Wie sal belangstel in die Multi tool knives?
Dit is nie Leatherman nie maar ook baie goeie kwalitiet dit kom met 'n sakkie en screw driver bits.Let wel die mes is ook stainless steel.
Laat weet asb wat julle dink en enige terugvoer sal wardeer word asook wat julle dink 'n redelike prys sal wees vir so iets.
As daar genoeg belangstelling is kan mens dalk goeie pryse kry en die outjies vir redlik min verkoop.
Dit is nou wel die ching chong tipe maar ek het self so een en hy is baie sterk en mens kan dit beslis vergelyk met die kwalitiet van 'n leatherman.
Multi tool knives (Stainless steel)
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Marius, hoe groot is die tool soos bv oppi pic?
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Wat se prysklas praat ons van Enige waarborg
Thanx
Thanx
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Opgevou so 11cm in lente en 4cm breed.
Ek dink om dit dalk te laat engrave met die club logo maar net as mens ook goeie kwalitiet kan kry (Wil nie die hilux club met swak produkte assosieer nie) anders help dit nie,dit moet ook 'n goeie produk wees en bruikbaar.Die een wat ek gekoop het is baie nice en jy kan sien dis nie die gemors tipe nie.
So as daar genoeg belangstelling is kan mens dit oorweeg om dit as Hilux messe te verkoop en dit nog teen minder as die prys vir 'n leatherman.
Ek dink om dit dalk te laat engrave met die club logo maar net as mens ook goeie kwalitiet kan kry (Wil nie die hilux club met swak produkte assosieer nie) anders help dit nie,dit moet ook 'n goeie produk wees en bruikbaar.Die een wat ek gekoop het is baie nice en jy kan sien dis nie die gemors tipe nie.
So as daar genoeg belangstelling is kan mens dit oorweeg om dit as Hilux messe te verkoop en dit nog teen minder as die prys vir 'n leatherman.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Wel dit gan van ching chong land afkom so weet nog nie oor waarborg nie, het nog nie navorsing gedoen nie dit is nog net 'n idee op die stadium.chopper wrote:Wat se prysklas praat ons van Enige waarborg
Thanx
Prys sal nog bevestig word afhangende van die besluit om te laat ingrave,import kostes etc... maar kyk na onder ±R400.00 laat weet maar wat jul dink oor pryse.
- oxydog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
- Real Name: Jarus
- Club VHF Licence: J67
- Location: Die Ooste
- Contact:
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Dink ek moet net ietsie hier ingooi: Ek self gebruik nou al 5 jaar my Gerber Suspension en is doodgelukkig met hom. As jy bietjie soek, kan jy hom vir onder R 400 kry - hy het nou net nie los skroewedraaierpunte nie, maar hy het 'n veertjie vir die tang, en ook 'n skertjie. Ek kan nie sê hoe vergelyk dit met Marius s'n nie (daardie ching chong kan dalk beter wees), maar ek vertrou die maak.
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Die een wat ek gekoop het het ook 'n sterk spring vir die tangetjie en ka nook nie uitval soos die ander cheapies nie hy is regtig ordentlik gemaak,daar is ook nou wel nie 'n skêr nie,maar dit is nou nie juis iets wat ek gebruik nie so pla nie regtig nie.oxydog wrote:Dink ek moet net ietsie hier ingooi: Ek self gebruik nou al 5 jaar my Gerber Suspension en is doodgelukkig met hom. As jy bietjie soek, kan jy hom vir onder R 400 kry - hy het nou net nie los skroewedraaierpunte nie, maar hy het 'n veertjie vir die tang, en ook 'n skertjie. Ek kan nie sê hoe vergelyk dit met Marius s'n nie (daardie ching chong kan dalk beter wees), maar ek vertrou die maak.
Kostes op so mes gan baie goedkoop wees dit is net die ingraving wat dal gan kos maar sal nog uitvind daaroor.
Die een wat ek het het ongelukkig Harley davidson op gegrafeer maar ek glo mens sal kan kry wat glad nie engraving op het nie en dus dan met die hilux club logo kan laat grafeer wat dan mooi sal lyk.
Sal maar nog sien as daar genoeg belangstelling is om so iets te maak.
- oxydog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
- Real Name: Jarus
- Club VHF Licence: J67
- Location: Die Ooste
- Contact:
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Klink goed, Marius. Ek dink as jou prys reg is, sal jy 'n paar kopers hier op die forum kry.
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
Re: Multi tool knives (Stainless steel)
Dit klink reg vir my, dit sal in elk geval seker die naaste wees wat ek aan 'n Harley Davidson kom :!: :wth: