Page 1 of 1

4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Mon Aug 01, 2011 10:33 am
by RooiLux
Het iemand al in die aand gan 4x4?

Ek het gister so half 6 besluit om daar naby my huis so bietjie in die berg te gaan ry in Mountain view nogals 'n lekker roete en baie mooi uitsig oor die hele pretoria noord en Moot area,Jy ry oral teen die berg op en af en kom later daar agter by zandfontein begrafplaas uit.Sal later vanaand pics laai as jul belangstel om te sien,beplan om binnekort weer daar te gaan ry en sommer 'n vleisie te gan braai daar bo op die berg.Nie gedink hier in die dorp is dit so mooi nie en dit sommer so 5km van die huis af.Wys jou net met 'n 4x4 kan tot melk en brood gaan koop 'n avontuur wees!

As iemand daar wil gaan ry onthou net om nie aleen te gaan nie het al gehoor dis nie veilig om aleen te gaan nie wees maar altyd 'n groep.

Daar was juis 'n ou met 'n isooz wat aleen daar was maar met die opgaan paadjie het hy sommer klaar moed opegegee seker gesien die isooz gan dit nie daar op maak nie :lol: :lol:

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 11:17 am
by Mud Dog
As you say, preferably not alone unless it's on privately owned land (with the land owner's permission of course), preferably with some advance knowledge of the track / route, good lights (hand held as well), a GPS and working cellphone. Can be great fun! ;-)


..... and let's see those pics! :lol:

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 11:22 am
by CasKru
In die aand ry is 'n perd van 'n ander kleur.

The thing about 4x4ing at night is you can only see what is happening in front of you. You have no clue as to what is happening to your wheels etc. Reversing is also an absolute nightmare.

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 11:23 am
by RooiLux
Mud Dog wrote:As you say, preferably not alone unless it's on privately owned land (with the land owner's permission of course), preferably with some advance knowledge of the track / route, good lights (hand held as well), a GPS and working cellphone. Can be great fun! ;-)
Nope dis Government land en ons het gesien daar is 'n sluipslaper se plek daar in die bosse,ons wou lankal daar ga nry het en kyk en gister aand to belsuit ek sommer dis nou die tyd het my swaer en 'n pel saamgevat,Moet sê die view van daar bo af is baie mooi!Sal vanaand gou bietjie fodies laai dan kan julle ook sien.

Die roete is nou nie baie uitdagend nie meskien so grade 2 eintlik meer na 1 se kant toe,maar nice om te gan ry as jy verveeld is! :thumbup:
Ons het gewoontlik by mahem gan speel so op naweke maar die mense met die quads ry baie onverskillig daar so ons vermy deesdae mahem daar is ook 'n nice plek ander kant petronella baie minder bikes en quads dink daar is so 7 obstacles dit loop langs 'n treinspoor so ek vermoed dis ook maar goeverment grond.

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 11:27 am
by RooiLux
CasKru wrote:In die aand ry is 'n perd van 'n ander kleur.

The thing about 4x4ing at night is you can only see what is happening in front of you. You have no clue as to what is happening to your wheels etc. Reversing is also an absolute nightmare.
Ek sal nou nie 'n 4x4 baan gaan aanpak in die aand nie soos ek sê dis nie regtig 'n offroad trail nie meer nature drive dis net die deel waar jy inkom wat so grade 2 is die res is maar net rowwerige grondpad maar ek moet sê dit was 'n lekker ervaring dit was so skemer toe ons begin ry en so die laaste entjie begin donker raak,Maar ons kon darm nog redelik goed sien waar ons ry want die veld daar het ook intussen afgebrand so visability was nie regtig 'n probleem nie.

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 12:10 pm
by RooiLux
Berg pad.JPG
Animul hier is die ingang,soos ek genoem het sorg dat jy in linker baan bly verkeer is maar 'n probleem hier by die nek en die paadjie is half weg gesteek so jy kan hom maklik mis kyk.

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 12:34 pm
by Animul
Shot, het hom so! Only in a Jeep sal ek hom alleen in die donker aanpak .... wanneer dit reen ..... :evil: :evil:

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 1:42 pm
by Mr_B
And you have the added bonus of Debonairs just round the block! :twisted:

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 1:47 pm
by Animul
Mr_B wrote:And you have the added bonus of Debonairs just round the block! :twisted:
I wonder if they will deliver?

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 3:37 pm
by Mud Dog
Animul wrote:
Mr_B wrote:And you have the added bonus of Debonairs just round the block! :twisted:
I wonder if they will deliver?
..... on time! .... or it's free! :laugh2:

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 10:43 pm
by Zantus
Ek het al heelwat aand trails gedoen en ek geniet dit baie.

As ek mense saam met my vat het ek een van 2 vereistes:

-Jy moet al voorheen die trail gedoen het in die dag.

-Ons ry almal laat middag saam die trail om te sien hoe dinge lyk, dan braai ons, en dan ry ons die trail in die donker weer.

Drinkery is ongelukkig 'n groot probleem, party mense kan nie braai sonder om te suip nie, so dit maak die 2de opsie moeilik. Ander mense moet suip as die son sak, so hulle is met of sonder 'n braai 'n probleem.

Op my trips maak ek seker die mense drink nie, maar ek was 'n ruk terug saam met ander ouens op 'n nag trail en half pad deur die trail was die een Hilux se 3 passasiers klaar met die eerste bottel Brandy....kort daarna het die Hilux so R40K se skade opgedoen deurdat die bestuurder 'n draai te skerp gevat het en die hilux teen 'n boom geskuur het.

Re: 4x4 ing at night?

Posted: Mon Aug 01, 2011 11:08 pm
by Mud Dog
Stem heeltemal saam Barto. Ek hou self glad nie daarvan as ouens drink en roetes ry nie, en as 'n ou 'n bier of twee met 'n braai geniet het is dit miskien nog nie te erg nie maar as hy gesuip is, is hy op sy eie. Dis gevaarlik genoeg sonder daai nonsense en ek sal nie graag my veiligheid of die van enige passesiers of my voortuig kompromie vir so 'n ou se ontwil as hy in die mooilikheid beland nie. :(

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:40 am
by RooiLux
_DSC0204.JPG
_DSC0203.JPG
_DSC0197.JPG
_DSC0195.JPG
_DSC0194.JPG
_DSC0193.JPG
_DSC0192.JPG
_DSC0190.JPG

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:44 am
by RooiLux
_DSC0223.JPG
_DSC0221.JPG
_DSC0217.JPG
_DSC0214.JPG
_DSC0213.JPG
_DSC0211.JPG
_DSC0210.JPG
_DSC0209.JPG

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:46 am
by RooiLux
_DSC0251.JPG
_DSC0251.JPG
_DSC0250.JPG
_DSC0246.JPG
_DSC0241.JPG
_DSC0239.JPG
_DSC0237.JPG
_DSC0235.JPG
_DSC0234.JPG

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:48 am
by RooiLux
_DSC0266.JPG
_DSC0262.JPG
_DSC0260.JPG

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:50 am
by Mud Dog
:thumbup: .... Ek sien die Isooz het klaar sy recovery kabel vas! :D: ;-)

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 8:56 am
by RooiLux
Mud Dog wrote::thumbup: .... Ek sien die Isooz het klaar sy recovery kabel vas! :D: ;-)
Nee die Isuzu het al omgedraai by die begin punt daai suzuki ry orals ek dink die ou met die isuzu was bang hy maak sy naam gat toe hy sien tot die klein suzuki maak dit daar uit maar soos jy sien het die suzuki klaar 'n sleep kabel! :lol: Is eintlik net daar vir karakter sê my swear ek dink nie hy is sterk genoeg om te sleep nie. :shh:

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 11:04 am
by Stef
Lekker :thumbup: Dis seker so 10km se ry vir my...sal hom probeer.

Re: 4x4 ing at night?Updated with Pics!!!

Posted: Tue Aug 02, 2011 11:25 am
by RooiLux
Stef wrote:Lekker :thumbup: Dis seker so 10km se ry vir my...sal hom probeer.
Is daar nie in die montana area sulke bergpaadjies waarvan jy weet nie?