Hi fellows,
I need to replace the rear wheel bearings and seals on my "local" diff. I have removed the axles, and would like to know if the wb's can be removed without a press? Also, does a replacement kit come with a new collar or not?
Thanks in advance
Johan
SFA Rear wheel bearing removal
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Sat Dec 18, 2010 12:13 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '87 Hilux
- Real Name: Johan
SFA Rear wheel bearing removal
"Life should NOT be a journey to the grave with the intention of arriving safely in an attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways - champagne in one hand, strawberries in the other - body thoroughly used up and totally worn out, screaming: WOO HOO! What a ride!"
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: SFA Rear wheel bearing removal
Jy kan die collar met gas warm maak, maar ek hou nie daarvan nie omdat die side shaft sensitief vir hitte is, of jy kan hom bloot met 'n hamer slaan, maar daarvan hou ek nog minder. Ek vat 'n klein angel grinder en sny skuins oor die collar, pasop dat jy nie in die shaft insny nie. Ek sny nie deur die collar nie, los sowat 2mm vleis oor. Vat 'n taperpunt punch en tik in die grind gleuf en die collar sal oopbars. Die kits het nuwe collars. Maak warm met hitte , maar nie tot die metaal blou trek nie. Gooi oor shaft en tik met 'n pyp tot teen nuwe bearing. Maak seker as jy die warm collar oorgooi dat die nie skeef oor die shaft gaan lê nie, anders eindig jy met 'n vermorsde collar. Die beste is natuurlik om die bearing en collar af te press en die nuwes weer op te press.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Sat Dec 18, 2010 12:13 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '87 Hilux
- Real Name: Johan
Re: SFA Rear wheel bearing removal
Dankie Willem,
Ek dink dit gaan maar die beste wees om dit te laat op-press. Ek dink die afhaal kan dalk nog werk, maar gaan nie die kans vat om dit verkeerd terug te sit nie.
J
Ek dink dit gaan maar die beste wees om dit te laat op-press. Ek dink die afhaal kan dalk nog werk, maar gaan nie die kans vat om dit verkeerd terug te sit nie.
J
"Life should NOT be a journey to the grave with the intention of arriving safely in an attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways - champagne in one hand, strawberries in the other - body thoroughly used up and totally worn out, screaming: WOO HOO! What a ride!"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: SFA Rear wheel bearing removal
Ek het myne presies gedoen soos Willem voor gestel het. Al verskil is ek het my ou bearing se koller gebruik en stadig stukkie vir stukkie die nuwe koller terug geslaan met 'n hammer deur die ou collar op die nuwe een te sit en die dan met 'n hammer te tik.
To God be the glory
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: SFA Rear wheel bearing removal
Don't try and save R10 take it in and let them press it on for you otherwise you will be doing it again.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: SFA Rear wheel bearing removal
Grinder werk die beste om die collar aftekry
Maak die side shaft mooi skoon en gooi hom in die diepfrees.(Sit n ou handoek onder)
Dit help dat die bearing makliker oorgaan.sodra die bearing op is,
Maak die kollar warm op die stoof sodat hy uitsit en makliker oor die shaft gaan.
As jy n vernier het kan jy die kollar meet sodat hy kan oorgly. Laat hom self afkoel.

One life, one dream, one toyota
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: SFA Rear wheel bearing removal
Stem saam Gunta, die engineers het my R120 gevra om altwee te doen en dan weet jy die goed is 100% reg opGunta wrote:Don't try and save R10 take it in and let them press it on for you otherwise you will be doing it again.