Page 1 of 1

So word gebraai !!!

Posted: Sun Oct 16, 2011 9:56 pm
by OOOOMS
Ons het vandag om so bietjie ge Braai.... :!: :!: :!:
Braai 003 (Medium).jpg
Braai 005 (Medium).jpg
Met, 'n bietjie pap en sous :thumbup:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Sun Oct 16, 2011 10:10 pm
by Johannes van die See
:thumbup:
So ons weet wie braai Desember se trippie.........

Re: So word gebraai !!!

Posted: Sun Oct 16, 2011 10:11 pm
by OOOOMS
Geen probleem, jy was die skottelgoed.... :thumbup:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 1:31 am
by TheoF
Hoe se die Yanks ...GO BIG OR GO HOME. Lyk lekker man.





Met pap en sous en met eish ja.

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 1:35 am
by TheoF
dryf julle my nou kombuis toe......die tyd van die more. :evil:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 10:29 am
by Thabogrobler
Ook net vir 'n fortunate few...

So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 1:42 pm
by Theodorus
Lekker


---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.017508,28.009976" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 2:19 pm
by Hi-Hilux
Ag nee, sies man! Kyk net al daai rooi bloed vleis....nee daai is gagga. As dit nou 'n regte groente braai was, sou ek saam stem dat dit lekker lyk!

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 3:17 pm
by witmamba
:wth: :blink: :problem: :silent:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 3:49 pm
by Hi-Hilux
http://www.vegsoc.org.za/index.php?opti ... &Itemid=94" onclick="window.open(this.href);return false; :thumbup: :thumbup: :tongue:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 7:47 pm
by OOOOMS
Nee dankie Trevor..... :roll:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 8:00 pm
by CasKru
Hi-Hilux wrote:Ag nee, sies man! Kyk net al daai rooi bloed vleis....nee daai is gagga. As dit nou 'n regte groente braai was, sou ek saam stem dat dit lekker lyk!
Nee wat... as ek wou groente eet dan braai ek hoender

Re: So word gebraai !!!

Posted: Mon Oct 17, 2011 9:08 pm
by Hi-Hilux
Toemaar julle, was net n grappie

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 9:45 am
by Gunta
The cow eats vegies so I eat vegiterians so we all win. :tongue:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 12:18 pm
by OOOOMS
Hi-Hilux wrote:Toemaar julle, was net n grappie
Daar was baie slaai.....vir ma en die kinners....ps dit was die eerste rondte, die 2de rondte was net so lekker :thumbup:
Braai 005 (Medium).jpg

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 12:53 pm
by chopper
"dit was die eerste rondte, die 2de rondte was net so lekker" - gedink dis bietjie min vleis vir die 3 manne wat so om die braai staan :wth: :lol:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 12:54 pm
by chopper
"dit was die eerste rondte, die 2de rondte was net so lekker" - gedink dis bietjie min vleis vir die 3 manne wat so om die braai staan :wth: :lol:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 5:40 pm
by jagermeister
:thumbup: ek weet waar gaan ek volgende naweek braai Ooooms :thumbup:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 6:56 pm
by chopper
Oops :oops:

Re: So word gebraai !!!

Posted: Tue Oct 18, 2011 7:30 pm
by legend35
Aaaag...dis n photoshop fodie daai.Die braai was baie kleiner en die vleis baie minder :twisted: