Page 1 of 1

AQUILA RHINO FUND

Posted: Tue Aug 23, 2011 9:25 pm
by TheoF
All of us heard about the Rhino called Absa ,who was brutally dehorned by poachers this weekend and at the moment is fighting for his life at the Aquila game reserve in the Western cape. Lees meer http://www.aquilasafari.com/node/235" onclick="window.open(this.href);return false;
Miskien kan ons 'n bydrae maak as 'n forum? Die fonds wat gestig is sal gebruik word om 'n eenheid of eenhede op die been te bring as 'n teenvoeter vir renoster poaching. Die eienaar van die wildplaas, Searl, het vanmiddag op RSG gepraat en kon mens agterkom hierdie ou is op die oorlogspad. Kom ons help hom manne :fedup:

Re: AQUILA RHINO FUND

Posted: Tue Aug 23, 2011 9:51 pm
by OOOOMS
Dankie vir die link Theo, dit is nou 'n groot jammerte om a die goed te lees :evil:

Re: AQUILA RHINO FUND

Posted: Tue Aug 23, 2011 9:57 pm
by TheoF
Maak my siek ou Mark.

Re: AQUILA RHINO FUND

Posted: Wed Aug 24, 2011 8:09 am
by Gunta
They must give me an axe and leave me with these poachers.

Re: AQUILA RHINO FUND

Posted: Wed Aug 24, 2011 5:09 pm
by TheoF
net my bakkie en 'n tou ,is al wat ek nodig het.