Page 1 of 1

Commitments

Posted: Tue Aug 23, 2011 10:24 pm
by Ou vale1
Is dit moontlik om, wanneer enige geleentheid gereel word, iets soos 'n spreadsheet te he met al die lede se inligting, naam, sel no, e-pos, ens. As iets voorval kan ons immers die mense kontak. Soos dit nou werk is dit 1st come 1st served en niemand commit werklik nie, dan moet op 99 nuwe reelings getref word of reelings val deur die mat. :sick:

Re: Commitments

Posted: Tue Aug 23, 2011 10:29 pm
by OOOOMS
Dit is wel moontlik maar met die laaste AGM het die meerderheid besluit om dit nie openlik te he nie :wink2:

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 6:07 am
by CasKru
Maar enige club lid kan inteken op die club se website en al die detail daar kry

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 7:29 am
by Bulletjie-3
Nie-klublede het dan seker nie toegang nie wat verstaanbaar is. Is dit dalk moontlik om n kontakno te gee met geleenthede ?

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 8:39 am
by jacques kotze
Maak die lys, die ouens wat hul detail wil opsit kan dit doen, die wat nie wil nie hoef nie. Dan kan niemand vinger wys as iets DALK skeef loop nie. :thumbup:

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 8:52 am
by Royco
I normally print out the list before an event, that is for me to put a face to the name.
So if we have tel number on that list, it may help too.

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:00 am
by Stef
Ek dink dis moontlik; stel net 'n koordneerder voor vir die GTG/event wat die lys hou. Kan wissel vir elke geleentheid.

Nie club lede kan wat wil bywoon/saamry hulle details PM na die koordineerder, club lede se kontak besonderhede moet op hulle profiles wees :boss:

As jou naam nie op die lys is nie moet dan nie huil as jy aleen opdaag in die reen nie... :twisted:

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:13 am
by NicoP
Stem saam om so lys te he. Mens weet nooit wat gebeur nie en kan dan mede lede inlig of uit vind waar hulle is. Bv oppad na n event het iemand n ongeluk maar niemand weet daarvan nie en kan hom/haar so kontak

Re: Commitments

Posted: Wed Aug 24, 2011 6:48 pm
by Toerboer
Elke GTG/event sal dan n nuwe lys he met die betrokke persone se kontak no's

die pm metode kan mos gebruik word om almal se besonderhede privaat te hou.dit sal ook maar n kwessie van tyd wees,dan het almal, almal se no's i.t.v die privaatheid kwessie.

Anders as jy jou naam op die lys sit,sit jou sel no langs dit op,dan woed die lys so op gedateer vir wie die reelings tref.

maar hoe dit ookal is,is n lys met no's vir n event n nodigheid.