Previous topic | First unread post | Next topic

If you would like to discuss the functionality of this web site or have any suggestions, please out it here.
Post Reply
leonbrink
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 85
Joined: Wed Sep 26, 2007 8:29 am
Town: Pretoria East
Vehicle: Hilux
Real Name: Leon Brink

Previous topic | First unread post | Next topic

Post by leonbrink »

Kan ons moontlik die Previous topic, First unread post en Next topic links wat bo aan elke post is aan die onderkant ook insluit? Dit maak dit maklikker as mens deur die post gelees het om direk na die volgende post toe te scroll, en nie eers die page weer terug boontoe te moet vat nie, van die goed is redelik laaaank :wink:
Net 'n idee

Groetnis
Groete

Leon
Hilux 4.0 V6 4x4
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Previous topic | First unread post | Next topic

Post by BenHur »

Leon

Die forum sagteware en die template wat ons hier gebruik is maar redelik standaard, maar is baie stabiel en dus wil ons nie graag karring nie. Weet in elk geval nie nie eers of dit moontlik is nie, Pieter is die enigste een wat op daai level access het.
Post Reply

Return to “Web Related Discussions and Suggestions”