Page 1 of 1

Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 7:33 pm
by tersmit
So het 'n ou vriend my weer vanmiddag my kom besoek (By ge se, ek het hom seker genooi).
Party mans op die forum ken dalk die vriend. Dit is definitief nie 'n goeie vriend nie, hy kom meeste van die tyd ongenooid, en op die verkeerdste tye.
Selfs 2 weke terug oppad Hartenbos toe, toe besluit die ou om net te kom "hello" se, dit nou terwyl ek op die pad is. Hoe onbeskof !!!
Die vriend of kennis, kan so opdringend wees, maar jy kan ook nie maklik van hom ontslae raak nie, al probeer jy hoe hard.
Die ou vriend, of sal ek eerder se, kennis, maak die lewe vir my, en ek is seker, 'n paar van julle daar buite, ondraaglik.
Die wat hom ken, sal weet van wie ek praat.
Ghout !!! Bliksem !!!
Nou vanmiddag, net toe ek opstaan van my ou wel verdiende mirrag slapie, toe ek nou moet opstaan en trap op my linker voet, toe voel ek hier is fout. Hel manne, die wat nou weet, dissie 'n pyn wat maklik bekryf kan word nie.
My broer is op standby, soos altyd. As dit net so klein bietjie erger word, is sy Fortuner oppad Durbanville Medi-Clinic toe.(Ek en hy het albeij dieselfde kwaal, en help maar mekaar uit as dit kom met hospitaal toe.)

Watse boere rate is daar buite wat julle weet van, behalwe nou die standaard, dubbel dosis kortisoon en voltaren inspuiting, en die ander wyse rade soos, bly weg van rooi wyn(wat nooit sal gebeur nie), eet minder rooi vleis(weereens, gaan nie gebeur nie).

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 7:43 pm
by Mud Dog
It can be controlled, but unfortunately it's a dietary solution and involves the items that you mentioned as well! :D: ;-)

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 7:47 pm
by tersmit
You see Andy, I am not willing to cut back on the Red Meat or Red Wine.
Was wondering if there is not some kind of miracle drug on the market that i do not know about :D:

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 7:49 pm
by Mud Dog
What about the things that you should be eating to control it .... are you at least doing that? :D:

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 7:57 pm
by The Legend
Tertuis

Party aptekers het n ghout fix (mengsel van n paar verskillende pille) wat hulle self opmaak.Het jy dit al probeer?

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 8:44 pm
by tersmit
Andy, I am very interested to hear what i SHOULD be eating to control it

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 8:53 pm
by Thabogrobler
By DIschem verkoop hulle 'Dr Auers Base powder' so blou boksie - geen ander brand nie!

Kos net so oor R100. meng so tee lepel met 'n halwe glas water so drie of 4 keer per dag(of soos nodig) en jy behoort gou-gou 'n verskil te voel.

Ghout is mos te veel suur? Die doepa haal gou die suur uit jou sisteem uit.

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 9:07 pm
by tersmit
Baie dankie Thabo
Ek sal dit bietjie probeer

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 9:22 pm
by Mud Dog
tersmit wrote:Andy, I am very interested to hear what i SHOULD be eating to control it
Tertius, go here for a start ....... the relationship between gout and diet ... the don'ts and the do's.

http://www.health24.com/dietnfood/Food_ ... ,20351.asp" onclick="window.open(this.href);return false;

Good luck. ;-)

Re: Die Ergste Seer

Posted: Sun May 22, 2011 11:06 pm
by OOOOMS
Tomata, is a killer, stay away!

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 1:11 am
by Mud Dog
Similar issues to Arthritis ...... too much uric acid build up, either through poor renal function (disposal) or diet (intake). :(

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 6:12 am
by CasKru
Die Bybel se as iets jou laat struikel, kap dit af :twisted:

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 7:42 am
by tersmit
Hey Andy, had a look through the list of foods to avoid. I would rather then take an injection once a week than give up red meat and/or Red Wind

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 8:48 am
by Mud Dog
"moderation" might be an alternative to "give up". Regular use of anti-inflammatories has it's own long term ills, .... you make your own choices, but it's better if they are informed ones. ;-)

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 9:19 am
by tersmit
Very true Andy, i found drinking lots of water works very well, i have not been doing that much the last couple of weeks.

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 9:47 am
by Mud Dog
Extra fluid intake is a must ... something that I tend to neglect as well. :winkx:

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 10:10 am
by Royco
Mud Dog wrote:Extra fluid intake is a must ...
Just to be clear... that should NOT be the red fluid!! :lol:
Clear, clean, pure water is best!!

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 12:11 pm
by Piesang
Dink goed na oor die gereelde gebruik van kortesoon.

Ek kan nie anders as om dit daagliks te gebruik nie en die nuwe efekte is ondraaglik. Om maar een te noem, die kussingkies tussen my rugwerwils is al weg gevreet. Ek het nie ondervinding van wat jy het nie, maar glo my die pyn wat daar sit wens ek niemand toe nie.

Sterkte.

Ek het wel 'n boek by die huis oor alerande siektes, sal vir jou kyk of ek iets daarin kan sien.

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 1:28 pm
by truckin
Hi ters

Gaan koop vi jou n bottel jigsemoer.. en ja dis die naam, jy kan dit by spar koop, en ja dit proe nes die naam se, :eh: maar glo my dit werk vi ghout, vaste maagie, en omtrent enige ander kwaal wat jy kan he, :thumbup: dit help ook om siek kinders by die skool te kry :laugh2:

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 1:46 pm
by Stef
Ja nee, ek sal ook maar plan moet maak...dink my ekseem op die hande is ook te veel suur :sick: Ek het geweier om die dokter weer 'n konsultasie te betaal net vir 'n voorskrif wat oook kortesoon bevat. Het Piesang se silwer ione bestel en tussen dit en 'baby bum cream' (caster olie / sink mengsel) is die simptome so te sĂȘ weg!

Ek vat maar 'n rooi wyn (cabernet souvignon is omtrent al wyn wat ek van hou) so af & toe as plaasvervanger vir Cappies & Coke in die winter; dink eerder dis die laasgenoemde wat al die moelikheid maak :blushing:

Die groot ding is maar water, ek drink nie naastenby genoeg nie; die slim mense reken 80% van alle rug & sinus probleme is omdat mense nie genoeg water drink nie :o:

Re: Die Ergste Seer

Posted: Mon May 23, 2011 4:13 pm
by KOBUSL
Rooi vleis is nie die groot probleem nie, te veel is. Of gedroogtes is. Klippies en Coke maak nie veel nie, Maar los die Klippies, Coke is die stoute kalant. Van rooi wyn gepraat : probeer hom jonk drink. ( Dis in elk geval baie goedkoper ) Die verbode lys kos vir gout is baie lank en verskil van mens tot mens ( piesang maak my niks, groenbone is dodelik )So met tyd moet 'n ou maar kyk ( of voel ) wat is wat. Beste raad is om soos iemand genoem het, dit te "manage". Jy voel hom aankom, effe stywigheid, vae pyntjie in die knie of toon ( of ou rugby besering, daar waar die bloed sukkel om te loop ). Kry dan maar die spuit reg. Ek gebruik ARTHROTEC saam met panado. Hy is veilig en vreet nie jou pensvelle nie. Daar is sommige van die medisynes wat die maagwand vreet, dan het jy meer probleme as met gout. Voorspoed en simpatie met die nuwe lede van die gout klub, maar om die skarniere ge-olie te hou, soos met die 'luxe ook, help al klaar baie.