Page 1 of 1
Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:29 am
by Okkie Van Wyk
Fully Accredited: For the 4x4 enthusiast who wishes to be accredited according to the unit standards. This will provide the learner with a formal qualification in terms of Unit-Standard 254135 - Apply the techniques for operating four wheel drive (4WD) vehicles, in on-road and off-road conditions,
The training will takes place at Mogatle the course will be done over 3 days Starting Friday 16 Dec 2011 and ending Sunday 18 Dec 2011
This course has a high theoretical content, but also includes some practical demonstrations, and formal assessment on the ground where practical driving is required. The costs involved in R1500 for the weekend, excluding use of a vehicle catering and accommodation
As we will be camping you will have to supply your own camping equipment (tent, chairs, bedding, cutlery ect.)
Food can be arranged on request
If you are interested in this event, please contact
Okkie vanwyk
okkie@hilux4x4.co.za
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:37 am
by OOOOMS
Goeie prys Okkie
Vir die ouens wat tuis bly die vakansie......is dit die moeite werd en cheap
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 10:40 am
by ThysdJ
Nice Okkie... Wens ek kon julle kom join daar bo vir hierdie ene... Volgende jaar!!
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:22 am
by Adventures4Christ
Dagse Okkie, ek het jou ge e-mail, wil graag die bywoon en moontlik 'n paar ander manne wat saam my rond ry in Afrika saam bring!?
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:27 am
by OOOOMS
Adventures4Christ wrote:Dagse Okkie, ek het jou ge e-mail, wil graag die bywoon en moontlik 'n paar ander manne wat saam my rond ry in Afrika saam bring!?
Die is beslis 'n moet nie mis nie :wink2:
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:41 am
by Adventures4Christ
Ek is verseker in, nou budget, maar vir die manne wat wil weet hier is die link na die vol storie oor wat die Unit-Standard 254135 behels, wens ek het dit al vroeer gedoen!!!
http://fgas.saqa.org.za/showUnitStandard.php?id=254135
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 12:46 pm
by OOOOMS
Okkie, hoe lyk die skedule vir volgende jaar? Gaan julle die selle doen?
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Fri Oct 14, 2011 6:42 pm
by Okkie Van Wyk
Hi Mark
En ook al die ander
Ja ons sal beslis volgende jaar nog kursuse aanbied .....hierdie een was nie beplen nie maar danksy Barry (Rollercoaster639)
Is die die laaste een vir die jaar
Ons het plek nog vir so paar voertuie en gloo my die gaan DIE een wees....
En vir die van julle wat mamma wil saam bring om ook te leer sy is welkom .... Julle deel die leer materiaal en sy kry net n sertifikaat word nie deur die assesor getoets nie maar sy neem deel in alles vir n skamele R500 ekstra .....
MOET DIT NIE MISLOOP NIE DIT BELOOF OM N WARE ONDERVINDING TE WEES
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Oct 18, 2011 8:30 pm
by Okkie Van Wyk
Vir die wat nog belang stel die training naweek by mogatle is aan en die datum is vasgemaak
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Oct 18, 2011 8:54 pm
by Toerboer
Okkie, Dit is n prioriteir by my en my vrou,maar ons is al sterk oppad Moz toe teem daardie datum.Ons sal beslis in wees op die volgende een in die nuwe jaar.Het jy dalk n idee wanneer julle die volgende een sal aanbied,bloot n idee.Ons al dit nie wil mis nie.
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Oct 18, 2011 10:55 pm
by OOOOMS
Marius Smit wrote:Okkie, Dit is n prioriteir by my en my vrou,maar ons is al sterk oppad Moz toe teem daardie datum.Ons sal beslis in wees op die volgende een in die nuwe jaar.Het jy dalk n idee wanneer julle die volgende een sal aanbied,bloot n idee.Ons al dit nie wil mis nie.
Offtopic
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 8:34 am
by Gunta
Marius, don't worry I am also going to Moz so if you need a tow let me know.
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 8:35 am
by OOOOMS
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 6:49 pm
by Toerboer
OfftopicThanks,but I allready have my hands full with two other Toyota's and still I have to tow the boat or the trailer.
Ja,Mark bushmachanic se jy??,dis n goeie idee om n allrounder te wees op n toer.Dis nog lekkerder as almal om jou se voertuie pla en joune loop mooi.More preparation than any thing else.
Where are you going to in Moz,Mark?
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 9:16 pm
by Adventures4Christ
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 9:46 pm
by OOOOMS
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 10:10 pm
by Toerboer
OfftopicDewald,
Dis n gegewe dat jou voertuig 100% reg moet wees.Maar soos die trip en pad vorder gebeer dinge en dit is waar dit baie help as jy jou voertuig goed ken en dadelik agterkom as iets fout is.
Ek het al baie geleer oor die tyd.Ons het ook n werkswinkel van Voetspore bygewoon waar ons baie tips en raad gekry het.Moet kan swys met 2 of meer batterye.Dinge soos propshafts,universals,cv boots en joints is dinge wat gereeld kan pla.gras saad in die radiator.Dinge wat die meeste lastig was is klein elektriese dinge soos bedrading op slegte paaie,yskas proppe wat nie meer werk nie(Tester,soldeerbout,soldeersel)Waterpype wat lek,fanbelde wat breek,bande wat geplug moet word of af gehaal moet word en van binne af reg gemaak word,ekstra tubes,sou die bande nie meer gewoonweg kan werk nie.
Weet hoe om jou voertuig se diesel te bloei as daar water in gekom het.Rem pype af te baken as jy dalk n pyp seer gemaak het ens.Die is maar dinge wat gebeer en as jy dit kan reg maak kan jy redelik ver kom.Die is maar dinge om jou te help om tot by die naaste beste dorp te kom om die voertuig weer 100% reg te kry.
Hoop dit sal jou help
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 19, 2011 10:42 pm
by OOOOMS
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Thu Oct 20, 2011 6:59 am
by OOOOMS
Jammer dat ons
Offtopicja sorry ek het dit begin.......
gaan......kom ons hou by die 'topic' en begin eerder 'n ander thread
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Thu Oct 20, 2011 7:59 am
by Gunta
OfftopicMarius, I am going to Pota Malongane, where are you going?
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Thu Oct 20, 2011 8:48 am
by OOOOMS
Gunta wrote:OfftopicMarius, I am going to Pota Malongane, where are you going?
OfftopicMarius is going North past Inhambane
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Wed Oct 26, 2011 10:32 pm
by Okkie Van Wyk
Back to topic
Daar is steeds nog plek vir die wat belang stel
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Nov 08, 2011 8:36 pm
by Okkie Van Wyk
Just to let you know the training weekend is still on and there is still some spots open
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Nov 08, 2011 9:14 pm
by ThysdJ
Jis Okkie, hoe vorder julle reelings? Jammer ons kan nie daar by julle uitkom nie :alvarin:
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Nov 29, 2011 8:12 pm
by OOOOMS
Okkie, is daar nog plek oop?
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Dec 13, 2011 8:54 am
by Adventures4Christ
Eish, ek's vreeslik jammer maar gaan dit nie maak die keer nie ;-( Wil verseker volgende jaar een doen!!!!
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Posted: Tue Dec 13, 2011 2:27 pm
by RooiLux
Okkie,
Is die nou 'n special prys of wat?Moet se dit is 'n baie goeie prys!
Laat weet asb of dit altyd op die prys is of nie sal baie belangstel vir my en my seun net een vraag as ek my seun saam bring geld die R500 ook of moet hy vol prys betaal?
Wanner is die volgende kursus na desember?
Groete