Springbok jag

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Springbok jag

Post by Gideonvanzyl »

Kan enige iemand dalk help met 'n nommer van 'n boer in die Wes Kaap waar 'n mens gou vir oulaas 'n springbok of 3 kan skiet voor die seisoen toemaak. Dit moet nou nie verder as so 300km uit die Kaap wees nie en moet ook bekostigbaar wees. Dis nou vir die naweek of volgende naweek. Lainsburg se kant toe sal ook werk.

Is hier nie boere op die forum wat dalk kan help nie asb? Ek proe al daai lieflike fillet en daai lekker pasteie.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
Post Reply

Return to “Open Discussion”