As gevolg van my wat n bitjie sleg gery het
![Angel :angel:](./images/smilies/icon_angel.gif)
![Thumbdown :thumbdown:](./images/smilies/icon_thumbdown.gif)
Waar kan ek n nuwe een (of n ou een) kry. Ek bel oral maar niemand kan my help nie.
Help asb!!!
![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
Dankie!!!
Doen ek dit self? En hoe? Of vat ek dit iewers heen om te laat reguit buig?ThysdJ wrote:buig hom reguit... en laat stel jou wheel alignment.![]()
![]()
Nope. Hy is reguit. Hy lyk net gebuig oor hy so aangepak is aan die linker kant onder.Lollie wrote:Jou steering drag link lyk ook vir my gebuig.
Mooi reguit... daar is niks fout met hom nie, jy moet Kaspaas sinne kom kyk...SideKick wrote:Wat dink jy van die Tie Rod?
Na ek en Tinus al van 2 uur af sukkel om die hele Tie Rod af te kry en nie kon nie, het Jacques hom nou in 5 minute met n 10 pond hammer af gekryThysdJ wrote:Mooi reguit... daar is niks fout met hom nie, jy moet Kaspaas sinne kom kyk...SideKick wrote:Wat dink jy van die Tie Rod?![]()
![]()
![]()
Baie maklik as jy weet hoe?SideKick wrote:
Na ek en Tinus al van 2 uur af sukkel om die hele Tie Rod af te kry en nie kon nie, het Jacques hom nou in 5 minute met n 10 pond hammer af gekry
AHA!!! The Rusty Rod saga... I remember this well...Mr_B wrote:Firstly, that's not the tie rod that's bent, it's called the track rod. The tie rods are the 2 ball joint that are screwed in at the ends of the track rod. I also bent my track rod some time ago, but wasn't as fortunate as you, I bent it where the thread starts for the tie rod. The bend misaligned the thread so that tie rod could be screwed back in! I got a 2nd hand replacement, which I re-inforced with steel pipe over the track rod.