Watter rooftop tent?

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Watter rooftop tent?

Post by Modder »

Ek is in die mark vir 'n rooftop tent. Het na 'n paar gaan kyk gister en almal lyk maar min of meer dieselfde. Ek hou van die technitop met die aluminium raam.
Ek hou ook van die Jacil een want hy het 'n lekker groot flysheet wat ver oor die opening hang.

Wat se julle, watter rooftop tent is die een om voor te gaan? :?:
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Watter rooftop tent?

Post by OOOOMS »

Alec, gaan vir een wat jy op jou canopy kan sit,,,,dis al wat ek te se het.... :lol: :taunt: :tease: :mocking:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Watter rooftop tent?

Post by ThysdJ »

Een met 'n leertjie. :twisted: :twisted:

Jou grootste oorweging is gewig. Maar 'n groot fly-sheet is ook 'n bonus, alhoewel ek in my Eazi-Awn met 'n "klein" flysheet vir 4 dae in die Kaapse aanhoudende winterreen gekamp het sonder dat die tent binne-in nat geword het. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Watter rooftop tent?

Post by Johannes van die See »

Jacil Canvis het twee maande terug n nuwe ontwerp tent uit gebring maar het nog van die ouer tente in stock.
Die ouer tente lyk ook goed en kan op hul website gesien word, dit het ook n groot flysheet. Die prys vir die ou modelle is
nou R4500 wat baie goed is vir n nuwe tent, ek het myne klaar bestel.
Hier is hul website link
http://www.jacil.co.za/6.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Watter rooftop tent?

Post by Modder »

Wel ek het vandag toe n eazi awn rtt gekoop.

Die een wat jy van onder af inklim met 'n addisionele kamer wat onder aan vas kom.
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Watter rooftop tent?

Post by OOOOMS »

Modder wrote:Wel ek het vandag toe n eazi awn rtt gekoop.

Die een wat jy van onder af inklim met 'n addisionele kamer wat onder aan vas kom.
Smaak my jy het planne as jy nou al begin kamers aanbou.... :mocking: :lmao: :laugh2:
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Watter rooftop tent?

Post by Modder »

Yip!!

Hehe!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Watter rooftop tent?

Post by OOOOMS »

Modder wrote:Yip!!

Hehe!
Nou toe, waar issi pics van die tent, ek nog nada gesien nie.... :roll: :roll: :roll:
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”