AQUILA RHINO FUND
Posted: Tue Aug 23, 2011 9:25 pm
All of us heard about the Rhino called Absa ,who was brutally dehorned by poachers this weekend and at the moment is fighting for his life at the Aquila game reserve in the Western cape. Lees meer http://www.aquilasafari.com/node/235" onclick="window.open(this.href);return false;
Miskien kan ons 'n bydrae maak as 'n forum? Die fonds wat gestig is sal gebruik word om 'n eenheid of eenhede op die been te bring as 'n teenvoeter vir renoster poaching. Die eienaar van die wildplaas, Searl, het vanmiddag op RSG gepraat en kon mens agterkom hierdie ou is op die oorlogspad. Kom ons help hom manne