Page 1 of 1

Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 3:53 pm
by Blackadder
Kersfees was bietjie vroeer die jaar en ek het gedink dis dalk tyd vir 'n nuwe stert vir Blackadder...
2011-11-12 17.11.281.jpg
2011-11-12 17.12.051.jpg
2011-11-12 17.10.51 1.jpg
...LAS Pro Carrier gefit deur LA Sport Centurion...

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 4:04 pm
by Andre du preez
So,jaaaAAAAAaaaaa........!!!!

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 4:08 pm
by RooiLux
:thumbup:

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 5:40 pm
by Thabogrobler
LIKE!

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 5:42 pm
by jacques kotze
Nice, wat het jy betaal as ek mag vra?

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 8:18 pm
by Thunder02
:thumbup: :thumbup:

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 8:36 pm
by Mud Dog
:thumbup: ;-)

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 16, 2011 9:29 pm
by Modder
Lyk goed!

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Thu Nov 17, 2011 7:24 am
by ThysdJ
Nou kort hy nog net daai stickers waaroor ek en jy gesels... sal die naweek daaraan werk... :thumbup: :thumbup:

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Thu Nov 17, 2011 7:27 am
by CasKru
Netjies

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Thu Nov 17, 2011 8:53 am
by Blackadder
ThysdJ wrote:Nou kort hy nog net daai stickers waaroor ek en jy gesels... sal die naweek daaraan werk... :thumbup: :thumbup:
Gaan weer moet kyk na daai stickers...Plak plek het aansienlik minder geword met die spaar wat nou agter sit...en ek moet nog my nommerplaat skuif...

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Thu Nov 17, 2011 9:44 am
by swartvark
Ek Laaaaikit!!!!................wil ook so he!!! :beg:

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Thu Nov 17, 2011 9:58 am
by ThysdJ
Blackadder wrote:
ThysdJ wrote:Nou kort hy nog net daai stickers waaroor ek en jy gesels... sal die naweek daaraan werk... :thumbup: :thumbup:
Gaan weer moet kyk na daai stickers...Plak plek het aansienlik minder geword met die spaar wat nou agter sit...en ek moet nog my nommerplaat skuif...
Laat weet maar die sizes... dan wag ek vir jou.. :thumbup: :thumbup:

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Fri Nov 18, 2011 8:14 am
by Pora
lyk sweeeeet

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Fri Nov 18, 2011 12:08 pm
by Hoppy
Ek het so n een op n Cruiser gedoen waar die spaarwiel ook offset was, ons het n bracket op die swing gemaak en die highlift jack regop langs die wiel laat staan, het nogal goed gelyk.
Los die nommerplaat, beter vir fines.

Re: Nuwe stert vir Blackadder

Posted: Wed Nov 14, 2012 8:44 am
by james wright
daai is baie netjies,dit is ook op my wenslysie vir volgende jaar.