Page 1 of 1

Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:31 pm
by Mammabeer
Verlede week moes ek die Terios inneem vir n brake shudder- ek is toe meegedeel dat die hele brieksisteem vervang gaan word- maar dit word ingevoer vanaf Japan....so wag so paar weke.....OK....

Vanaand wil ek my kinders gaan haal na hulle buitemuurse aktiwiteite- en die flippen kar wil nie vat nie...... ek het na n ruk se gesukkel my skoonpa gebel om my huistoe te sleep .

More sal ek maar met die Discovery ry.....

Ek is woedend om die minste te se......ek het beter woorde as woedend....maar sal volstaan by woedend.....

EK kan nie wag om te hoor wat se drek Kia Vereeninging nou weer gaan uitspoeg....

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:34 pm
by OOOOMS
Ai, dis nou nie baie lekker nie.... :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:35 pm
by Traveler
Jy kan verseker maar moan onder daai omstandighede. Dis eintlik tragies dat jy so moet sukkel, gee hulle gas.

Vra hulle of hulle al die CPA gelees het??

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 6:37 pm
by Mammabeer
Weet jy wat Diahatsu se technical manager vir my gese het toe ek daai feit onder sy aandag gebring het? toe gaan try- ons is nie bang vir jou nie..... :(

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:05 pm
by OOOOMS
Mammabeer wrote:Weet jy wat Diahatsu se technical manager vir my gese het toe ek daai feit onder sy aandag gebring het? toe gaan try- ons is nie bang vir jou nie..... :(
Toemaar, ek ken ook sulke arrogante technical managers...!!!

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:40 pm
by Traveler
Mammabeer wrote:Weet jy wat Diahatsu se technical manager vir my gese het toe ek daai feit onder sy aandag gebring het? toe gaan try- ons is nie bang vir jou nie..... :(

:x :x Het hy nie dalk eers by TSA gewerk nie??

Niemand moet daai opmerking vir my maak nie. Ek gaan print die hele act vir hom uit, en neuk hom met daai hele paar honderd bladsye teen sy arrogante bek. :blackeye: :blackeye: :boss: :boss: :boss:

Dit verdien 'n amptelike klagte by Diahatsu. Moet nie net jou klagte lig by die plaaslike invoerder nie, kla sommer by Daihatsu in Japan ook. Die Japsneuse hou nie van sulke goed nie. Hulle is eintlik verrassend toegewyd aan klientediens??

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:48 pm
by ToyX4
Mammabeer wrote:Weet jy wat Diahatsu se technical manager vir my gese het toe ek daai feit onder sy aandag gebring het? toe gaan try- ons is nie bang vir jou nie..... :(
Nee wat, ek sou se jy moet sy uitdaging aanvaar. Die CPA sal hom vinnig op sy neus laat kyk!

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:30 pm
by Mammabeer
Ek is al so moeg gebaklei teen hulle- nog net 2.5 jaar dan is dit die moeite werd om die stuk crap te smous......ek is genuine moeg- daai mense is die mees arroganste crowd wat ek nog ooit gesien het, en die Japanese voel nie veel nie- hulle het my terugverwys na SA.....ek dink die LWB is n teer puntjie- dar was groot manufacturing issues........

O so by the way- ek het die fout gekry..... los battery kabels- nou vra ek jou- hoekom sal die kabels los wees as hulle aan die brieke moes werk? Of is ek daft?

en dit help nie ek vra Creamsoda nie- hy is nie by die huis nie- hierdie antie moet self hierdie crap uitsort.....

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:38 pm
by OOOOMS
Mammabeer wrote:Ek is al so moeg gebaklei teen hulle- nog net 2.5 jaar dan is dit die moeite werd om die stuk crap te smous......ek is genuine moeg- daai mense is die mees arroganste crowd wat ek nog ooit gesien het, en die Japanese voel nie veel nie- hulle het my terugverwys na SA.....ek dink die LWB is n teer puntjie- dar was groot manufacturing issues........

O so by the way- ek het die fout gekry..... los battery kabels- nou vra ek jou- hoekom sal die kabels los wees as hulle aan die brieke moes werk? Of is ek daft?

en dit help nie ek vra Creamsoda nie- hy is nie by die huis nie- hierdie antie moet self hierdie crap uitsort.....
Dis mos jou job 24/7 :lol: :lol: :lol:

Bly jy het die los cabels gevind :thumbup:

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 8:50 pm
by CasKru
Mammabeer wrote:Ek is al so moeg gebaklei teen hulle- nog net 2.5 jaar dan is dit die moeite werd om die stuk crap te smous......ek is genuine moeg- daai mense is die mees arroganste crowd wat ek nog ooit gesien het, en die Japanese voel nie veel nie- hulle het my terugverwys na SA.....ek dink die LWB is n teer puntjie- dar was groot manufacturing issues........

O so by the way- ek het die fout gekry..... los battery kabels- nou vra ek jou- hoekom sal die kabels los wees as hulle aan die brieke moes werk? Of is ek daft?

en dit help nie ek vra Creamsoda nie- hy is nie by die huis nie- hierdie antie moet self hierdie crap uitsort.....
Dit kan wees dat hulle die battery los maak dat hulle nie perongeluk iets met die ABS etc of die airbags kan laat gebeur nie... net 'n raai skoot

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:15 pm
by Traveler
Ja jong, dis standaard prosedure as hulle aan die goed werk om die terminale af te haal, die rem pedaal twee maal te trap net sodat die lugsak nie afgaan nie.

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:20 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:Ja jong, dis standaard prosedure as hulle aan die goed werk om die terminale af te haal, die rem pedaal twee maal te trap net sodat die lugsak nie afgaan nie.
CasKru wrote:
Mammabeer wrote:Ek is al so moeg gebaklei teen hulle- nog net 2.5 jaar dan is dit die moeite werd om die stuk crap te smous......ek is genuine moeg- daai mense is die mees arroganste crowd wat ek nog ooit gesien het, en die Japanese voel nie veel nie- hulle het my terugverwys na SA.....ek dink die LWB is n teer puntjie- dar was groot manufacturing issues........

O so by the way- ek het die fout gekry..... los battery kabels- nou vra ek jou- hoekom sal die kabels los wees as hulle aan die brieke moes werk? Of is ek daft?

en dit help nie ek vra Creamsoda nie- hy is nie by die huis nie- hierdie antie moet self hierdie crap uitsort.....
Dit kan wees dat hulle die battery los maak dat hulle nie perongeluk iets met die ABS etc of die airbags kan laat gebeur nie... net 'n raai skoot
Dan het hulle opfedop!

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:24 pm
by CasKru
Jy weet natuurlik jy kan hulle ook so half meedeel dat jy almal sal inlig oor hulle slegte diens. Ek meen tussen ons en die community forum is daar about 25 000 lede en nommers maak partykeer vir hulle meer sin as net woorde.... net 'n idee.

Kan jy nie dalk 'n ander tak probeer nie? Het jy dalk al gekyk op Hellopeter? Miskien is die tak daar by julle die slegste een in die land en is daar takke nie te ver van hou af nie wat dalk agteroor sal buig om jou probleme met die Terios op te los

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:35 pm
by Mammabeer
Nog iets om van boek te hou as die kar moet ingaan vir sy dienste.....

Cassie- dit is apparently een van die beter takke......en die ander is net te ver om die kar in te vat.......maar ek is lus om die fisiese diens te los tot ons Uvongo toe gaan......


Maar baie baie dankie vir julle hulp en raad......

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:38 pm
by CasKru
Mammabeer wrote:Nog iets om van boek te hou as die kar moet ingaan vir sy dienste.....

Cassie- dit is apparently een van die beter takke......en die ander is net te ver om die kar in te vat.......maar ek is lus om die fisiese diens te los tot ons Uvongo toe gaan......


