Page 1 of 1

Wildevy 2011

Posted: Wed May 11, 2011 4:36 am
by DionWheal
Wildevy 2011 (Burgersfort)
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Wildevy gesinsdag op Burgersfort. Maak seker dat julle dit nie misloop nie. Hierdie jaar word dit op die 30 ste Julie 2011 gehou. Meer inligting kan op die webtuiste verkry word.

http://burbande.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Wildevy 2011

Posted: Wed May 11, 2011 6:49 am
by OOOOMS
Dankie Deon :thumbup: