek verander het en verstaan wat dit beteken, dis maar hoe ek is jong.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Bosfebok »

Ek sal my yskas sy manual bekyk... daar is 'n sequency van knoppies wat jy druk, dan gaan hy terug na factory default toe...
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

As enige een van julle dalk die manual het met die code beskrywings en hoe om wat te doen, stuur asb
vir my n copy, ek sal dit baie waardeer.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by SKRIK NIKS »

hoe lyk dinge daar in die kaap :thumbup:

ek sal kyk of ek n manaul kan kry,sorry man van die kaste het manaul in gehaat en van hulle nie :thumbup:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

SKRIK NIKS wrote:hoe lyk dinge daar in die kaap :thumbup:

ek sal kyk of ek n manaul kan kry,sorry man van die kaste het manaul in gehaat en van hulle nie :thumbup:
Jan

Goed en jy ou maat!
Ek is tevrede met die yskas, is nounet verwar met die codes en die dat ek bietjie moes stel om dit werkend te kry.
Nou werk hy maar ek weet nie wat ek gestel het nie, die manual sal baie kan help dankie tjom!

Praat weer.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by SKRIK NIKS »

EK kyk wat ek kan doen :thumbup:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Borntofish »

Probeer die volgende site, as ek dit reg het is hulle die vervaardigers van die yskaste:

http://www.thefridgefactory.com/contact/" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by ToyX4 »

Ek het presies dieselfde kassie, by Makro gekoop, en ekt nie eers n floppin manual gekry nie.
ImageImage
Image
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Nee jong Jan.
Die flippen ding werk weer nie, doen die selfde as gister en nou kry ek hom gladnie werkend nie.
Moet n controller setting wees.

Help asb
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by SKRIK NIKS »

pm my jou nommer dan bel ek jou :thumbup:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by SKRIK NIKS »

ok onder aan die kas waar jy die virstellings doen is daar twee knoppies,jy druk al twee saam in en hou hulle in,terwyl jy hulle in hou sit dan die krag af teen die muur,terwyl jy die twee knoppies in hou :thumbup:

dan is die kas weer op factory settings :thumbup:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
shakir
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Fri Oct 30, 2009 8:17 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7
Real Name: Shakir

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by shakir »

Yaaaiks Johannes, not good to hear, hope you come right quickly before you leave for holiday :thumbup:
Phat Cat
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Jan

Die deng hy werk nou weer.
Ek het die manne by Fridge Factory gebel en hulle het my ook verduidelik hoe om die factory reset te doen, presies soos jy verduidelik het en ek het dit gedoen maar dit het nie gehelp nie.

Toe los ek die yskas op Economy en ry n draai in die dorp wat my so 15min geneem het, toe ek terug kom by die huis het
ek die skakelaar weer na profreez verander en toe werk die ding weer.
So vir my lyk dit of die ding eers vir n tyd aan wil wees voor hy op profrees wil werk of hy wil eers n tydperk in economy loop voor hy op profrees werk.

Ek het nou die manual in die hande gekry en sal nou kyk watse controller settings ek dalk moet verander maar is steeds
in die donker, hoekom wou die factory reset nie die ding reg kry nie, my gat se deksel.

Ek hou jou op hoogte Jan, my nommer is nul83twee18drie87nege.

Cheers
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by CasKru »

Ek is besig om 'n file te upload met die manual maar my konneksie is so vrek stadig... so.. watch this space
To God be the glory
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Thanks Cassie
Ek het om ook nou en het ook probeer op laai maar dis bietjie te groot.
Die manual sal baie mense kan help, ek het nou my settings gaan verander en hoop die ding werk nou reg.
Dankie vir almal se raad en hulp.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Die manual, dankie vir Mark!
Attachments
USER MANUAL.zip
(47.26 KiB) Downloaded 302 times
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by CasKru »

To God be the glory
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Net n update.

Maak nie saak hoeveel keer ek die factory reset probeer het nie, dit lyk steeds asof die kas
eers n tyd in economy wil hardloop voordat dit werk in die profreez mode.
Baie vreemd aangesien my 45L Campmaster dit nie doen nie.
Sal maar so probeer werk met die ding.

:(
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Johannes van die See »

Hier le my probleem.
Ek het die 90L vrieskas se 24V/12V controller geruil met my 45L se controller en dit het die probleem op gelos.
Dit se vir my dat die controller in die kas wat ek net 3 keer gebruik het en wat die laaste twee kere probleme gegee het wel in sy kanon is.
Ek hoop maarnet dit kan vervang word sonder enige verde kostes. :(

Hier is fotos van die controller wat probleme gee.
Attachments
011220111004.jpg
011220111006.jpg
011220111009.jpg
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
shakir
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Fri Oct 30, 2009 8:17 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7
Real Name: Shakir

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by shakir »

Hey Johannes, trust the supplier replaces the faulty unit :thumbup:
Phat Cat
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by SKRIK NIKS »

ons maak n plan :thumbup:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by MaPaZa »

Julle ouens moet julle seeninge tel, een vir een... altyd iets om voor dankbvaar te wees: julle kon 'n Waecco gehad het! Ek was nounet 4 weke in Moz en wat 'n gesukkel.

Het vertrek met vrieskas vol gevriese inhoud- inhoud vooraf vir week lank in groot vrieskas gevries, en toe vir 5 dae in Waecco teen -10. Toe vir 6 ure op dual batt in bakkie - probleem1: hy skakel af as enjin afskakel en aan as enjin loop. Batt probleem?
Toe vir week in Bilene vakansiewoonstel met konstante Moz krag - helfte inhoud in elek vrieskas.Helfte in Waecoo ..maak nooit oop nie maar - temp styg elke dag met 'n graad tot -2 (nooit oopgemaak nie - op koue sementvloer) Na week pak Waecco weer vol gevriesde inhoud 24 uur voor vertrek maar kry dit nie kouer as -2 nie. laai karbatterye vanaf trickle laaier vir 24 uur (het ook elke dag baie gery) en weer dieslfde: enjin af - waecco af. multimeter op battery wys als OK.
Na omtrent verdere agt uur rytyd - by Zavora, eers gaan eet, en toe kamp opslaan en toe waecco op moz krag koppel, toe begin die eintlike frustrasie. Zavora is op kragopwekker, van 0700 to 10:00 en 12:00 tot 22:00. Natuurlik gebruik ons waecco, maar dis so gepak dat nie hoef te grou nie - als mooi in volgorde gepak - so minimum oop en toe. Maar temps begin styg want die "aftyd" tyd is op die warmste deel van die baie warm dae. hy wil niks weet om van dual battery te werk nie as kar af is nie. Ek sit charger op kar batterye elke sekond wat daar krag is, batterye is vol.
Gelukkig kon ons laaste klompie dae ons kos in die oord se vrieskaste gaan sit.

Skakel waecoo oor op sy "emergency" posisie en nou werk hy non-stop, maar temps gaan sit naderhand op +5 grade. wande van vrieskas liggies gevries. maar inhoud net koel. Ek is moedeloos, en uit verveeldheid en frustrasie maak ek alle moontlike konneksies op die batterye en selenoid en konneksies agter in bakkie skoon en blink en seën elkeen. Hy skakel nog steeds nie aan met enjin af nie, maar met ry daal temps tot -4 binne eerste 2 ure!!
Oppad huistoe is waecco slegs halfvol, en terwyl ons ry vir omtrent 10 ure nonstop, kom sy temps mooi af tot -4 binne die eerste 2 ure.

Voetnota: My eerste waecco het dieslfde gedoen in Moz (nie enige ander plek nie!) onder waarborg JHB gestuur en hele temp kontrole/termostaat goete vervang. Drie maande later, na kort naweek in Moz, dieselfde - weer weggestuur, teruggekom as herstel maar weer dieslfde in Moz. Weer ingestuur - onderdele nou blykbaar al vir 'n jaar in a krat iewers tussen sjina en SA en outdoorwarehouse het my intussen 'n nuwe een 'geleen". nou al 'n jaar - dink hulle het al vergeet...
Nou is die vraag:
Wat is die basis van die probleem?
1. Is waecoo werklik so sleg - hulle verkoop die produk by die 100e (Ja ek weet Nat Luna en engeltjie is tops - of is dit? ek het nie noou geld om nuwe een te koop nie - en biesaaids, hoe weet ek dinge gaan 100% beter wees?)
2. is die gemeenskaplike faktor Moz krag? dit wys 150 - 230 V . Moet ek dalk my PC se UPS inskakel?
Hoekom nie werk van battery as enjin af is nie. kraguitset by konneksies agter in bakkie dieselfde as op batterye.
Is sonpanele die oplossing,
Of is die outydse kragopwekkertjie uiteindelik die oplossing vir bg situasie? Ja, ek weet die lawaai.... Moet ons nie dalk koppe bymekaar sit en kyk of mens nie 'n amper geluidlose opwekker kan maak nie.
Of terugkeer na slegs blikkieskos??
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by george »

is die gemeenskaplike faktor Moz krag? dit wys 150 - 230 V . Moet ek dalk my PC se UPS inskakel
Jan hardloop jy jou vrieskas direk van die Moz krag? As jy dit doen gaan die yskas nie hou nie. Jy moet hom liwers op 12v hou en dan moet jy 'n charger he vir die battery.Die charger kan van die mains loop.Of bele in 'n son paneel
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by SuidWes »

Stem saam met George - Waeco's hou van goeie "220" so Moz krag moontlik die probleem.

Waeco's is nie sleg nie - Vriend van my gebruik een al vir jare sonder probleme. Verlede jaar saam met ons deur Bots en sy goed was nog gevries na twee weke... Geen 220 of solar, net 'n dual battery.

