Page 1 of 1

Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 1:40 pm
by swartvark
Ek en SWAMBO het vir so vier dae by Posberg en toe nog vier dae in die Cederberge spandeer.
Hier is prentjies: :D: want ek weet dis al wat julle soek!!! en verstaan :crazy:
a baai_0891.JPG
a baai_0885.JPG
a baai_0887.JPG
a baai_0889.JPG
a baai.jpg
EN CEDERBERGE:
IMG_3395.JPG
IMG_3398.JPG
IMG_3424.JPG

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 1:44 pm
by OOOOMS
.....dankie....nou is ek honger ook..... :o:

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 1:46 pm
by swartvark
IMG_3434.JPG
IMG_3432.JPG
IMG_3510.JPG
IMG_3545.JPG
IMG_3628.JPG
IMG00756-20110426-1709.jpg
IMG_3646.JPG
IMG_3646.JPG (19.27 KiB) Viewed 10657 times

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 1:50 pm
by swartvark
OOOOMS wrote:.....dankie....nou is ek honger ook..... :o:
Ek was bietjie siek terwyl ons in Langebaan omgewing was.......so ek het toast geeet terwyl almal aan kreef smul!!!!! :evil:

Anyway....volgendekeer sal ek weer 'n vraat van myself maak!!! :twisted:

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 1:59 pm
by OOOOMS
Nice pics, dankie :thumbup:

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:03 pm
by Traveler
Magties Tiaan. Ek sukkel om vandag te werk, nou maak hierdie fotos my net weer lus om vir Dreadnought te pak en wes te mik.

Lyk te lekker.

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:08 pm
by swartvark
Traveler wrote:Magties Tiaan. Ek sukkel om vandag te werk, nou maak hierdie fotos my net weer lus om vir Dreadnought te pak en wes te mik.

Lyk te lekker.

Ek sukkel self om te werk....ek dink ek moet hier wegglip. :twisted:

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:17 pm
by george
Lekker man.
Waar in die cederberg het julle gekamp?ons was laas by Sandrif

Re: Potsberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:42 pm
by arnize2
Ja dit is die weskus :dance1: Julle het nou regtig die twee uiterstes gedoen. Die Langebaan lagoon en die pragtige Cederberge. Mooi man!! :thumbup: :thumbup:

Re: Postberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:43 pm
by swartvark
george wrote:Lekker man.
Waar in die cederberg het julle gekamp?ons was laas by Sandrif
Ek was een aand by Kromrivier en toe saam met vriende by Sanddrif.
Moet se, dis alby blerrie lekker kampplekke. :thumbup:

Re: Potsberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:48 pm
by swartvark
arnize2 wrote:Ja dit is die weskus :dance1: Julle het nou regtig die twee uiterstes gedoen. Die Langebaan lagoon en die pragtige Cederberge. Mooi man!! :thumbup: :thumbup:
Dit was baie lekker. Ons het actually aan die see kant gebly. Die skoonfamilie het 'n huisie in die natuurreserfaat waar die publiek nie mag ingaan nie(behalwe in blomme tyd). Piet Petoors behoort daai wereld te ken.

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:54 pm
by Niel
Tiaan, is dit daai wit huis wat jy op die eerste paaitjie links kry na die hek? As dit is is dit n moeviese nice plek

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 2:58 pm
by arnize2
Die Postberg is baie eksklusiewe en waardevolle eiendom. Maak tog net seker dit gaan nooit uit die familie se hande nie. ONVERVANGBAAR!!!!!!!

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 3:07 pm
by swartvark
Niel wrote:Tiaan, is dit daai wit huis wat jy op die eerste paaitjie links kry na die hek? As dit is is dit n moeviese nice plek
Dis daar ja, maar daar is eintlik 'n hele paar huise (sien eerste foto).
Die oumense se plekkie is nog oorspronklik van sand en skulpe en goed gebou.

Baie ouens het die ou plekke afgebreek en fancy plekke gebou........dis nie ons style nie......ons like dit primatief. Die huis waar ons kuier is die derde laaste een op daai paaitjie waarvan jy praat. :thumbup:

Van see se kant geneem:
a baai huis_0891.JPG

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue May 03, 2011 6:38 pm
by Mud Dog
Baie mooi Tiaan .... lekker pics, veral van die grotte! :thumbup: :thumbup:

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed May 04, 2011 8:43 am
by Niel
Nice man, enige probleme met slange daar want ek het nou al seker so 7 puffies in daai omgewing gesien buiten n paar molslange en n cobrta of 2.

