Page 1 of 1

Re: Home made silencers

Posted: Fri Oct 21, 2011 3:46 pm
by Hi-Hilux
Gary ek het 'n silencer op my .22 maar raas soos sonder een, al waneer hy heel stil is , is as ek reguit in die lig op skiet. weet jy dalk hoekom? hy skroef op my loop vas

Re: Home made silencers

Posted: Fri Oct 21, 2011 3:47 pm
by Hi-Hilux
En wat te hel is die verskil tussen rimfire en centrefire?

Re: Home made silencers

Posted: Fri Oct 21, 2011 4:02 pm
by Hi-Hilux
Nee toemaar Gary, ek skiet nie altyd in die lug op nie, het dit eenkeer op ons plaas gedoen en toe kom ek agter dis al waneer die ding stil is. Sal die naweek bietjie kyk of ek sub sonic goed kan kry. dankie vir die verduideliking.