Klink amper of jou yskas van 'n ignition punt hardloop - Het jy al gekyk of die punt krag het waneer die ignition af is? Vra maar net ;-)

Soos George se is dit beter om maar die yskas van 12v te harldloop en die battery met 'n goeie charger vol te hou waar die "220" miskien nie 220 is nie...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by yotaman »

MaPaZa wrote:Julle ouens moet julle seeninge tel, een vir een... altyd iets om voor dankbvaar te wees: julle kon 'n Waecco gehad het! Ek was nounet 4 weke in Moz en wat 'n gesukkel.

Het vertrek met vrieskas vol gevriese inhoud- inhoud vooraf vir week lank in groot vrieskas gevries, en toe vir 5 dae in Waecco teen -10. Toe vir 6 ure op dual batt in bakkie - probleem1: hy skakel af as enjin afskakel en aan as enjin loop. Batt probleem?
Toe vir week in Bilene vakansiewoonstel met konstante Moz krag - helfte inhoud in elek vrieskas.Helfte in Waecoo ..maak nooit oop nie maar - temp styg elke dag met 'n graad tot -2 (nooit oopgemaak nie - op koue sementvloer) Na week pak Waecco weer vol gevriesde inhoud 24 uur voor vertrek maar kry dit nie kouer as -2 nie. laai karbatterye vanaf trickle laaier vir 24 uur (het ook elke dag baie gery) en weer dieslfde: enjin af - waecco af. multimeter op battery wys als OK.
Na omtrent verdere agt uur rytyd - by Zavora, eers gaan eet, en toe kamp opslaan en toe waecco op moz krag koppel, toe begin die eintlike frustrasie. Zavora is op kragopwekker, van 0700 to 10:00 en 12:00 tot 22:00. Natuurlik gebruik ons waecco, maar dis so gepak dat nie hoef te grou nie - als mooi in volgorde gepak - so minimum oop en toe. Maar temps begin styg want die "aftyd" tyd is op die warmste deel van die baie warm dae. hy wil niks weet om van dual battery te werk nie as kar af is nie. Ek sit charger op kar batterye elke sekond wat daar krag is, batterye is vol.
Gelukkig kon ons laaste klompie dae ons kos in die oord se vrieskaste gaan sit.

Skakel waecoo oor op sy "emergency" posisie en nou werk hy non-stop, maar temps gaan sit naderhand op +5 grade. wande van vrieskas liggies gevries. maar inhoud net koel. Ek is moedeloos, en uit verveeldheid en frustrasie maak ek alle moontlike konneksies op die batterye en selenoid en konneksies agter in bakkie skoon en blink en seën elkeen. Hy skakel nog steeds nie aan met enjin af nie, maar met ry daal temps tot -4 binne eerste 2 ure!!
Oppad huistoe is waecco slegs halfvol, en terwyl ons ry vir omtrent 10 ure nonstop, kom sy temps mooi af tot -4 binne die eerste 2 ure.

Voetnota: My eerste waecco het dieslfde gedoen in Moz (nie enige ander plek nie!) onder waarborg JHB gestuur en hele temp kontrole/termostaat goete vervang. Drie maande later, na kort naweek in Moz, dieselfde - weer weggestuur, teruggekom as herstel maar weer dieslfde in Moz. Weer ingestuur - onderdele nou blykbaar al vir 'n jaar in a krat iewers tussen sjina en SA en outdoorwarehouse het my intussen 'n nuwe een 'geleen". nou al 'n jaar - dink hulle het al vergeet...
Nou is die vraag:
Wat is die basis van die probleem?
1. Is waecoo werklik so sleg - hulle verkoop die produk by die 100e (Ja ek weet Nat Luna en engeltjie is tops - of is dit? ek het nie noou geld om nuwe een te koop nie - en biesaaids, hoe weet ek dinge gaan 100% beter wees?)
2. is die gemeenskaplike faktor Moz krag? dit wys 150 - 230 V . Moet ek dalk my PC se UPS inskakel?
Hoekom nie werk van battery as enjin af is nie. kraguitset by konneksies agter in bakkie dieselfde as op batterye.
Is sonpanele die oplossing,
Of is die outydse kragopwekkertjie uiteindelik die oplossing vir bg situasie? Ja, ek weet die lawaai.... Moet ons nie dalk koppe bymekaar sit en kyk of mens nie 'n amper geluidlose opwekker kan maak nie.
Of terugkeer na slegs blikkieskos??
Dit is!
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
vlantir
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jan 01, 2013 3:25 pm
Town: East London
Vehicle: Izuzu
Real Name: Richard

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by vlantir »

Johannes van die See wrote:Die manual, dankie vir Mark!

Hi please help guys this manual for code ect please please send me the link I have tried all day to get it the one on the this site only seems to the cover page. I would like the full manual.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist

Post by Mud Dog »

Maybe this helps ...... http://www.campmaster.co.za/product.htm?productID=303" onclick="window.open(this.href);return false;

What is it that you want to know?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Open Discussion”