realistiese prys vi my 2.8td enjin
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
realistiese prys vi my 2.8td enjin
wat saln realistiese prys wees vir my 2.8td 1996 hilux enjin. Nuwe head. radiator incl.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: realistiese prys vi my 2.8td enjin
hoveel kilos het dit gedoen? Is die turbo ook nuut ooorgedoen? Wanner was die diesal pomp gedoen? As als goed is omtrent R5000 tot R10000
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: realistiese prys vi my 2.8td enjin
hy het nou 207507km gedoen! die turbo is nie gedoen nie maar volgens die kenners is hy nog okay! diesel pomp is so 2500km terug gedoen met injectors!
thanx john ekt ook gedink in daai omgewing!
thanx john ekt ook gedink in daai omgewing!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: realistiese prys vi my 2.8td enjin
Is van dag R8000 geoffer vi die engine! wat dink julle is dit n goeie prys? sou iemand belangstel in die radiator! oorspronklik was dit n 3-kor radiator, het dit onlangs na n 4-kor verander
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: realistiese prys vi my 2.8td enjin
Ek dink jy sal daai radiator kan gebruik in die 7M conversion.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: realistiese prys vi my 2.8td enjin
R8 000 is 'n goeie prys...maak die deal