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed May 04, 2011 9:03 am
by swartvark
Niel wrote:Nice man, enige probleme met slange daar want ek het nou al seker so 7 puffies in daai omgewing gesien buiten n paar molslange en n cobrta of 2.
Slange en skerpioene is vollop.........ons sorg dat ons die huis se onderdeure toe hou. :shock2:

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed May 04, 2011 11:40 am
by Niel
ja dis die beste opsie :thumbup:

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Sat May 07, 2011 10:17 am
by swartvark
Daai skerpioene is nogal rof.
AS kind wou my vrou glo eenkeer die baba "kreefies" onder die klippe uithaal. :shock2: :shock2: :shock2: :shock2: :shock2:

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Sat May 07, 2011 1:20 pm
by Niel
gelukkig was dit n tydjie terug

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Sat May 07, 2011 5:52 pm
by 2.8 d/cab SFA
very nice

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed Jul 25, 2012 6:16 pm
by pietpetoors
It is that time of the year again
I have not taken pictures yet, but the flowers started to open.
A bit late this year, but I think we will have a good season.

Plenty of flowers in Langebaan, at Saldanha Steel, Jacobsbaai and Velddrif.
Will be taking a quick trip up to Vredendal tomorrow and will report back, hopefully with prentjies

Those Capies who are not going to Tierkloof this weekend, check out the weather, if the sun is shining take a trip up the West Coast

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:15 pm
by Niel
Daai klink na n goeie plan. Is Postberg in Langebaan al oop of eers die einde van die maand? Wonder hoe luk Tankwa van die blomme?

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed Jul 25, 2012 8:28 pm
by pietpetoors
Maak Postberg nie altyd 1 Aug oop nie, dink so

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Tue Aug 07, 2012 6:49 pm
by Niel
Dis reg ja Pieter 1 Aug

Today marks the start of West Coast National Park’s official Flower Season, which runs from 1 August to 30 September every year. During this time the Postberg section of the Park (which is closed to visitors throughout the rest of the year) is open to the public, who come in their thousands to see the veld covered in carpets of colour.

While the 1st of August heralds the start of Flower Season, the truly magnificent displays of colourful flowers are usually seen during September. This year however, due to early heavy rains, the flowers have already arrived. Nicole Biondi, Regional Marketing Manager for the SANParks Cape Region, offered the following advice to visitors, "The flowers are already covering the Postberg veld in vibrant yellows, whites, oranges and blues. Nature is mercurial and there is no guarantee that their current brilliance will last until the end of September, so come and visit as soon as you can."

Visitors to the Postberg section of the West Coast National Park are also likely to spot a variety of game including Bat-eared Foxes, Eland, Bontebok, Zebra, Gemsbok, Red Hartebees, Kudu and more. The Plankiesbaai and Uitkyk areas inside Postberg offer dedicated picnic areas and offer beautiful views. Geelbek Restaurant, just 10km from the West Coast Gate (on the R27), is open from 9am to 5pm and offers a delectable array of traditional food. During Flower Season food will be served deli-style and visitors are welcome to picnic on the vast lawns or sit at the tables inside or outside the beautifully restored Cape Dutch building.

For visitors wanting to overnight inside the Park, there are a number of accommodation choices including the cluster of 11 fully equipped self-catering Duinepos Chalets, 2 houseboats on the lagoon and two 6-sleeper cottages.

West Coast National Park is open daily from 07:00 to 18:00 (last vehicle entry at 17:30) and the Postberg section is open from 09:00 to 17:00 (last vehicle entry at 16:30). Entry fees are R44 for South Africans; R64 for SADC visitors and R88 for international visitors. Children up to the age of 12 pay half price.

For more information on accommodation, activities and general information, please visit http://www.sanparks.org" onclick="window.open(this.href);return false;, contact the Park on Tel: 022 772 2144 or Email:
westcoast@sanparks.org.

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:10 am
by HennieO
West Coast National Park is open daily from 07:00 to 18:00 (last vehicle entry at 17:30) and the Postberg section is open from 09:00 to 17:00 (last vehicle entry at 16:30). Entry fees are R44 for South Africans; R64 for SADC visitors and R88 for international visitors. Children up to the age of 12 pay half price.
Onthou as jy 'n Wild-card het, gaan jy verniet in! :thumbup: :thumbup:

Ek dink more (Donderdag) is die dag vir die trippie as jy blomme wil kyk, van Vrydag af gaan dit alweer reen, en dan sien jy nie eintlik die blomme nie :thumbdown:

Re: Posberg (Langebaan) en Cederberg prentjies

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:17 am
by Niel
stem