Remote controls

Discussion form for the Toyota Prado
Post Reply
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Remote controls

Post by Ou vale1 »

:?: Found that when the Prado's engine is running I cannot operate my autogate or garagedoors. If I switch off and wait a while it's back to normal. Anyone have/had the same experience?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Remote controls

Post by CasKru »

Ou vale1 wrote::?: Found that when the Prado's engine is running I cannot operate my autogate or garagedoors. If I switch off and wait a while it's back to normal. Anyone have/had the same experience?
Jy gaan nou dink ek skeer die gek maar dit werk. As enige van my remotes nie wil werk nie druk hom teen jou slaap en druk dan die knoppie. Vir een of ander rede versterk dit die sein en het ek al 'n goeie 20m of verder range extention gekry so.

Dit kan wees dat die Prado frekwensies in dieselfde range genereer wat die probleem veroorsaak en as jy die sein boost sal dit fine wees.

Watse tipe tx/rx units het jy? Is hulle rolling of fixed frequency? Watse maak is dit?
To God be the glory
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Remote controls

Post by Ou vale1 »

Dis Centurion rolling code. Ek ken daai een van teen die slaap druk en dit werk, maar nie op die een nie. Sien in die eienaarsboek hulle waarsku dat 2-rigting radios ook die elektroniese stelsels van die voertuig kan beinvloed. :wth:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Remote controls

Post by CasKru »

Die oorspronlikke centurion wat ek ken was fixed code (het oorsponklik met dip switches uit gekom). Hulle was swart plastiek met rooi knopie

As dit een is soos die is dit verseker rolling code:
Image

Jy kan altyd extended receivers probeer insit of dalk jou hand by die venster uitsteek en dan die knoppie druk... m2cw
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Remote controls

Post by Family_Dog »

I'm suspecting either the vehicle ECU or possibly a Bluetooth unit, if one is fitted.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Remote controls

Post by Ou vale1 »

Jy kan altyd extended receivers probeer insit of dalk jou hand by die venster uitsteek en dan die knoppie druk... m2cw[/quote]
Cassie, hierdie is nou amper soos die spietcop wat my stop en se my briekligte werk nie. Ek se maar ek check elke keer voor ek ry, maar die brieke is moeilik want ek tjek en voor ek agter kom is hulle weer af toe vertel hy my hoe stupid ek is. Maar hierdie een maak my regtig dom, en stuur SWAMBO se moermeter in die rooi as sy nie kan in of uit nie!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Remote controls

Post by CasKru »

Ou vale1 wrote:Jy kan altyd extended receivers probeer insit of dalk jou hand by die venster uitsteek en dan die knoppie druk... m2cw
Cassie, hierdie is nou amper soos die spietcop wat my stop en se my briekligte werk nie. Ek se maar ek check elke keer voor ek ry, maar die brieke is moeilik want ek tjek en voor ek agter kom is hulle weer af toe vertel hy my hoe stupid ek is. Maar hierdie een maak my regtig dom, en stuur SWAMBO se moermeter in die rooi as sy nie kan in of uit nie!
:laugh2: :laugh2:

Dit is soos Eric sê. Dit is heel waarskynlik die bluetooth frekwensie wat interfere met jou remote controls. Bluetooth het 'n baie groot invloed op Wifi se range so dit het waarskynlik dieselfde invloed op jou remotes
To God be the glory
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Remote controls

Post by Ou vale1 »

Family_Dog wrote:I'm suspecting either the vehicle ECU or possibly a Bluetooth unit, if one is fitted.


-F_D
Tx Eric. I checked it again yesterday and found that it happens as long as the key is in the ignition. Seems like the transponder has an effect. Took the remote off the keyring away from the ignition and it worked. Ok ma lekke dom ne!
Post Reply

Return to “Toyota Prado 4x4 Forum”