Raad asb

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
jagermeister
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
Town: Postmasburg Kalahari
Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
Real Name: Shawn
Club VHF Licence: X 90

Raad asb

Post by jagermeister »

:blushing: :blushing: Ek gaan Des bietjie NAM toe en wil net graag raad he want ek het n VHF en UHF radois in my bakkie.Moet ek vir permitte aansoek doen of hoe werk dit? :blushing: :blushing:
ImageImageImageImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Raad asb

Post by OOOOMS »

jagermeister wrote::blushing: :blushing: Ek gaan Des bietjie NAM toe en wil net graag raad he want ek het n VHF en UHF radois in my bakkie.Moet ek vir permitte aansoek doen of hoe werk dit? :blushing: :blushing:
Yebo jy moet :!:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Raad asb

Post by Johannes van die See »

Mark

Watse permitte, ek het my VHF ORRA lisensie, is dit goed genoeg?
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Raad asb

Post by OOOOMS »

Johannes van die See wrote:Mark

Watse permitte, ek het my VHF ORRA lisensie, is dit goed genoeg?
Nee dit is nie :o:

Gee kaans ek soek, dit is hier erens oppi Forum..............
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Raad asb

Post by Johannes van die See »

Ai tog nog dinge wat ek moet probeer reel terwyl op see sit, wat is daar nog wat ek moet weet vir Desember
se Namibia trip, sorry ek hijack die post maar die is goeie vrae en dinge wat ek ook moet uitvind voor ek die pad vat.

Kom Mark help ons man, asb :!:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Raad asb

Post by OOOOMS »

Johannes van die See wrote:Ai tog nog dinge wat ek moet probeer reel terwyl op see sit, wat is daar nog wat ek moet weet vir Desember
se Namibia trip, sorry ek hijack die post maar die is goeie vrae en dinge wat ek ook moet uitvind voor ek die pad vat.

Kom Mark help ons man, asb :!:
Hier is die details:
viewtopic.php?f=102&t=17212&p=191290&hi ... ia#p191290" onclick="window.open(this.href);return false;

Johannes, los die shower...... :mocking: :mocking: :mocking:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Raad asb

Post by Johannes van die See »

:lmao: :lmao:
Mark, jy like om my grief te gee ne, dis cool tjom, ek kan dit vat.

Okay so ek moet met n stink piepie rond loop maar minstens my radio pampiere saam my he, dit maak sin, :wth:
Last edited by Anonymous on Sat Oct 22, 2011 12:20 pm, edited 1 time in total.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Raad asb

Post by OOOOMS »

Johannes van die See wrote::lmao: :lmao:
Mark, jy like om my grief te gee ne, dis cool tjom, ek kan dit vat.

Okay so ek met met n stink piepie rond loop maar minstens my radio pampiere saam my he, dit maak sin, :wth:
Moet nie jou deodo vergeet nie.... :roll: :roll: :roll:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Raad asb

Post by Johannes van die See »

So ons vat net n "portuguese shower" ???

Dankie ek het die aansoek form gekry....... :blushing:
Attachments
PRC_GuestApplication.pdf
(92.95 KiB) Downloaded 80 times
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Raad asb

Post by OOOOMS »

Johannes van die See wrote:So ons vat net n "portuguese shower" ???

Dankie ek het die aansoek form gekry....... :blushing:
Jy kan eenige tiepe vat
shower_.jpg
shower_.jpg (20.42 KiB) Viewed 1671 times
shower.jpg
shower.jpg (20.65 KiB) Viewed 1671 times
shower_~IE204-008.jpg
shower_~IE204-008.jpg (20.11 KiB) Viewed 1671 times
businessman.jpg
businessman.jpg (15.05 KiB) Viewed 1671 times
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: Raad asb

Post by Andre du preez »

Hi, Johan ek sien jy se (OP DIE SEE IS).....?
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Raad asb

Post by Johannes van die See »

Andre du preez wrote:Hi, Johan ek sien jy se (OP DIE SEE IS).....?
Ja jong ek sit hier opie water in Congo, doen n job net suid van Pointe Noire.
Is nou al 8 weeke weg van die huis af en sal eers einde November terug RSA toe.
Die lewe van n see vaarder............
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Post Reply

Return to “Open Discussion”