Maar baie baie dankie vir julle hulp en raad......
Hoop hulle los gou hulle stront en sort die voertuig vir jou uit

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue Apr 19, 2011 9:45 pm
by Mud Dog
Stuur vir hulle algemene bestuurder 'n e-pos met 'n link tot hierdie topic en vra sy kommentaar, ieder hier asook aan jou persoonlik. Miskien word hulle bietjie wakker. :think:

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:12 am
by jan30
Ek was bestuurder by Daihatsu tak.
Daar is net een persoon wat almal se kniekoppies lam maak van vrees en dit is Manny (die eienaar van AMH)
As julle 'n geldige complaint het, stuur vir my 'n PM en ek forward vir julle sy Email :thumbup: :thumbup:

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:21 am
by andrevt
DAARS HY NOU KAN DINGE DALK GEBEUR HOU ONS OP HOOGTE

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 9:58 am
by jan30
Ek wil ook net byse ek dink die brieke kort net 'n skim en nuwe skoene. :thumbup: Onthou die dealers is baie lief vir net vervang en nie baie lief vir regmaak nie. Die disks self gaan jou sewe arms en 'n kuit kos. :thumbdown: :thumbdown:

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 10:18 am
by Borntofish
Onthou die dealers is baie lief vir net vervang
Dis omdat dealers nie meer mechanics in diens stel nie maar fitters! Mechanics kry jy in die Workshops agter die garages...

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 12:09 pm
by Mammabeer
Dankie Jan.

Dit is as n warranty claim ingesit, omdat die voertuig nog net 7000 km op het.... In die 7000 kilos is die bande vervang, die hele uitlaatstelsel en al die chroom.....(grill ingesluit)

En ek stem saam met Werner....my man is self n mechanic- en hy se gereeld hierdie "technicans" wat hulle aanstel verkrag sy beroep......wat hulle weet nie eers wat die voorkant of agterkant van n kar is nie..... een van die forumlede hier wat ook n Terios het kan getuig....n mens silicone nie n sump plug sodra jy die olie vervang het nie..... :o:

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 12:37 pm
by jan30
Ek verstaan nie my swaar is in 'n rolstoel en hy wil graag ook 4x4 toe reel ek met Daihatsu om 'n offroad convertion te doen. :thumbup: :thumbup: Hy is saam met my Namibie toe en alles en dis wonderlike motors maar Hy trek by sy 5de exhaust :wth: :wth: en hulle sit elke slag weer dieselfde maak op. :thumbdown: Ek sou dink as dit nie werk nie probeer iets anders.
Ek het die daihatsus gery dat hulle wiele afval en het nooit probleme gehad nie. Ek wonder soms of hulle nie 'n paar fabrieksfoute in die mark indruk nie :silent: :silent: :silent:

Re: Kan ek moan?

Posted: Wed Apr 20, 2011 12:55 pm
by Mammabeer
Jan, daar is groot fout met die LWB imports gewees...... die voertuie was nie behandel voor hulle op die skip gesit is nie- dus roes die kar dat dit bars..... .ek het nog nie een teegekom wat nie geroes is nie.....en sover ek weet is daar net 50 ingebring- en toe nie weer nie- agv die roes issue....

My pa ry n vorige geslag terios- en hy het nie n dag se moeilikheid nie....niks.....

Ek hou regtig baie van die kar- dit is die perfekte mamma kar (stop op die pavement by die skool)....hahahaha... :lol: :lol: :lol: en ek het altyd gewonder hoekom hulle nie die kar meer aggresief bemark het nie- maar vandag weet ek hoekom. :thumbdown:

Re: Kan ek moan?

Posted: Fri Apr 29, 2011 9:28 am
by Ali3n
Hi Almal.

Ek is die lucky ou met die SWB Terios wat toe hy gegaan het (by die selle tak as mammabeer) vir sy dien, sy sump plug met silicone toe gesmeer is om te keer dat hy lek as gevolg van die simpel mense wat die sump plu gestrip het. Ek het toe nou self dit reg gemaak en toe ek die olie tap toe is dit FLIPPEN ou olie wat nog in was. :evil: Ek het n sample in gestuur vir toetse maar nogi vir hulle gestuur nie.

Ek (HET) vat my kar Vereeniging toe want hulle is (WAS) n goeie handelaar en n Platinum Dealer. Ek het +- 70 kilos gery net om hom soentoe te vat waar ek net 35 kilos kon ry na n ander tak toe maar na my laaste diens is ek weer opsoek na n ande tak.

Ek het het nooit groot probleme gehad met my Terios nie en na die laaste die sukkel ek ook. DANKIE VEREENIGING :evil:

Ek het darm nog nie die uitlaatstelsel vervang nie. My brieke voor het op gepak toe kry ek n prys by Daihatsu net vir voor. +-R1400.00 sonde labour. Ek het geweier om dit te betaal en na n lang gesoek toe kry ek n plek hier in Florida wat hulle vir my gegee het vir R250.00 en ek het hulle self in gesit. Nie n dag se probleme nie en geen geluide nie. Hulle is ongelooflik duur met onderdele. Ek vra vir n prys op die rubber aan die buite kant van die venster aan die bestuurders se kant want myne is heltemal stukkend. R1700.00. Ek val amper op my rug... Nou soek ek n scrapyard met een maar ek kry nie een wat in n ongeluk was nie. MMM :? . dis of n goeie ding of hulle steek hulle net goed weg. :mrgreen:

Wat eintlik wil se is dat die Terios n uitstekende 4x4 is en ek het dit al aan n hele paar mese bewys wat nie geglo het nie. Ek kan nie wag vir die 1.8 wat binnekort uit kom nie. Die grootste probleem is dat VEREENIGING nie aan hom moet VAT nie :thumbdown: :thumbdown: :evil: :evil: :evil: .

MAMMABEER, EK VOEL JOU PYN!!!!!!!!

Ek wil ok net se ek het geen roes probleme nie. Dalk is myne net n uitsondering of die SWB was beter behandel. :|

Re: Kan ek moan?

Posted: Fri Apr 29, 2011 2:36 pm
by jan30
Die enigste Teriose wat met roes sukkel is die LWB want hulle kom heel van 'n ander bestemming af.
Die SWB word in Japan gemaak en die LWB in indonesia.

Re: Kan ek moan?

Posted: Fri Apr 29, 2011 9:13 pm
by Mammabeer
Francisco- jy moes Eddie se gesig gesien het toe ek my kar inneem vir die brieke en ek vir hom vra of hulle briekskoene ook met Silikon smeer soos gestripte sumpplugs??? dit was priceless!

Maar Jan is reg- die LWB kom van indonesia- my neef in Qatar ry ook n LWB- en hulle sukkel nie met roes nie- dit is net die besending SA toe wat die issues het.....

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue May 03, 2011 1:03 pm
by Ali3n
Mammabeer wrote:Francisco- jy moes Eddie se gesig gesien het toe ek my kar inneem vir die brieke en ek vir hom vra of hulle briekskoene ook met Silikon smeer soos gestripte sumpplugs??? dit was priceless!

Maar Jan is reg- die LWB kom van indonesia- my neef in Qatar ry ook n LWB- en hulle sukkel nie met roes nie- dit is net die besending SA toe wat die issues het.....
Ek wens ek kon dit gesien het... :lmao: :laugh2: :lmao:
En hy is so effentjies... :mocking:

Ek het dit nie geweet nie. Dis nou vir jou interesant. :think:

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue May 03, 2011 3:25 pm
by pietpetoors
Mammabeer, ek verstaan jou frustrasie, ek sou net so kwaad gewees het as ek met die Disco moes ry

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue May 03, 2011 3:30 pm
by Mammabeer
Ek ry regtig eerder met die Diso...in die 6 jaar wat ons haar het het ons nog nie dag se moeilikheid gehad nie....en sy is comfy, lekker hoog en nie n toyota nie......lol....grap net..oor die toyota deel.... :mrgreen: :mrgreen:

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue May 03, 2011 4:29 pm
by OOOOMS
Mammabeer wrote:Ek ry regtig eerder met die Diso...in die 6 jaar wat ons haar het het ons nog nie dag se moeilikheid gehad nie....en sy is comfy, lekker hoog en nie n toyota nie......lol....grap net..oor die toyota deel.... :mrgreen: :mrgreen:
:roll: :roll: :roll: Ek dink jou lunch tyd is te lank :lol: :lol: :lol:

Re: Kan ek moan?

Posted: Tue May 03, 2011 5:13 pm
by CasKru
As ek nou weer na die opskrif van die topic kyk.... jy is nogal goed daarmee :twisted: