31 May Forum 1st Birthday get together??
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Cassie, hoelaat wil jy kamp opslaan? Ek sal more bel en laat weet.
Ek kyk nog of ek kan plan maak met kamp. Hopenlik is ons huis klaar teen daardie tyd, dan kan my skoonma-hulle vir hulle dogter kom kuier, en swaer kan kyk dat die job loop, dan kan ek hopelik Saterdag kamp.

- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Riaan
Waar is Moegatle, hoe ver van ons af?
Eric
Are we going? Swambo says we don't have kids that weekend so we can go play... :D :D
Waar is Moegatle, hoe ver van ons af?
Eric
Are we going? Swambo says we don't have kids that weekend so we can go play... :D :D
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Rampie, volgens Mapsource is Brits so 230km van Klerksdorp af, en Moegatle is so 35km uit op die Thabazimbi pad.
Ek gaan die Saterdag oggend vroeg wikkel, sodat ek nog kan koffie drink by Bennie hulle, voor ons die roete ry.
Sal jy my dalk net kan laat weet, want ek is nie seker of hulle n maksimum voertuie op roete toelaat nie. Sal elk geval more vroeg bel en seker maak, en sommer solank net julle naam opsit, sodat ons weet jul het plek.
Hoop jul kan ook gaan.
Ek gaan die Saterdag oggend vroeg wikkel, sodat ek nog kan koffie drink by Bennie hulle, voor ons die roete ry.
Sal jy my dalk net kan laat weet, want ek is nie seker of hulle n maksimum voertuie op roete toelaat nie. Sal elk geval more vroeg bel en seker maak, en sommer solank net julle naam opsit, sodat ons weet jul het plek.
Hoop jul kan ook gaan.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Rampie, ons kan sommer saam ry van Klerksdorp af. Het gou gekyk dis net so 20km verder as ek eers Klerksdorp toe ry dan Brits toe. Marcus gaan saam my, so ek gaan hom tien teen een in Klerksdorp haal die oggend, dan kan ons sommer na n dieselstop saam opry, dan kan ek sommer met jou bakkie ry en jy met myne, sodat ek kan voel wat ek mis, en jy kan voel wat jy glad nie mis nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Daai sal gaaf wees as jy ons kan join op die kamp gedeelte.ToyX4 wrote:Cassie, hoelaat wil jy kamp opslaan? Ek sal more bel en laat weet.
Ek kyk nog of ek kan plan maak met kamp. Hopenlik is ons huis klaar teen daardie tyd, dan kan my skoonma-hulle vir hulle dogter kom kuier, en swaer kan kyk dat die job loop, dan kan ek hopelik Saterdag kamp.
Ek oorweeg dit sterk om die Vrydag hier by die werk 'n mis te gee en dan deur te gaan en gaan kamp opslaan sodra ek kan. :)
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Cassie, jy kan maar so van 10 uur kamp opslaan.
Rampie, Jurgen, Hilex08, en wie nog ookal belangstel om saam te gaan. Dis reg, daar is plek vir julle almal.
Daar is nog n groep van 5 voertuie bespreek, maar as ons te veel is sal ons Hilux4x4 forum in ons eie groep die roete ry.
As julle my net asb so gou moontlik kan laat weet of julle wel saam gaan, sodat ek met hule kan reel, want hul sal dan n ander gids voetuig moet reel as ons te veel gaan wees vir een groep.
Indien ons uitgaan in 2 groepe, sal ons eerste ry, so 9:30 se kant, anders, so 10:00.
So asb, laat weet sou gou moontlik, dan kan ons als finaal reel.
Rampie, Jurgen, Hilex08, en wie nog ookal belangstel om saam te gaan. Dis reg, daar is plek vir julle almal.
Daar is nog n groep van 5 voertuie bespreek, maar as ons te veel is sal ons Hilux4x4 forum in ons eie groep die roete ry.
As julle my net asb so gou moontlik kan laat weet of julle wel saam gaan, sodat ek met hule kan reel, want hul sal dan n ander gids voetuig moet reel as ons te veel gaan wees vir een groep.
Indien ons uitgaan in 2 groepe, sal ons eerste ry, so 9:30 se kant, anders, so 10:00.
So asb, laat weet sou gou moontlik, dan kan ons als finaal reel.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Gaaf en thanks Riaan. Ons skuld jou vir al die reëlings en telefoon kostes
Het jy toe van die outjies gehoor omtrent die DVD?
Het jy toe van die outjies gehoor omtrent die DVD?
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Dankie man, ek sal n kollekte sak saamvat
Maar ek doen dit met plesier, nie om geld terug te kry nie. :D
Die beloning op die dag as ons almal die dag saam geniet het sal groter wees.
Behalwe as iemand dalk die 30 miljoen lotto wen, dan soek ek 5%
My DVD van laas le in die gids se bakkie. Het gese ek sal hom sommer kry as ons weer gaan. Het jy al joune gekry?
Maar ek doen dit met plesier, nie om geld terug te kry nie. :D
Die beloning op die dag as ons almal die dag saam geniet het sal groter wees.
Behalwe as iemand dalk die 30 miljoen lotto wen, dan soek ek 5%
My DVD van laas le in die gids se bakkie. Het gese ek sal hom sommer kry as ons weer gaan. Het jy al joune gekry?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Wag nog vir kennis gewing in die pos dat ek hom by die poskantoor kan gaan haalMy DVD van laas le in die gids se bakkie. Het gese ek sal hom sommer kry as ons weer gaan. Het jy al joune gekry?
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Naweek van 30/31 Mei 2008
1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => dag trip??? en vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
9. Eric => ????????????????????????
Wie nog?
Ek gaan ry om so 8:30 daar te wees, dan kan ek nog by Bennie of Cassie koffie kry as ek mooi vra
Ek dink ons almal wat vir die dag gaan, moet so tussen 8:30 en 9:00 daar wees. Dan kan ons so tussen 9:30 en 10 uur ry.
Die roete kos R200 per voertuig, sal my bes doen om afslag te kry.
1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => dag trip??? en vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
9. Eric => ????????????????????????
Wie nog?
Ek gaan ry om so 8:30 daar te wees, dan kan ek nog by Bennie of Cassie koffie kry as ek mooi vra
Ek dink ons almal wat vir die dag gaan, moet so tussen 8:30 en 9:00 daar wees. Dan kan ons so tussen 9:30 en 10 uur ry.
Die roete kos R200 per voertuig, sal my bes doen om afslag te kry.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Eric....
9. Eric => !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
9. Eric => !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
To God be the glory
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
RiaanToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
Kom ons reel so dat ons saam van hier af ry. Jy is welkom om my lorrie te probeer. Kan ons boek (en sal betaal) vir kamp Saterdagaand, maar mag dalk laat middag moet terug kom. Dankie vir jou reelings.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Rampie wrote:Riaan
Waar is Moegatle, hoe ver van ons af?
Eric
Are we going? Swambo says we don't have kids that weekend so we can go play... :D :D
Andre,
My Mom's 96th birthday that weekend.
We will be getting family from all over for the event, so I'm out this time.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Dis reg so Andre. Ek sal more gou kamp spot bespreek. Ons kan sommer betaal as daar is, nie nodig vir deposito of vooraf betaling nie. Ek spot sommer oor jou bakkie ry. Wil nie regtig nie, gaan dan net n klomp geld uitgee, wat eintlik doeke en salfies en pram en stoeltjies en goed moet koop. En as ek voel hoe trek daai wa van jou, gaan ek eers min slaapRampie wrote:RiaanToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
Kom ons reel so dat ons saam van hier af ry. Jy is welkom om my lorrie te probeer. Kan ons boek (en sal betaal) vir kamp Saterdagaand, maar mag dalk laat middag moet terug kom. Dankie vir jou reelings.
Mapsource reken Moegatle is 260km vanaf Klerksdorp, so 3 ure se ry. So ek reken as ons so 5uur kan wegspring uit Klerksdorp, sal ons net na 8uur daar wees. Hoe dink jy?
Eric, pity you wouldn't be able to join us. But it's an excuse to organise another trail again soon, so you could join us
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Ek stem. Ons moet bietjie 'n event daar naby julle reël. Miskien moet ons almal Barakah gaan doen sometime.Eric, pity you wouldn't be able to join us. But it's an excuse to organise another trail again soon, so you could join us
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Of Doornrivier, naby Zeerust. Trail is maar net R100 pv en Andre is 'n goeie host. Daar is ook chalets om te huur en kampeer terein.CasKru wrote:Ek stem. Ons moet bietjie 'n event daar naby julle reël. Miskien moet ons almal Barakah gaan doen sometime.Eric, pity you wouldn't be able to join us. But it's an excuse to organise another trail again soon, so you could join us
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
So ERic.... what time is the party again?!
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Riaan
Kan ek nog mense saambring of moet ons vooraf bespreek. My boetie en sy vrou wil dalk saamkom en bietjie sy Frod daarkom uittoets. Die ander ding wat ek nou nog nie seker is nie is hoeveel gaan 2 aande en die trail kos? Is dit net R 300 of moet ons nog trail fees ook betaal?
Kan ek nog mense saambring of moet ons vooraf bespreek. My boetie en sy vrou wil dalk saamkom en bietjie sy Frod daarkom uittoets. Die ander ding wat ek nou nog nie seker is nie is hoeveel gaan 2 aande en die trail kos? Is dit net R 300 of moet ons nog trail fees ook betaal?
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Reg met my, maar gaan jy dan glad nie slaap daardie nag nie? Hmmm seker vlug vir die pajama dril.... :D :ToyX4 wrote:So ek reken as ons so 5uur kan wegspring uit Klerksdorp, sal ons net na 8uur daar wees. Hoe dink jy?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Bennie, jy kan nog mense saam vat, daar is mos genoeg kampplek.BenHurBul wrote:Riaan
Kan ek nog mense saambring of moet ons vooraf bespreek. My boetie en sy vrou wil dalk saamkom en bietjie sy Frod daarkom uittoets. Die ander ding wat ek nou nog nie seker is nie is hoeveel gaan 2 aande en die trail kos? Is dit net R 300 of moet ons nog trail fees ook betaal?
Dit is R300 vir kampplek vir twee aande, plus R200 roete fooi. Ek sal as ek more nog plek bespreek, vir afslag vra op die roete fooi. Maar ek belowe niks.
Nee, ek gaan seker so bietjie slaap. Maar darem nog nie pajama dril nie, mammie laai eers November afRampie wrote:Reg met my, maar gaan jy dan glad nie slaap daardie nag nie? Hmmm seker vlug vir die pajama dril.... :D :ToyX4 wrote:So ek reken as ons so 5uur kan wegspring uit Klerksdorp, sal ons net na 8uur daar wees. Hoe dink jy?
ToyX4 wrote:Naweek van 30/31 Mei 2008
1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => naweek kamp, saam vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
9. Bennie se boetie en die se vrou met hulle Frod => ek neem aan ook kamp????
Gaaf, ons gaan n lekker groepie wees. Ek gaan dan reel dat ons met ons eie gids, in ons eie groep ry, anders gaan ons laat klaar kry, en sommige van ons moet nog ver terugry huistoe.
Gaan dan reel laat ons so 9:30 wegtrek.
Kampplek is R150 per staan plek(4 persone)
Die roete kos R200 per voertuig. Sal more probeer vir afslag op die roete.
Maar hier is die kostes as per Moegatle:
- Attachments
-
- moegatle.pdf
- (15.95 KiB) Downloaded 42 times
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Cool Dankie Riaan, Ek dink as my broer hulle dit kan maak sal hulle ten minste een nag ook kamp maar hy sal eers nader aand die tyd kan confirm. Maar die eie gids storie klink goed anders gaan die dit met ons hele dinamiek as 'n groep inbreek maak.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Riaan. Het toe gister my DVD gekry. Baie nice. Enigste probleem is die DVD het los gekom in die pos en erg gekrap soveel so dat ek net stukkies kon kyk. Een van die stukke wat ek nie kon kyk nie was 'Koos se klim'
Sal die outjie vandag kontak en hoor wat gaan hy my charge vir 'n tweede DVD en die dan sommer ook die einde van die maand by Moegatle kry.
Die stukke wat ek wel kon sien...

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Ek sal graag die roette saam met julle doen. Was daar eue laas gewees.
Louis
Louis
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Louis, jy is meer as welkom om saam te ry. Dalk kry ek dit reg om jou te convince vir goeie afslag op OME
Gaan jy net vir die dag saam ry, of sal jy wil kamp ook? Ek sal jou plek bespreek more.
Gaan jy net vir die dag saam ry, of sal jy wil kamp ook? Ek sal jou plek bespreek more.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Hoe meer siele,hoe meer fun :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Ek hoop ou KNOFFEL is teen daai tyd al klaar opgedollie, anders sal CHUCK NORRIS maar die verrigtinge kom ondersteun.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Hallo Riaan,
Ons sal deurkom vir die dag. Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook. Ek sal intussen een probeer kry.
Dankie,
Louis
Ons sal deurkom vir die dag. Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook. Ek sal intussen een probeer kry.
Dankie,
Louis
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Skaam jou dan sê jy dit nog, Het jy nie Demos daar in jou shop nie?4x4megaworldpta wrote:Hallo Riaan,
Ons sal deurkom vir die dag. Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook. Ek sal intussen een probeer kry.
Dankie,
Louis
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Riaan ,weet jy of daar elektrisiteit is by die kamp,of moet ons gas en batteries saam bring?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Hi Louis4x4megaworldpta wrote:Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook.
As ek daar in die garage rondkrap sal ek seker 'n los tent kry wat jy kan gebruik. Hoe groot?
Andre
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Daarsy Louis.Nou kan ons almal lekker saam gaan kamp :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Louis, jy het tog seker n off road trailer by jou shop? Dan het jy eerste handse ondervinding vir die "sales talk"
Johan, daar is krag by die kamp plek ja, en n donkie vir warm water in die stort.
Ewald, gaan jy ook saam vir die dag?
Johan, daar is krag by die kamp plek ja, en n donkie vir warm water in die stort.
Ewald, gaan jy ook saam vir die dag?
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Ek gaan ook saam. Moet iets se te kyk of my avatar werk...
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Dankie Ouens,
Ek het toe op 'n lekker bowtent afgekom, behoort groot genoeg te wees vir my en vrou en 2 kinders. Sien julle daar.
Louis
Ek het toe op 'n lekker bowtent afgekom, behoort groot genoeg te wees vir my en vrou en 2 kinders. Sien julle daar.
Louis
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Gaaf Louis. Sal lekker wees om julle daar te sien dan kan ons almal lekker saam kuier :)
To God be the glory
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Dis fred was bestarted by inglish!!
Why am it in Afrikaans now?
Why am it in Afrikaans now?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
It is now in Afrikaans because al the humans what moegatle to go is Afrikaans and not English notEWALD CROOZER wrote:Dis fred was bestarted by inglish!!
Why am it in Afrikaans now?
To God be the glory
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
what about the old geezer with the lapsing memory?
is he not going? then again, he might be coming....
he never knows anymore.
is he not going? then again, he might be coming....
he never knows anymore.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
No what. The old geezer can it not make not. She mother birthday and the hole family go bleachbirth kissclose or goes the day there is. Always a excuse.
To God be the glory
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
dey newer let him out of the room anway. dose old age homes is werry strikt.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
They give him just so now and then she pills that he not from the bed can ofroll not
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Haai sies Erik gaan nog voor enige een van ons 100 jaar oud word. En as ek so na sy bloedlyn kyk is hy dalk die enigste een hier wat dalk 'n kans staan om dit wel te haal.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Tank U Bennie, I bin watchin this fred.An' when I am old 'n feable, I will stil run skware sirkels round dese h'yar okes...
-Earache
-Earache
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Naweek van 30/31 Mei 2008
1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => naweek kamp, saam vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
9. Bennie se boetie en die se vrou met hulle Frod => ek neem aan ook kamp????
10. Louis 4x4 MW => het toe vir hom en mammie en die kroos n tentjie gekry, kamp naweek.
11. Ewald-het-nou-en-dan-n-ander-naam-Croozer => Sal maar moet wag en sien
Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => naweek kamp, saam vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
9. Bennie se boetie en die se vrou met hulle Frod => ek neem aan ook kamp????
10. Louis 4x4 MW => het toe vir hom en mammie en die kroos n tentjie gekry, kamp naweek.
11. Ewald-het-nou-en-dan-n-ander-naam-Croozer => Sal maar moet wag en sien
Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Thanks Riaan. Ons mag dalk nog iemand saambring maar dit is nog tentatief maar ons sal nie ons 4 mense limit vir die stand oorskry nie
To God be the glory
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
ag donner, ek tel klaar vir vier mense!!
en as ek nou vir Marius Safari wil saambring?
en as ek nou vir Marius Safari wil saambring?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Dit sal actually nice wees om hom ook daar te hê. Hy ry dalk 'n Nissan maar hy werk darem by Toyota :)EWALD CROOZER wrote:ag donner, ek tel klaar vir vier mense!!
en as ek nou vir Marius Safari wil saambring?
The more the merrier! :D :D
To God be the glory
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Jy moenie ons so tussen julle lot insit nie, jy kan mos sien ons wil **alleen** kamp.....ToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Sorry man, hoe onbedagsaam van my. Sal organise dat die verste hoek vir julle afgesper word 8)Rampie wrote:Jy moenie ons so tussen julle lot insit nie, jy kan mos sien ons wil **alleen** kamp.....ToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Thanx, ek sal maar die generator die hele nag laat loop sodat ons julle nie *steur* nie..ToyX4 wrote: Sorry man, hoe onbedagsaam van my. Sal organise dat die verste hoek vir julle afgesper word 8)
:evil:
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Is julle almal nog reg vir die naweek?
Benjamin-bloubul-Hilux-lose-Platjero-drywer, gaan jou bloubul-Ford-drywende broer ons nog join?
Benjamin-bloubul-Hilux-lose-Platjero-drywer, gaan jou bloubul-Ford-drywende broer ons nog join?
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Hoesit boys?
Jammer ouens, maar ek moet more Namibia to vir ons tv reeks, Pro 4x4, en sal eers weer Sondag terugkom. Ek kan altyd vir Chuck stuur, dan moet julle hom net start en in rat sit. Hy sal al die obstacles self ry.
Jammer ouens, maar ek moet more Namibia to vir ons tv reeks, Pro 4x4, en sal eers weer Sondag terugkom. Ek kan altyd vir Chuck stuur, dan moet julle hom net start en in rat sit. Hy sal al die obstacles self ry.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Sorry om te hoor Ewald man. Dit sou lekker gewees het as julle ons kon join. Ek assume so half dan dat Marius dit ook nie gaan maak nie
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Ek dink jy assume reg. Daai twee is mos dik pelleCasKru wrote:Sorry om te hoor Ewald man. Dit sou lekker gewees het as julle ons kon join. Ek assume so half dan dat Marius dit ook nie gaan maak nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Moenie dat hulle op jou gaan sit nie.... dan sien jy dalk regtig watse dik pelle hulle nou eintlik isToyX4 wrote:Ek dink jy assume reg. Daai twee is mos dik pelleCasKru wrote:Sorry om te hoor Ewald man. Dit sou lekker gewees het as julle ons kon join. Ek assume so half dan dat Marius dit ook nie gaan maak nie
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Hulle sal my eers moet vang. Dink darem ek sal vinniger as daai 2 dik pelle kan hardloop
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Onthou net, 'n seekoeie, renoster en Olifant kan almal baie vinniger as jy hardloopToyX4 wrote:Hulle sal my eers moet vang. Dink darem ek sal vinniger as daai 2 dik pelle kan hardloop
To God be the glory
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Toy
Kom jy nog Klerksdorp toe of laai ek jou kontak op en kry jou 05h30 in Ventersdorp?
Andre
Kom jy nog Klerksdorp toe of laai ek jou kontak op en kry jou 05h30 in Ventersdorp?
Andre
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Riaankiedomkopwpondersteuner
Nee my broer se bakkie is by die panelbeaters en gaan nie terug wees in tyd nie, so hulle sal net vir die dag deurkom en hy sal saam met my ry.